Johannes Comestor2013-07-17Dit is die soort taal wat die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad openlik en die ander lede van die ATR stilswyend bevorder pleks van hulle energie, uitgaande van 'n voor die hand liggende beginselstandpunt, ten bate van Standaardafrikaa
2013-07-17Hel Wouter, en dit wyl ek ook reeds voorheen 'n volledige bydrae onder hoofde "Oor 'n enige katolieke kerk" geplaas het - kompleet met 'n foto van my Psalmboek waar die verklaring vir katoliek (met 'n kleinletter) gelees kan word.
Lees
2013-07-17Jaco,
Jou reaksie is uiters voorspelbaar.
Ek kan ENIGE bron of kundige wat jy as teendeel hier wil aanvoer, oor dieselfde kam skeer en ook teenoor jou aanvoer dat; "... jou bronne toon suiwer subjektiewe en spekulatiewe agendas als
2013-07-17Ek het 'n nuwe Engelse woord uit bostaande geleer:
coddle:
1 treat in an indulgent or overprotective way. [oorbeskerm]
2 cook (an egg) in water below boiling point. [dis 'n goeie manier om seker te maak die ding bars nie oop nie]
2013-07-17Hierdie is byvoorbeeld cool:
maar die hónd tussen die bene
is blind en vol sere
van vullishope in leë swembaddens oopkrap
en klopkroppe verslind
– breyten breytenbach
2013-07-17Ek dink wel die taal wat Nathan skryf is OOK incestuous.
Sogenaamde standaard-Afrikaans is waarmee ek grootgeword het. Moet ek dit weggooi en in Engels skryf? Nee, ek gaan nie. Mens kan cool dinge daarmee beskryf.
2013-07-17Steven Pinker se boek The Language Instinct was een van my voorgeskrewe boeke vir Taalwetenskap op universiteit. In die hoofstuk "The Big Bang" sit hy die teorieë oor taalontwikkeling en ewolusie uiteen.
Oor die Neanderdal se spraakverm
2013-07-17Angus:
Wat nogal opvallend is, is dat die kreasioniste tot dusver elke laaste een van hulle hofsake in Amerika verloor het. Beide kreasionisme en sy opvolger, intelligente ontwerp, is ooglopend bloot pogings om Amerika se streng skeiding tussen k
2013-07-17Miskien ook maar goed dat dinge uitgewerk het soos hulle het, anders het die Eerste Wêreldoorlog 'n dekade of wat te vroeg uitgebreek, en sou dit boonop die skuld van Afrikaners in die algemeen en Oom Paul in die besonder, gewees het. Dink net hoe s
2013-07-17Dolf:
Wanneer Kobus stellings maak soos:
"As die darwinistiese evolusioniste reg was, sou die evolusionêre proses, wat volgens hulle nou al vir onmeetlik lang tye aan die gang is, al verseker het dat geen oerspesie uitsterf ni
Johannes Comestor2013-07-17Dit gebeur selde dat in Afrikaans oor Mark Rothko geskryf word. Ek het na aanleiding van Jacob Baal-Teshuva se boek met enkele opmerkings oor Rothko op SêNet (7.06.2012) vorendag gekom.
Johannes Comestor
Jaco Fourie2013-07-17Neelsie
Beide jou bronne toon suiwer subjektiewe en spekulatiewe agendas als feite voorstellings.
Jou eerste bron, die Katolieke Kerk wat se denke beïnvoed word deur sy godsdienstige dogmas rakende homoseksualiteit, aborsie en voorbehoedmidde
2013-07-17Angus,
Is jy kwaad? Dit is werklik onnodig. Ek erken jou, as evolusie-aanhanger, regtig nie as ‘n kenner of outoriteit op die gebied nie - maar ek is seker daar is ander gebiede waarin jy werklik uitblink en hoog geag word. Die feit dat jy sodani
2013-07-17Hello,
Aangesien Cornelius Henn homself herhaal, word hiermee herhaal wat elders deur myself oor die geval Henn geskryf is:
Daar word afgesluit met die volgende en is 'n verwysing na Cornelius Henn in 'n brief komende van my
2013-07-17Hello,
Die stelling: Dis werklik moeilik om te begryp hoe die sikofante Jaco Fourie en Wouter Ferns, en veral na al my bydraes ook reeds hieroor, my as 'n Roomse probeer uitsonder.
Terwyl ek voorheen geskryf het:
2013-07-17Hello Jaco,
Baie dankie vir jou insette want ek het dit ook gelees en het maar net my kop geskud, want hier sit ek en weet dat ek nie molesteer was nie en in kinderkrans, nou graad vyf, so verlief was op 'n jong lat en kon nie wag dat die k
2013-07-17En dan, akka Wouter Ferns se "copy&paste" styl, die volgende omtrent Jaco Fourie se parsie hierbo:
Pedophiles are invariably males: Almost all sex crimes against children are committed by men.
