Sjalom.
Die opsetlik en onredelik verkeerde voorstelling van kindermolestering, en om dit as 'n uitsonderlike Katolieke probleem te wil voorhou deur George, Jaco Fourie en Wouter Ferns, het my inderdaad verontrus.
Pedofilie (in terme die seksuele molestering van kinders), moord en verkragting, is wat my betref halssnoermisdaad. Ek het ook geen rede omtrent dit te voer nie. Hier doen 'n mens wat nodig is vir veiligheid en orde; mag God hul siele genadig in die Hemel wees.
Self is ek genadiglik nooit as kind gemolesteer nie, en is ek nog nooit verkrag of vermoor nie, en daarom kan ek sekerlik ook nie uit ervaring daarvan of net so min met enige kunde daarin, getuig.
Wat my wel opval is die perversie waarmee George, Jaco Fourie en Wouter Ferns, kindermisbruik as iets bespotlik aan die Katolieke inbeeld.
Die selferkende promiskue en dekadente homoseksueel Jaco Fourie, het sy bedoeling met sy perverse en kru aanhaal onder vele hoofde met "Katoliek" daarin, homself as volg regverdig:
Cornelius gee kort-kort onnodige en ongesubstansieerde steke na Afrikaanse Calvinisme. Nouja. Al is ek [Jaco Fourie] ‘n ateis, het ek ‘n kulturele (nie godsdienstige) aanvoeling met Afrikaanse Calvinisme, weens my voorgeslagtlike agtergrond waarop ek besonders trots is. In Israel is daar meer ateiste onder die Jode als die ortodokse Jode, wat nieteenstaande, ‘n kulturele verbintenis met die res van Jodendom heet. Ek wou Cornelius uitwys dat die kamma “sondes” van Afrikaanse Calvinisme geen sondes is in vergelyking met die van sy Katolieke Kerk wat hy so ophemel. (sic)
Die sikofante (kruiperige) patetieke bleeksiel en selferkende homoseksueel Wouter Ferns, het ook doelbewus sy boosdoende stuiwer in die beurs onder hoofde "Vyf mites: Roomse Katolieke kerk en seksuele wandade", gegooi.
George, wat my aan 'n goedige Krismisvader oompie wat ewe geveinsd 'n kindjie se boudjies knyp as die pappie en mammie wegkyk, laat dink, het sy lae houtjie ingekry onder hoofde "Misbruik van kinders", deur te verwag dat ek myself van die Katolieke "distansieer".
Vir Cornelius was my boodskap ondubbelsinnig - afgesien van die goeie in jou kerk, daar was net te veel verspreide voorvalle, waar kerkhoofde ook probeer het “om skade te beperk” - hulleself of “hulle saak” bo kindertjies gestel het. Jy [Cornelius] het geen ander opsie as om jou hiervan te distansieer nie.
Ja, ware gelowiges het hulself menigmaal beter as ander sondaars en Godsdienstiges buite hul selfverheffing in God hier beskou, maar, die uwe is gewoon 'n eenvoudige kind van die HERE wat self net te dankbaar is vir die genade wat hy in sy sonde ontvang. Al sal ek 'n misdadiger wat my of my geliefdes se lewe bedreig summier doodskiet as ek 'n kans het, kniel ek skouer aan skouer saam met al hierdie pedofiele, verkragters en moordenaars voor God. Hoe distansieer ek myself in terme van enige Godsdiens op aarde van enige ander sondaar?
Die "debat" deur George, Jaco Fourie en Wouter Ferns, en om daarmee kindermolestering as 'n Katolieke kenmerk voor te stel, laat hulself ongetwyfeld as verdag.
Ek volstaan by enkele aanhalings elders in my kommentaar:
Pedophiles are invariably males: Almost all sex crimes against children are committed by men.
Significant numbers of victims are males: Up to one-third of all sex crimes against children are committed against boys (as opposed to girls).
The 10 percent fallacy: Studies indicate that, contrary to the inaccurate but widely accepted claims of sex researcher Alfred Kinsey, homosexuals comprise between 1 to 3 percent of the population.
Homosexuals are overrepresented in child sex offenses: Individuals from the 1 to 3 percent of the population that is sexually attracted to the same sex are committing up to one-third of the sex crimes against children.
Some homosexual activists defend the historic connection between homosexuality and pedophilia: Such activists consider the defense of "boy-lovers" to be a legitimate gay rights issue.
