Kommentaar

Die Neanderdalmens en taal

2013-07-18 Hello,    Naomi is reg om na Steven Pinker te verwys en sou 'n mens graag dit wou reduseer tot 'n brief maar dit is nogal moeilik, wat bly in, wat kan uitgelaat word en nog steeds die idees staande laat bly. Dalk net die hoofstuk waarna Naomi

Die darwinisme as model vir lewe

2013-07-18 Wouter, Ek is nie groot op komplimente ontvang nie … maar hopelik is ’n eenvoudige ‘dankie’ in orde ... Ek is baie lief vir lees en ek moedig enigeen aan om te lees - dit dra by tot algemene en feitlike kennis. My seun is oo

Tanner lectures on human values: "Morality and the Social Instincts: Continuity with the Other Primates"

2013-07-18 Hello,    Baie dankie George en verskoning dat jou gesprek elders uitgedraai het soos dit gedoen het....   Perdebytjie baie dankie vir die voorbeeld wat jy ook gelewer het.    Ek plaas hiermee die gedeelte uit die lesing waa

Die darwinisme as model vir lewe

2013-07-18 Beste Brianvds, Jy tik: Vraagstukke in die wetenskap word nie opgelos deur mense se IK te meet, of outoriteite aan te haal of deur debat nie. Hulle word opgelos deur getuienis. Sekerlik die beste stukkie kommentaar wat ek in 'n baie lang tyd op die werf

Nog Katolieke afgryse

2013-07-18 Beste FC Boot, Die kruks van die saak soos Jaco Fourie onder enige hoofde met "Katoliek" daarin, dit self en ruiterlik elders reeds erken het:   "Cornelius gee kort-kort onnodige en ongesubstansieerde steke na Afrikaanse Calvinisme.&

Nog steeds vir Angus oor sy taalsiklus

Angus 2013-07-18 Beste Jan, Dankie vir die kompliment; poësie is net so gekonsentreerd.  Brief volg. Groete,  Angus

Misbruik van kinders

2013-07-18 George,   Jy tik: Vir Cornelius was my boodskap ondubbelsinnig - afgesien van die goeie in jou kerk, daar was net te veel verspreide voorvalle, waar kerkhoofde ook probeer het “om skade te beperk” - hulleself of “hulle saak&rdquo

Nog Katolieke afgryse

Jaco Fourie 2013-07-18 Die verskil.  Politieke afgryse is gewoonweg gedateer en kom ten einde.  Nazi afgryse; Pol Pot afgryse; Tamerlane afgryse; Prins Vlad afgryse; Gengis Khan; Attila die Hun; afgryse; ens het gekom en gegaan. Die Katolieke Kerk se afgryse strek

Die darwinisme as model vir lewe

2013-07-18 Dolf:    Ek is seker jy is ten minste tien keer so intelligent as ek. Dit maak geen verskil nie: jy verstaan nog steeds nie die teorie wat jy kritiseer nie want jy het nie genoeg daaroor gelees nie. Ek het wel.    Vraagstukke in di

Die gedagte dat homogeit kontensieus bly ...

Jaco Fourie 2013-07-18 Raed Eerstens.  Verskoon dat ek vanuit 'n Engelse Bybel gekwoteer het.  Dit was op daardie oomblik makliker en vinniger gewees om direk vanaf die internet te kon kwoteer het. Tensy ek jou misverstaan, glo ek jy het my vraag nie beantwo

“poetry oo die liewe annie anne kant” – Ronelda Kamfer gesels met Nathan Trantaal oor Chokers en Survivors

2013-07-18 Ek voel mens moet die ikoon van Standaard-Afrikaans, NP van Wyk Louw, nie sommer saam met die baba en die badwater uitgooi nie. Daar is munt uit hom te slaan:    Hy het in sy bundel Tristia (1962) gedig:    My hart – of iets

Stefans Grové se Raka as musikale narratief

2013-07-18 Ek het veral die nabetragting geniet! So 3 jaar gelede is Raka deur Linden Hoërskool  se Drama-departement opgevoer. Die drama-regiseur het dit soos 'n Griekse tragedie in Griekse styl en gewaad aangebied. Raka is nogal 'n komplekse "gedig&

Gee, gee, gee

Reusedwerg 2013-07-18 Die Mandela dag staan my ook nie juis aan nie. Ek het in elk geval nie die gerief om 67 minute lank iemand anders se nalatenskap te herdenk nie. Elke dag is Mandela-dag. Ek probeer elke dag iets vir iemand doen, hoekom een dag nou uitsonder en dit aan iem