Significant numbers of victims are males: Up t
2013-07-17Nog omtrent Jaco Fourie se kleinlike aanklagte en heksejag hierbo (soos gewoonlik geheel van die punt in George se bydrae af):
"In giving their life histories, many homosexuals mention that they were molested by male family members or
Angus2013-07-17Beste Dolf,
Jy kandarem snert praat as jy die dag lus is. In die eerste plek, dit is Sanford, nie Stanford nie, dis iemand anders. Vir jou informasie: ek het dr John Sanford asook dr John Baumgardner persoonlik ontmoet met my besoek aan Ame
2013-07-17Ongelukkig word ek weereens genoodsaak om my kommentaar elders, byna net so hier te herhaal.
Die kruks van die saak soos Jaco Fourie, dit self en ruiterlik elders reeds erken het:
"Derdens: Cornelius gee kort-kort onnodige en ong
2013-07-17Die kruks van die saak soos Jaco Fourie dit self en ruiterlik erken:
"Derdens: Cornelius gee kort-kort onnodige en ongesubstansieerde steke na Afrikaanse Calvinisme. Nouja. Al is ek [Jaco Fourie] ‘n ateis, het ek &lsq
Paul Venter2013-07-17Genl Roland de Vries was 'n merwaardige leier, as hy more vra na sy soldate is ons daar. Ons was die beste soldate in AFRIKA!
Mag daar nooit burgeroorlog in die RSA kom nie, want hierdie keer maak ons die job kla. Hierdie regering moet wakker word en alm
Jaco Fourie2013-07-17George
Ons neef Neelsie skryf met groot "kennis" en "ondervinding" van sy vele maatjies die volgende snert: " AL my gay maatjies herlei hul homoseksualiteit na die feit dat hulle as KLEUTERS selfs gemolesteer is."&nb
2013-07-17Brianvds,
Jy (julle) hou aan om Kobus te skeer onder die “hy verstaan nie” kam, maar die probleem is dat jy (julle) nie veel van ‘n idee het van die teorieë wat jy (julle) verdedig nie. Al jou evolusie-sikofante deel in dieselfde
2013-07-17Ek het al baie gewonder, maar nou weet ek: Kobus de Klerk en sy volgelinge funksioneer definitief in 'n intellektuele lugleegte. Finish en klaar.
Jaco Fourie2013-07-16Raed na Gael
Jy het ‘n lywige kommentaar oor verskeie sake gemaak, meerendeels onsamehanged. Nietemin gaan ek op uittreksels waaroor die kern van jou argumente berus, kommentaar lewer.
Jy skryf: “Jaco se onlangse 'gevallestudies
2013-07-16Leon Retief:
Daar kom jy ook nou by. :-)
Kobus verstaan glad nie die teorieë wat hy aanval nie. Beide sy sikofante (ek dink nie daar is enige ander hier nie, maar dalk is ek verkeerd) het ook nou hul bydraes oor die kwes
2013-07-16... nog meer steurend omtrent die arme Wouter Ferns (soos hy graag na homself verwys), is hoe maklik hy lapelle om ander hang (deur byvoorbeeld na "regse denke" in 'n "gekkeparadys" te verwys), terwyl hy en die res van die ekstremistie
2013-07-16Hoe op aarde verskil of bots die inhoud uit Anton B se aangehaalde gedeelte, nou hoegenaamd van die res van die slimjannie se copy & paste" (spoeg en plak), hierbo? Wat is die punt; is Angus en die res van die kundiges hierbo aangehaal, dalk ook
Angus2013-07-16Beste Kobus,
Jy spog lekker met dr Sanford, maar ek het slegte nuus vir jou. Hy is 'n plantkundige en het uiters waardevolle werk gelewer toe hy nog ateïs was. Hy het ongeveer 70 publikasies die lig laat sien, en oa het hy die "gene gun"
2013-07-16Kobus,
Ek verbeel my Brianvds se systappie was of in Jan Rap se “daar is die wat glo” of “Darwin vir Perdebytjie” – ek het ongelukkig nie meer die skakels nie – jy behoort dit onder die Segnet Argief te kry.
Angus
Wouter2013-07-16Neandertalman
Hierdie skrywe is geskryf 'n paar jaar gelede na Anton B met gewone regse denke die bevinding misbruik het en was die kern uit daardie brief:
En so word berig dat die modern mens Neandertal-gene het – tussen 1-4
Wouter2013-07-16Hello Angus et al,
Ek kan ook net beaam wat Pieter geskryf het, dit was werklik 'n plesier om 'n ernstige wetenskaplike artikel te lees en ontken ek hiermee glad nie Leon Retief en Brianvds se kommentare nie in die algemeen elders geplaas.