Pedophile themes abound in homosexual literary culture: Gay fiction as well as serious academic treatises promote "intergenerational intimacy."
MALE HOMOSEXUALS COMMIT A DISPROPORTIONATE NUMBER OF CHILD SEX ABUSE CASES Homosexual apologists admit that some homosexuals sexually molest children, but they deny that homosexuals are more likely to commit such offenses. After all, they argue, the majority of child molestation cases are heterosexual in nature.
While this is correct in terms of absolute numbers, this argument ignores the fact that homosexuals comprise only a very small percentage of the population. The evidence indicates that homosexual men molest boys at rates grossly disproportionate to the rates at which heterosexual men molest girls.
To demonstrate this it is necessary to connect several statistics related to the problem of child sex abuse: 1) men are almost always the perpetrator; 2) up to one-third or more of child sex abuse cases are committed against boys; 3) less than three percent of the population are homosexuals.
Thus, a tiny percentage of the population (homosexual men), commit one-third or more of the cases of child sexual molestation.
Dit kan verder hier gelees word.
In giving their life histories, many homosexuals mention that they were molested by male family members or strangers when they were young. Although this can be terrifying and repulsive to them initially, it can also lead to sexual arousal and to a habit of homosexual behavior. It often leads to their typing themselves as innately homosexual; males would not be attracted to them and molest them, they reason, if they were normal. Teenage sex play can have similar results. Regular indulgence in homosexual fantasy and masturbation often deepens the homosexual orientation.
Die volledige artikel en menige ander informasie omtrent homoseksualiteit, ken hier gelees word.
Die Katolieke se amptelike standpunt hieromtrent, kan in dieselfde artikel gelees word:
How does a homosexual tendency originate? There are theories aplenty, each with its partisans. (The Catholic Church has no position on this matter. As Cardinal Ratzinger said in reference to the revised Catechism, "We have left room for all the hypotheses on the origin of homosexual tendency - whether it is innate or developed under certain circumstances.") Extensive reading of the literature leads me to believe that there are many causes, which often reinforce one another.
Ek het ongetwyfeld lank reeds alle populariteit kompetisie loshande hier verloor (veral by die werf se tantes Perdebytjie en Trienie Mahne). Ek weet geen ware Afrikaner en gelowige sal hul kinders anderkant as Hindoes, Moslems, Jode en katolieke, in diens en tot eer van ons almal se Skepper sien kom nie. Laat my dus maar vanselfsprekend buite rekening.
My vraag dus aan enige verantwoordelike ouer wat hier lees is; in wie se sorg sal jy jou kind laat as jy geen ander keuse het nie a) George b) Jaco Fourie c) Wouter Ferns d) 'n Katolieke priester?
Hindoe-, Moslem-, Joodse, Boeddhistiese, en katolieke groete,
Cornelius Henn


Kommentaar
Neelsie
Jou probleem is jy dink dit gaan oor "populariteit", vir jou miskien wel, hier op die werf. Die feit is dat dit gaan oor wisselende gedagtes wat teenoor mekaar woes maal en bots en dit is juis hierdie wisselende gedagtes (joune inkluis) wat van die besprekings hier interessant maak. Die thesis en anti-thesis van sodanige argumente het afsonderlik hulle vel aanhangers. Gewoonlik is dit in die sythesis uitvloeisels van al twee, waar die waarheid lê, en dit is gewoonlik die passiewe leser wat die synthesis raaksien.
Met alle opregte ateïstiese en moffie deernis aan my kant, wil ek vir jou ongevraagd raad gee, en dink daaroor na, sodat jy hier gelukkig kan voel en 'n konstruktiewe bydrae dienooreenkomstig kan lewer. (1) Hou op om te voel jy word deur jou opponente vervolg, want dit is werklik nie waar nie. Jy skep daadwerklik die indruk jy ly aan 'n vervolgingswaansin. (2) Benader jou argument feitlik, en kwoteer jou feite vanaf BETROUBARE EN OBJEKTIEWE BRONNE, en hou jou persoonlike aanvalle tot 'n min (nie heeltemal afskaf nie, maar sodat dit nie voorkom asof dit alleenlik is waaroor jy wil skryf nie). (3) Hou op om aanhoudend dieselfde persone te teiken vir doel van aanval. Dit pla my persoonlik hoegenaamd nie, en ek dink ook nie die ander wat jy teiken nie, maar ek dink dat vir die passiewe leser kan dit oormatig voorkom. (4) Bly liewer stil oor onderwerpe wat jy nie in opgewasse is nie, om sodoende jou onkunde daarin bloot te stel nie.
