2013-07-24Dankie Gisela,
Baie interessant saamgestel. Ek dink hierdie boek is 'n moet vir enigiemand wat meer kennis omtrent innerlike intelligensie ondersoek.
2013-07-24Jou vraag is al lankal beantwoord, Thomas - in detail. Ek het so om en by Maart 2012 in 'n artikel baie inligting weergee van wetenskaplikes wat getuig dat hulle uit poste by universiteite geboender word deur die darwin-mafia. Dit sluit ook in die feit da
2013-07-24Hello,
Vanuit die afdeling 'whimsy & caprice' word die nie bestaan van die siel bevestig deur Bart Simpson en is sy dialoog soos volg:
Bart: Milhouse! I cannot believe you sold me out!
Milhouse: Sorry about that,
2013-07-24In die kol, Dolf.
Al wat mens nodig het om te doen, is om van tyd tot tyd publisiteit te verleen aan die evolusieleuen soos dit deur die darwiniste opgedis word. Die grootste skade wat gedoen word, is wanneer hulle daarop reageer en mense hulle niksseg
2013-07-24Hello Perdebytjie,
Ek wil juis Ferdinand wees, onder 'n boom en waar hy letterlik gestop het en die blomme ruik, 'stop and smell the flowers'. Ferdinand is juis gelukkig.
Maar jou argument staan.
Baie dankie
&
2013-07-24Hello,
Die verwysing na apartheid bespreek in Rapport is soos volg en kan hier gevind word:
http://www.rapport.co.za/Weekliks/Nuus/Die-wortels-van-apartheid-20130720
Die argumente is soos volg:
'n Nuwe
2013-07-24Resumé
BY DOROTHY PARKER
Razors pain you;
Rivers are damp;
Acids stain you;
And drugs cause cramp.
Guns aren’t lawful;
Nooses give;
Gas smells awful;
You might as well live.
Hello Margi,
Bogenoemd
Jan Rap2013-07-23JvNk,
Ek weet die Duitsers het oorlogskuld betaal of is nog besig om te betaal.
Ons Boere egter, of Afrikaners as jy dan nou wil, word tans op 'n kontinue basis benadeel: Met ons eie belastinggeld word ons dorp- en straatname verander, word am
Jaco Fourie2013-07-23JnVnK
Vraag: “Die Abrahamitiese Midde-Oosterse godsdienste bestaan al iewers tussen 2000 en 5000 jaar lank”.
My antwoord: Abraham het gelewe omtrent 2000 vC, dws omtrent 4013 jaar gelede. Die 10 Gebooie in klip
2013-07-23Beste Wouter
Ek onthou die storie alte goed. Ek het as kind so 'n voosgeleesde boekie oor Ferdinand the Bull gehad. Al was ek so klein, het die storie my verskriklik hartseer gemaak. Dis nou al hoeveel jare later en nog niks het verander nie. Bul
Jaco Fourie2013-07-23JvNk
Sorry! Ek het jou opmerking als sarkastiese tussenwerpsel gelees, en nie besef jy is erngstig nie. Ongelukkig moet ek na Heilbron toe deurskiet, en wanneer ek terugkom sal ek poog om jou te beantwoord.
Jaco Fourie
Thomas2013-07-23Kobus
Baie interessant dat jy in detail reageer op my kort opmerking oor die snert wat jy in jou spirituele intelligensie plasing kwytraak, maar jy (of Dolfie) sprak geen sprook oor my versoek in hierdie plasing nie.
Thomas
2013-07-23Beste Jaco
Nee ek het nie vir jou 'n strik gestel nie. Dit is jou eie vooroordeel wat jou daarin laat beland het. Die heel beste manier om 'n saak te hanteer as jy oortuig is dat jy reg is, is om direk met die oortreders inverbinding te tree. Skryf dus
2013-07-23Hello Jaco,
Hierdie is nie 'n onderwerp waaroor ek ook kwade gevoelens wil aanwakker nie en sal daarom ook nie daaroor 'baklei' nie. Aangesien my impuls is om die Roomse Kerk nie as 'n euwel te sien nie.
