Kommentaar

Pedofilie: George, Jaco Fourie, Wouter Ferns en die Katoliek

2013-07-21 Chris Dankie vir jou vertroue.  My ouboet se tiener-kinders en vriende verkeer deur ons huis asof dit ook  hulle s'n is.  Hulle asook hulle vriende weet ek en my maat is gay.  Dit pla hulle hoegenaamd nie. Hulle is ook nie skaam om

Pedofilie: George, Jaco Fourie, Wouter Ferns en die Katoliek

Jaco Fourie 2013-07-21 Neelsie Kennis is geneem en aanvaar. Jaco Fourie

Darwin en die belastingbetaler

2013-07-21 Duitswester   Ek verstaan nie mooi nie ... hoekom glo jy die Bybel,maar minus die briewe van Paulus?Jy is mos veronderstel om alles in die Bybel te glo, nie net selektief nie. Sal graag jou antwoord wil hoor.    Soos wat jy nou kerm oor

Pedofilie: George, Jaco Fourie, Wouter Ferns en die Katoliek

2013-07-20 Jaco,   Dankie vir jou sinvolle raad.   Glo my; ek pas dit reeds jare lank toe (wil jy dit nie ook liefs self probeer nie)?   Maar, met alle respek; jy maak 'n baie groot fout as jy dink dat jy die reëls hier kan bepaal (nes Wo

Pedofilie: George, Jaco Fourie, Wouter Ferns en die Katoliek

2013-07-20  “First they ignore you, then they laugh at you, then they fight you, then you win." - Gandhi?  

Annelie Botes: Swart op Wit

2013-07-19 Vat vyf, Johannes, vir 'n lekkerlees-stuk. Chris Rock het op 'n openbare verhoog verkondig dat die idee dat swartes (Amerikaanse negers) nie van Jode hou nie, nie heeltemal waar is nie.  Die waarheid is "we hate ALL whites."  Geen h

My eerste keer

2013-07-19 Oulike stukkie!

Boekbekendstelling: Die SAW in die Grensoorlog 1966–1989

theo maritz 2013-07-19 Wil ook graag weet waar en wanneer is 'n peloton uitgewis en slegs een oorlewende.  

Die gedagte dat homogeit kontensieus bly ...

2013-07-19 Jaco,  (Jammer ek het nou eers gelees. Jy sal seker eers Maandag hier lees ) Lasarus ... ?  Daar is geen aanduiding in Joh 11 dat Lasarus 'n gelowige was nie. Ek nooi lesers uit om hul te vergewis deur die hoofstuk self te lees. Lasarus se onm

Ek het gesien: God says homosexuality is in ...

2013-07-19 Ek stem volkome....ondeund verby maar het ek gelag toe ek dit die eerste keer gesien het.....

Tanner lectures on human values: "Morality and the Social Instincts: Continuity with the Other Primates"

2013-07-19 Hello Perdebytjie,    Dit het 'n tyd geneem vir my om te verstaan hoekom ek 'instinktief' teen wrede eksperimente op diere is, vir ons sjampoos ens, dit is ironies dan die apies meer terughouding as die mense getoon het wat die eksperimente ge

Nog Katolieke afgryse

Jaco Fourie 2013-07-19 Beste F.C. Boot Jy is heeltemal reg.  Afgryse van watter aard en in watter vorm ookal moet kwaai aangespreek word, en nie kerklik alleenlik nie veral waar vrouens en kinders as slagoffers daarin betrokke is, maar nie alles noodwendig op een slag i

Die darwinisme as model vir lewe

2013-07-19 Hello Dolf,    Baie dankie vir die kommentaar. Ek het gelees wat jy geskryf het en soos verwag kan word daar verskil met jou stelling dat evolusie nog nooit bewys is nie en dat die lektuur wat oor dit bestaan onbetoubaar is.    Hie

’n Bespreking van die appèlhofuitspraak in Minister van Polisie v Frederik Barend van der Vyver

2013-07-19 Dit blyk uit hierbo dat dit 'n goeie ding is dat die doodstraf in ons land afgeskaf is. Fred is glad nie "los" nie, en dit als weens ongeloofwaardige getuienis van een polisieman. Dis vreesaanjagend Kon meineed nie bewys word nie ? H