Als olyfblaar-gebaar teenoor jou van my kant, sal ek ophou om die Katolieke onderwerp verder voort te sit (en daar is nog vele waaroor ek kan skryf), behalwe om response op huidige bydraes van my te beantwoord. EN asseblief. Indien ek sien jy wil enigsins munt slaan op hierdie gebaar van my, dan word dit net so vinnig onttrek.
Jaco Fourie
Jou kastige onskuldige vraag in jou laaste sin steun 100% op die vooroordeel van die samelewing teen homoseksuele mense. Soos ek vir Jaco en Wouter leer ken het hier op LitNet sal ek geen probleem he om my kind in hulle sorg te los nie.
George ken ek persoonlik baie goed en het al my kind honderde male by hom en sy vrou gelos. In sy geval neem ek aan dat hy dan die eerste keuse vir my sal wees.
Ek sal die Katolieke priester laaste op my lys sit want ek ken hom van geen kant af nie. As die keuse was tussen 'n Katoliek of 'n fundamentele Christen sou ek my kind gelos het by die priester.
George het jou 'n eenvoudige vraag gevra en jy kon jouself maar net nie keer om dit te verdraai in 'n persoonlike aanval op Jaco en Wouter nie.
“First they ignore you, then they laugh at you, then they fight you, then you win." - Gandhi?
Jaco,
Dankie vir jou sinvolle raad.
Glo my; ek pas dit reeds jare lank toe (wil jy dit nie ook liefs self probeer nie)?
Maar, met alle respek; jy maak 'n baie groot fout as jy dink dat jy die reëls hier kan bepaal (nes Wouter dit ook reeds menigmaal voorheen probeer het).
Hoeveel maal het ek net nou al byvoorbeeld die verskil, en ooreenkoms, tussen die algemene gebruik van die woorde "Katoliek" (met 'n hoofletter) en "katoliek" (met 'n kleinletter) hier herhaal?
Meen jy dalk 'n amptelike verklarende woordeboek en die Nederlandse Geloofsbelydenis is verdagte bronne in die verklaring en verduideliking daarvan?
Wel, jy is nie die enigste wat so dwaal nie.
Jy, Wouter Ferns, George, "Dolf", Kobus de Klerk, Trienie Mahne en Perdebytjie, dien as goeie voorbeelde waar emosie, feite oorheers.
Nee wat Jaco, jy kan gerus maar op my profiel ingaan en self my bydraes voorheen vir hul feitelikheid ondersoek. Ek hanteer julle histerie ook nog altyd met die gepaste emosie. Sien, ek is maklik instaat daartoe. Waarom dit anders doen? Hoeveel het al ordentlik en heel kognitief met jou en die ander kognisie-gestremdes, rede probeer voer - geheel sonder sukses?
Elders deel ek wel graag feite met diegene wat die logika daarin verstaan. Indien jy hierdie kommentaar van bo tot onder deeglik ondersoek, sal jy beide feit, asook gepaste emosie daarin vind.
Voorts (nog 'n feit), jou gebruik van die woord "vervolgingswaan", is ook erg emosioneel. Die werklike betekenis daaraan is as volg:
vervolgingswaan, vervolgingswaansin. 1. Kranksinnigheid waarby die lyer hom inbeeld dat hy vervolg word. 2. Oordrewe vervolgingswoede, vervolgsug. ..woede.
'n Veiligheidshek, is skynbaar genoeg rede vir jou om te konstateer dat iemand aan vervolgingswaan ly!
Paranoia, is soms gepas vir die uitinge hier deur 'n hele paar deelnemers: paranoia. 1. Geestesversteuring waarby die pasiënt die slagoffer van waandenkbeelde is, verstandsverbystering. paranoïed, paranoïes, =e. Gekenmerk deur of van die aard van paranoia. paranoïkus, =se, ..noïci. Iem. wat paranoïes siek is, of aan waandenkbeelde ly.