Nog Katolieke afgryse

2013-07-18 Ek is nie seker wat jy hiermee wil bereik nie. Dwarsdeur die geskiedenis van die mens is misbruik gemaak van nie net van godsdiens maar ook politieke teorieë soos bv kommunisme. So was Pol Pot  verantwoordelik vir die dood van 2000 000 mense in

Misbruik van kinders

George 2013-07-18 Sjoe, wat ‘n kattegeveg. Het nog skaars my bydrae ingestuur toe is daar tien reaksies en afgesien van Trienie is almal aan die byt. Dit lyk darem of ek gaan oorleef en die belangrikste is dat die boodskap weer onder die aandag gekom het. Vir Corneli

Tanner lectures on human values: "Morality and the Social Instincts: Continuity with the Other Primates"

2013-07-18 Beate Wouter,   Dis nou 'n roerende verhaal van die Sjimpansees en bonobo's. Ons het ook iets soortgelyk waargeneem onder 'n trop olifante in die Sabi-Sand Wildreservaat. Daar was 'n gebreklike kleintjie met swak ontwikkelde agterlyf. Vir sewe jaar

Die darwinisme as model vir lewe

2013-07-18 Uit die 19 kommentare dusver is 13 van agnostici en aanhangers van die darwinistiese evolusieleer. Die klagte teen hulle is dat hulle nie eens hulle eie teorie se beginsels ken en verstaan nie en ook nie sinvolle antwoorde en bewys kan verskaf vir die

Die gedagte dat homogeit kontensieus bly ...

2013-07-18 Cornelius, Ja nee ou, ek verwonder my. Dis ongesond om ander se intellektuele vermoëns gering te ag, maar ek sê jou, dis net so nadelig om dit te hoog aan te slaan. Hierdie twee hierbo se debattering van kwessies en seker van die de

Misbruik van kinders

Jaco Fourie 2013-07-18 Jy sê: "Maar Jaco, genoeg is genoeg .......... dit raak nou erg vervelig" Maar Neelsie.  Ek self is nog ver van verveeld en totdat ek verveeld raak, gaan ek dit nog geniet om jou soos 'n vis aan 'n lyn te speel. Sterkte maat. Ja

Die darwinisme as model vir lewe

2013-07-18 Brianvds, Dit verbaas my altyd dat wanneer mense (kom ons noem hulle EIV's - "evolusie-illusie-vrinne") hulself ag as outoriteite en dus, kenners, oor ‘n onderwerp wat hulle voorhou as hul vakgebied – nie omdat hulle aktief daaroo

Gee, gee, gee

Johan 2013-07-18 Min dat iemand iets so raak sê.

Tanner lectures on human values: "Morality and the Social Instincts: Continuity with the Other Primates"

2013-07-18 Beste Wouter   Baie dankie vir die insiggwende artikel. Die groepsding is definitief een van die redes hoekom wesens vir mekaar omgee. Dis nie eie aan die mens nie en mens sien dit selfs by insekte, spinnekoppe, voëls en visse. Dit gaan duidel

Die gedagte dat homogeit kontensieus bly ...

2013-07-17 Repliek op Jaco se kommentaar.  Lees weer Joh 5: 28 - 29 in samehang met Hand 17:30 en Rom 2: 14-16 Dis hulle wat 'goed gedoen' het ( Joh 5: 28-29 ) van wie hier gepraat word. Hulle wat in Christus Jesus gesterf het, lê nie hier rond

Gee, gee, gee

Enjee 2013-07-17 Pragtig, Hennie.  Roerend eens met jou. Ek gaan nie  aan die Madiba-sirklus meedoen nie.   Groete   Enjee

Die darwinisme as model vir lewe

2013-07-17 Hello Dolf,    Ek het jou kommentaar sorgvuldig gelees en komplimenteer jou op jou retoriek. Die is inderdaad baie goed en het jy sonder twyfel 'n slag met woorde en dit is 'n voordeel in debat. Daar is wel 'n probleem in terme van hoe jy

Tanner lectures on human values: "Morality and the Social Instincts: Continuity with the Other Primates"

George 2013-07-17 Wouter, dit is ek wat "baie dankie" moet sê vir 'n uiters interessante saak wat jy weer onder die aandag bring. Hoop jy kan dinge nog mettertyd verder voer. Groetnis. George

Die darwinisme as model vir lewe

2013-07-17 Siestog "Dolf",... tsk,tsk,tsk,... en wie moet nou gepla wees oor jou, of enige ander sogenaamde "ware gelowige", se erkenning"?...

ABO en Duitsland?