George vs Wilhelm?

george 2013-07-19 Interessante mededeling. Daar was in die tydperk waarna jy verwys nie 'n nederlandse koning nie - wel 'n koniging wat opgevolg is deur 'n verdere koniging, wat baie onlangs, uiteindelik, as die derde koningin na mekaar, haar troon aan 'n koning afgestaan

Pedofilie: George, Jaco Fourie, Wouter Ferns en die Katoliek

2013-07-19 Jou kastige onskuldige vraag in jou laaste sin steun 100% op die vooroordeel van die samelewing teen homoseksuele mense. Soos ek vir Jaco en Wouter leer ken het hier op LitNet sal ek geen probleem he om my kind in hulle sorg te los nie. George ken ek per

Nog Katolieke afgryse

2013-07-19 Hello Jaco,    Kennis geneem van jou antwoord en is ek in tweespalt oor die Roomse Kerk. Hierdie is 'n instelling enig in sy soort met 'n geskiedenis wat oor meer as 1500 jaar strek. Hoeveel ander instellings is nog staande na soveel tyd en wa

Darwin en die belastingbetaler

2013-07-19 Duitswester:    Ter inligting:   Evolusie het niks met ateïsme te make nie.   En geen wetenskaplike teorie van enige aard is nog ooit bewys nie.   Of belastingbetalers te behoort te betaal vir enige navorsing is 'n

Groener leef?

2013-07-19 Sover ek weet is meeste van die alternatiewe energiebronne op die oomblik nog duurder as om fossielbrandstowwe te gebruik. Ons sal dus eers na alternatiewe oorskakel as fosseilbrandstowwe heelwat duurder is as wat hulle vandag is.

Die darwinisme as model vir lewe

2013-07-19 Dolf: Dit sal my glad nie verbaas as my graad vier-leerling ook tien keer so intelligent as ek is nie. Intelligensie is nie die kwessie hier nie, maar kennis.   In ieder geval, as jy enige getuienis teen evolusie het, plaas dit gerus en verduidelik

Pedofilie: George, Jaco Fourie, Wouter Ferns en die Katoliek

Jaco Fourie 2013-07-19 Neelsie Jou probleem is jy dink dit gaan oor "populariteit",  vir jou miskien wel, hier op die werf.  Die feit is dat dit gaan oor wisselende gedagtes wat teenoor mekaar woes maal en bots en dit is juis hierdie wisselende gedagtes (

Ek het gesien: God says homosexuality is in ...

Jaco Fourie 2013-07-19 Met daai uitdrukking, het die ou aan die regtekant net twee stomp horingkies aan sy voorhoof gekort Jaco Fourie

Die gedagte dat homogeit kontensieus bly ...

Jaco Fourie 2013-07-19 Raed Ek het werklik respek vir jou en ander se godsdienstige oortuiginge, indien sodanige persone opreg uitleef wat hulle predik (soos jy vir my in Rom. 2:14-16 mbt tot die gesindheid van die heidene uitgewys het),   Ek vat alleenlik godsdienstige

Tanner lectures on human values: "Morality and the Social Instincts: Continuity with the Other Primates"

2013-07-19 Beste Wouter   Dankie vir die terugvoer. Dis tog tragies dat die mens in sy grootheidswaan, emosies soos empatie, liefde en hartseer net aan menslikheid gekoppel het. Dit kom duidelik na vore, dat hierdie emosies ook in die natuur voorkom. Om te di

Nog Katolieke afgryse

2013-07-19 Beste Jaco Jy begin jou skrywe met die volgende aanhaling: The Christian resolve to find the world evil and ugly, has made the world evil and ugly.' – Friedrich Nietzsche In die aanhaling word geen onderskeid getref tussen die verskillend

Die darwinisme as model vir lewe

Angus 2013-07-19 Sjoe! Julle klomp verkrampte Kreasies kan darem vir jou kak praat. 

Die gedagte dat homogeit kontensieus bly ...

2013-07-19 Jaco, Ek vermoed dat jy daar voor jou rekenaar sit en skaterlag. Maar jy verkeer onder 'n wanindruk indien jy dink dat ek besig is om jou te evangeliseer.  Verre daarvandaan. Ek is diep onder die besef dat ek nie my God en Sy Seun teenoor enige mens

Is universiteite besig om hulleself te vervreem?

