Francois Williams uitgevang!

  • 1

Soois, jy praat heeltyd van ‘ons’ as jy na Suid-Afrika verwys, so al asof jy hier bly.  Wel, ek dink dit is wel die geval, jy het jou mond verby gepraat; jy bly nie in Sjina soos jy voorgee nie, dit is net ‘n rookskerm.  Francois Williams is net ‘n skuilnaam, jou regte naam is Pierre de Vos!  Moet wees, daar kan nie meer as een ou wees wat soveel stront praat nie.

Jan Rap

  • 1

Kommentaar

  • Jan, jy slaat die spyker oppie kop. Ek dink die geagte mnr Einstein Williams kan ook Liewe Max du Pre of Prof dr Grootpiet wees. Eish, mens kan deesdae nie seker wees nie. Die ouens bid deesdae onder skuilname ook.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top