Mense lees taamlik dislekties nè? As 'n spesies soos renoster nie vir leeus voorkeur prooi is nie, een in grasveld en een in bosveld voor kom, nie eens in Masai-Mara voorkom nie, gee my doel van spesie in natuur! Nie jou kak storie uit jou duim gesuig nie! Te veel spring op 'n populêre wa van bewaring, sonder werklike kennis! So, ou beer, gee my die verduideliking van rol en doel van renoster in enige eko-sisteem, want ek weet hul is biljoene rande in handel vir boere werd! Dalk moet ek jou biblioteek brand sodat jy goeie boeke kan kry?
Hans


Kommentaar
Wit renosters in Groot Karoo?
Vir my maak dit sin om renosters in Groot Karoo te hê, want as hul saad verspreiders is, ontbreek dit in die Karoo. Renosters het nie juis huishoudelike doel vir vleis of vel nie.
Hans Richardt
Hans: Ek dink ek het kortliks genoem dat dit 'n fout is om te praat van die doel van 'n spesie in die natuur. Geen spesie het enige ander doel as om voort te plant nie. Sommige spesies speel natuurlik 'n meer prominente rol as ander in die sin dat hulle meer interaksie het met ander spesies, of meer invloed het op ander spesies en op die omgewing.