Dweep, is net so bekend op die werf: dweep, ge=. 1. Oordrewe begrippe omtrent iets besit en verkondig. 2. Oordrewe ingenome wees met iets of iem.. dweepagtig; dwepend. dweepsiek, (-e), =er, =ste. 1. Vol oordrewe begrippe, fanatiek. 2. Oordrewe ingenome (met iets). dweepster. Vroulik van dweper. dweepsug. Oordrewe ingenomenheid (met iets), fanatisme. ..sugtig.
Jaco, jy dweep dus byvoorbeeld met die woord "vervolgingswaan".
En so kan ek lank aangaan, want, soos Kobus de Klerk en 'n paar ander "Spiritueel Intelligentes" goed weet, maak ek altyd deeglik seker dat ek by die algemene en feitelike betekenis van woorde hou:
konsekwent, =e; =er, =ste. 1. Beginselgetrou. 2. Uit die voorafgaande logies voortkomend, logies. konsekwentheid. logies, =e; =er, =ste. 1. Op redeneerkunde gegrond. 2. Oordeelkundig. 3. Wat tot die logika behoort. logika. 1. Regte manier van redenering. 2. Die regte opmekaarvolging van oorsaak en gevolg. 3. Dinkleer; redeneerkuns. logikus, =se, ..gici. Iem. wat die logika beoefen. logisisme. 1. Fundering v.d. wiskunde in die logika. 2. Toepassing v.d. logiese redenering waar dit nie op sy plek is nie, oorskatting v.d. logika. ..ties. logistiek. 1. Wetenskap v.d. deduksie, geformaliseerde logika. 2. Leer, kuns, taktiek om troepe te laat beweeg en in te kwartier, van alle goedere en voorrade te voorsien en onder die gunstigste omstandighede die stryd te laat voer. 3. Beheer van, kontrole oor alle voorrade. 4. Voorsiening van alles wat nodig is om 'n onderneming, bv. 'n sportbyeenkoms, die inrig van 'n kantoor, die skryf van 'n boek, ens. aan die gang te kry sodat die werk self of die organisasie daarvan kan vlot. logistikus, =se, ..tici, (mil.). Vakkundige kenner en beoefenaar van die logistiek.
Jaco, ook jou emosionele dreigement;
"Als olyfblaar-gebaar teenoor jou [Cornelius Henn] van my [Jaco Fourie se] kant, sal ek ophou om die Katolieke onderwerp verder voort te sit (en daar is nog vele waaroor ek kan skryf), behalwe om response op huidige bydraes van my te beantwoord. EN asseblief. Indien ek [Jaco Fourie] sien jy wil enigsins munt slaan op hierdie gebaar van my, dan word dit net so vinnig onttrek"
... sluit heel LOGIES by jou ander voortvarendheid aan elders;
"Ek [Jaco Fourie] wou Cornelius uitwys dat die kamma “sondes” van Afrikaanse Calvinisme geen sondes is in vergelyking met die van sy Katolieke Kerk wat hy so ophemel".
Jaco, die waarde wat ek aan jou en ander se negatiwiteit gee, kom wel teen 'n prys ook vir my.
Nietemin, ek glo dat die oefening daarvan wel op die lang duur van pedagogiese waarde sal wees.
Lees gerus ook weer FC Boot, se puik en gepaste kommentaar aan jou elders: Ek [FC Boot] volstaan hiermee omdat dit duidelik is dat die mens se kapasiteit om tot op laagste vlak te daal nie net beperk is tot kerklike instansies nie en dat ek die uitsondering van die Katolieke kerk in die opsig bevraagteken.
Daarom Jaco, bly ek oortuig van die meeste belangstellendes hier se intelligensie, wyl al die kruipers elke woord glo wat jy tik.
Dis gewis vir jou ook om te besin!
Namaste!
Cornelius Henn
Neelsie
Kennis is geneem en aanvaar.
Jaco Fourie
Chris
Dankie vir jou vertroue. My ouboet se tiener-kinders en vriende verkeer deur ons huis asof dit ook hulle s'n is. Hulle asook hulle vriende weet ek en my maat is gay. Dit pla hulle hoegenaamd nie. Hulle is ook nie skaam om ons uit te nooi na skool en sosiale funksies waar ouers en vriende genooi word.