Johannes Comestor 2013-07-19 In bostaande stuk is daar min konkretisering van die huidige plaaslike universiteitsituasie. Is dit 'n gesonde verskynsel dat die hoof van die SA Kommunisitiese Party die minister van hoër onderwys is? Is dit waar, soos RW Johnson beweer, dat geen re

Nog Katolieke afgryse

2013-07-19 Toemaar Jaco, al die kruipers glo elke woord wat jy tik ... ek bly egter oortuig van die meeste belangstellendes hier se intelligensie ...  dis tog immers jou eie woorde elders wat ek hier bo aanhaal, en dit impliseer helaas elke bydrae deu

Die darwinisme as model vir lewe

2013-07-19 Meer omtrent Kobus de Klerk se verwysing na "Godgegewe intelligensie - daardie wonderlike geskenk van Spirituele Intelligensie", kan onder meer, hier gelees word:     http://en.wikipedia.org/wiki/Spiritual_intelligence  

Resensie: Die laaste tango

Hazel Woodward 2013-07-19 I was pleasantly surprised. A friend recommended it, otherwise I would never have gone (have been disappointed in Afrikaans movies too many times, so yes, I am a bigot) and I found it a totally absorbing and excellent film. The Karoo was not over-sentimen

Nog Katolieke afgryse

2013-07-19 Wouter Ferns tik: Cornelius Henn, vir wat Henn ook al mag wees is nie 'n Roomse Katolieke volgeling nie. Cornelius Henn se hutspot is 'n maaksel wat net in Cornelius Henn se  brein en die boek waarvan 'n foto geplaas is bestaan en daarvolgens die wer

Nog Katolieke afgryse

2013-07-19 Af shaim Neelsie, my troetel-dingetjie! Het jy dan nie agtergekom ek het nie eers na jou verwys of genoem nie? Jy het my seker gemis, die jou oorsensitiewe reaksie. Jaco Fourie

Nog Katolieke afgryse

2013-07-19 Pieter Dankie vir jou gewaardeerde aanvulling tot die onderwerp. Wat my veral tref is waar jy skryf: "Die gedagte dat 'n mens die lewe van 'n ander kan neem, en veral,  ter ere van 'n god , vervul my met afsku."&nb

Nog Katolieke afgryse

Jaco Fourie 2013-07-19 Wouter My vertoë is ooglopend gerig teen die magsbesluite (beide godsdienstig en sekulêr) van die kerk, wat deur pous, kardinale, artsbiskoppe en priesters oor die meer as 1000 jaar uitgevoer word, en nie teen die leke nie. Die Katolieke

Die darwinisme as model vir lewe

2013-07-19 Dolf, Die kwessie is duidelik – hierdie mense is meesters met pogings om die aandag van die werklike issues te probeer afwend, soos ons telkens sien en nou weer by Brianvds en hulle metode is knaend om mens persoonlik te probeer diskrediteer &n

Die darwinisme as model vir lewe

2013-07-19 Brianvds, Ag ou Brian, jy oordeel die hoeveelheid kennis wat jy opgebou het teenoor die kennis wat ek skynbaar nie het nie (volgens jou aanname) op dit wat jy glo jy gelees het en jy dink ek nie. Jy is vining om dan ook jouself te glo dat die raaiskoot

Vat jou goed en trek Ferreira (RIP Annie Molony van Aardt)

Vanessa van Niekerk 2013-07-19 Hi Owen  I'm busy writing some family memoirs, my great grandmothers sister was Annie Melony. They affectionately called her Ida. The story is slightly different to your version. If you're interested in the full list story I can send you a copy!&n

The last romantic

Luthando 2013-07-18 "But even for a writer, a romantic, not even in my dreams had I dreamed that such a day would exist. I kissed her beneath the stars, she held me tight and refused to let go. Ask the stars, they will tell; love happened beneath their blinking eyes.&qu

Nog Katolieke afgryse

2013-07-18 Beste Jaco, Dankie vir 'n interessante artikel, en vir die paslike aanhaling deur Friedrich Nietzsche. Vir my is dit verstaanbaar dat mense sonder geloof in 'n opperwese wat alles sien, en "boekhou" van die dade van die mensdom verantwoord
Top