George 2013-07-17 Hans die groot probleem van die Keiser, Nederland, Frankryk, Rusland, ens was dat "Brittania rules the waves". So simpatiek soos hulle almal teenoor die ou president gevoel het, het hulle geen keuse gehad nie as om weg te kyk of verskriklik vern

Die darwinisme as model vir lewe

Leon Retief 2013-07-17 Aan Brian: ag ja jong, ek is al gewoond aan hierdie verskynsel: mense wat nog nooit enige tegniese publikasie in 'n vakjoernaal gelees het nie maar wat nou dink dat hulle die vakgebied beter verstaan as diegene wat wel al vir baie jare baie goed ve

Die gedagte dat homogeit kontensieus bly ...

2013-07-17 Beste Raed na Gael, Ek dink jy moet jouself sekerlik breek van die lag ... Ek herhaal die volgende net so uit 'n kommentaar elders rakende die werf se patetieke bleeksiel se eentonige snert oral waar die geringste geleentheid kry: (begin van aanhaling)

Misbruik van kinders

Jaco Fourie 2013-07-17 Wouter Gelukkig was jou vriendjie nie 'n jaar jonger as jy gewees nie, anders het Neelsie, bo al sy ander beskuldigings teenoor jou, jou dan ook als pedofiel afgekryt. Sterkte Jaco Fourie

Tanner lectures on human values: "Morality and the Social Instincts: Continuity with the Other Primates"

2013-07-17 Hello,    Wat is meer menslik as om bewus te wees van jou dood wat vir jou wag en dan daarmee tesame die periode waarin jy uiteindelik tot sterwe kom. Hierdie is so 'n goeie artikel en het dit my diep geraak met die eerste lees daarvan en wil

Die Neanderdalmens en taal

Angus 2013-07-17 Liewe Naomi, Jy maak nie reg nie. Hier sit jy al lankal in jou mou en lag vir  ons ouens se gespartel, pleks dat jy al ingespring het om ons reg te help. Steven Pinker se boek het ek al twee keer deurgelees; die eerste keer toe ek met 'n gebreekte

Misbruik van kinders

2013-07-17 Beste George,   Ek hoop dis nou duidelik genoeg hoe die werf se residensiële snotkop Jaco Fourie en sy kruiper, die arme bleeksiel Wouter Ferns (soos hy graag na homself verwys), jou bydrae gekaap het.   Ek neem jou nie kwalik as

“poetry oo die liewe annie anne kant” – Ronelda Kamfer gesels met Nathan Trantaal oor Chokers en Survivors

Johannes Comestor 2013-07-17 Dit is die soort taal wat die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad openlik en die ander lede van die ATR stilswyend bevorder pleks van hulle energie, uitgaande van 'n voor die hand liggende beginselstandpunt, ten bate van Standaardafrikaa

Misbruik van kinders

2013-07-17 Hel Wouter, en dit wyl ek ook reeds voorheen 'n volledige bydrae onder hoofde "Oor 'n enige katolieke kerk" geplaas het - kompleet met 'n foto van my Psalmboek waar die verklaring vir katoliek (met 'n kleinletter) gelees kan word.   Lees

Misbruik van kinders

2013-07-17 Jaco,   Jou reaksie is uiters voorspelbaar.   Ek kan ENIGE bron of kundige wat jy as teendeel hier wil aanvoer, oor dieselfde kam skeer en ook teenoor jou aanvoer dat; "... jou bronne toon suiwer subjektiewe en spekulatiewe agendas als

“poetry oo die liewe annie anne kant” – Ronelda Kamfer gesels met Nathan Trantaal oor Chokers en Survivors

2013-07-17 Ek het 'n nuwe Engelse woord uit bostaande geleer:   coddle:  1 treat in an indulgent or overprotective way. [oorbeskerm] 2 cook (an egg) in water below boiling point. [dis 'n goeie manier om seker te maak die ding bars nie oop nie]

“poetry oo die liewe annie anne kant” – Ronelda Kamfer gesels met Nathan Trantaal oor Chokers en Survivors

2013-07-17 Hierdie is byvoorbeeld cool:   maar die hónd tussen die bene is blind en vol sere van vullishope in leë swembaddens oopkrap en klopkroppe verslind   – breyten breytenbach

“poetry oo die liewe annie anne kant” – Ronelda Kamfer gesels met Nathan Trantaal oor Chokers en Survivors

2013-07-17 Ek dink wel die taal wat Nathan skryf is OOK incestuous.   Sogenaamde standaard-Afrikaans is waarmee ek grootgeword het. Moet ek dit weggooi en in Engels skryf? Nee, ek gaan nie. Mens kan cool dinge daarmee beskryf. 
Top