Hier in die Vaaldriehoek kry ek die gevoel dat daar nie meer soseer 'n "gay bashing" mentaliteit bestaan soos in die eerste jare toe ek hier gekom het nie. (Die ou Yskor-kokolol gespuis is weg sedert Mital hier oorgeneem het) Hier is geen gay klub nie, maar wel "gay friendly" clubs. Daarmee bedoel ek dat die plaaslike gays oop en bloot op dieselfde dansvloer as die straits met hulle metgesel kan dans sonder om oogbrouwinke te laat lig. Ek en Wim asook ander gays is gereelde besoekers aan bv. "Einsteins" waar ons dit geniet om met 'n drankie saam met van die plaaslikes pool te speel.
Ek skryf dit toe aan die feit dat die kerk sy houvas lelik op sy vorige gemeentelede verloor het. Toe die kokolol mentaliteit hier was, het motors Sondae die parkeerterreine vol gestaan tot amper om die blok. Vandag lyk die geparkeerde motors verlore in die groot amper lee parkeerterreine Sondae. Min jong mense gaan kerk toe of doen selfs die moeite om in die huwelik te tree. Hulle bly eenvoudig saam. As die verhouding werk word nie aan trou eers gedink nie. Indien nie, verwissel hulle maar eenvoudig hul bedmaat. Kinders word gebore sonder om gedoop te word. Kerke word verkoop en geen nuwes gebou nie. En wie is hulle. Afrikaners! Die resultaat? Normaliteit en geluk!
Ek wonder net wat Neelsie se gay "maatjies" van hom sal dink sou hulle sy brief hierbo gelees het. Die kamptige deernis en "Christelike" liefde wat hy so hart probeer om ons te oortuig deel van sy lewe is. Dan wonder ek ook oor hom. Hy 'n ou man wat altyd oor sy "maatjies" skryf. Is hulle kinders wat hy mee omgang? Indien wel, sal ek beslis verdag nag hom kyk, veral gesien dit seuns blyk te wees, want volwasse mans word nie as "maatjies" beskryf nie.
Jaco Fourie
Cornelius volgens die eerste sin van jou brief: “Die opsetlik en onredelik verkeerde voorstelling van kindermolestering, en om dit as 'n uitsonderlike Katolieke probleem te wil voorhou deur George ...”. Hierdie stelling is onwaar tov George – die ander beskuldigdes kan namens hulself reageer. Dis erg onverantwoordelik om te verwys na die “perversie waarmee” oa George “kindermisbruik as iets bespotlik aan die Katolieke inbeeld.” Dit was nog nooit my siening nie – ek het my saak duidelik gestel en enigeen kan dit weer nagaan. Cornelius Henn behoort sy braaksels oor my weer te bekyk, nadat die opgewondenheid verby is. Ons ken mekaar hoegenaamd nie en hy weet dat hy sy eie beeld en die van sy kerk met sy paranoïese aanval skade aangedoen het. Wat my betref skuld hy my 'n verskoning en as dit nie te voorskyn kom nie sal ek hom permanent ignoreer. George
Natuurlik George!
Jou verskuilde en perverse bydrae waarin jou opsetlik en onredelik verkeerde voorstelling van kindermolestering as 'n uitsonderlike Katolieke probleem probeer voorhou en kindermisbruik as iets bespotlik aan die Katolieke inbeeld, kan hier gelees word: https://www.litnet.co.za/Article/misbruik-van-kinders
Nie net dit nie; ook jou blatante ignorering van my eerste kommentaar en dit bloot as 'n "katgeveg" te beskryf, kan ook daarin beskou word.
Nee wat George, jy is bevooroordeeld en skynheilig.
Jy stel duidelik nie belang in enige logika behalwe om 'n etiket om die Katolieke se nek te probeer hang nie (nes die promiskue en dekadente ateïs en homoseksueel - Jaco Fourie ... ag, en neem tog asseblief kennis dat Jaco, graag self so oor hom spog).
Derhalwe, jou soort emosionele "debatte" op die werf, verveel my ook reeds lankal. Tog hoop ek my aandag daaraan sal eendag 'n opvoedkundige waarde het.
Val gerus verby.
Cornelius Henn
George en Jaco, het julle 'n ander reaksie verwag van Cornelius as die een hierbo. Julle weet mos dat 'n kefferbrakkie of blaf of tjank, en soms altwee gelyk, maar nooit iets tussenin nie.
Chris
Ek het tot die slotsom gekom jy's ongetwyfel reg. Ek het darem gehoop daar steek meer in Neelsie, maar ongelukkig 'n verkeerde assumpsie aan my kant.
Jaco Fourie