Dit is nie net die Ro
Jaco Fourie2013-07-23Raed
Ek weet die Bybel veroordeel my leefswyse en het ek nooit ooit verskoning daarvoor probeer soek nie. Ek is wat ek is PUNT of diegene soos jy wat aan die god-sindroom-kop-siekte ly dit wil aanvaar al dan nie is vir my om te ewe. Ek is gelukki
Reusedwerg2013-07-23Hi Margi.
Genugtig, dit klink nie asof jy tans in 'n lekker situasie is nie.
Geen mens kan hom of haarself in 'n ander se situasie inleef as jy dit nog nie self beleef het nie. Almal is gou om te oordeel en advies te gee. Vat my raad, as jy wil on
2013-07-23Wonderlik Kobus de Klerk!
Na al die jare... kan dit wees? ... dalk 'n wonderwerk, of so iets?
Kom ons kyk!
Kobus, jy spog met die volgende aan Thomas: "Woorde is in 'n woordeboek omdat dit waarna die woorde ve
2013-07-23Charl,
Ek het wel agtergekom dat jy nie 'n gelowige is nie.
Ek is dit ook eens vir jou dat aanhangers van die evolusieteorie nie noodwendig agnostici is, nie, maar bedoel ek dit eerder in die sin dat so iemand (agnostici) nooit sal erken dat
2013-07-23Hel Jaco,
Ek plaas die volgende verklaring van duidelik 'n BAIE groot woord in jou vermoë en 'n paar verbuiging daarvan waaroor jy nou reeds lankal struikel:
sekularisasie. 1. Die tot geld maak van kerklike goedere. 2. Die onteienin
Margi2013-07-23Dis net so.
Mense is so veroordelend, sonder dat hulle IETS weet waarvan hulle praat. Ignorance is bliss ... yes, then why aren’t more people happy.
Ek ondervind 'n absolute vereensaming, nie deur my toedoen alleen nie,
JvNk2013-07-23Laat ek die twee reaksies op my kommentaar as volg opsom:
Jaco - probeer nie eens om my punt te weerlê nie, speel die man ipv die bal (en gegewe onse Jaco se voorkeure, is ons verbaas, bwa-ha-ha!)
Pieter - plaas woorde in my mond.
Ag, foei.
2013-07-23Beste FC Boot
Ek gee toe ek het gefouteer mbt die veronderstelling dat jy Katoliek is, weens die feit dat jy jou saak soortgelyk als Katoliek gestel het, heel duidelik doelbewus ten doel as strik vir myself waarin ek wel geval het.
Dat
Jaco Fourie2013-07-23Wouter
Ons twee gaan verskil, en ek gaan nie met jou daaroor baklei nie. Soos ek reeds gesê het, het ek geen pyn met die Katolieke leek wat getrou in sy kerk aanbid nie, maar wel met die organisatoriese magte wat die kerk oor beskik e
2013-07-23Volgens die groot Franse en Duitse filosowe van die agtiende- en negentiende- eeue, en helderdenkende mense van hede is die Abrahamitiese Midde-Oosterse godsdienste die grootse katastroof wat die mensdom nog getref het: die drie-eenheid van die
2013-07-23Jaco,
Jy keer, jy skerm, jy gooi wal.
Jy gryp na grashalmpies. Daar is 'n ding wat jy moet afsweer, wat jy nie wil nie, jy wil nie eens daaraan dink nie. Jy soek regverdiging daarvoor. Jy soek 'n verweer. Jy wil kan sê dis nie
Elizabeth2013-07-23My seun van het op 16 selfmoord gepleeg. Hy was altyd in die akademiese top tien, het goed in sport gevaar - dus hoekom? Ons was 'n doodgewone gesin wat eintlik alles saam gedoen het. Maar die veroordeling en vingerwysing en geskinder wat ons moes verduur
Jaco Fourie2013-07-23Chris
Ek het tot die slotsom gekom jy's ongetwyfel reg. Ek het darem gehoop daar steek meer in Neelsie, maar ongelukkig 'n verkeerde assumpsie aan my kant.
Jaco Fourie
2013-07-23Hello,
Voor ek vergeet, hierdie van verlede het my oog gevang en uitgestaan en kan nou hier geplaas word:
On Suicide
And why we should talk more about it
By Clancy Martin
For years, growing up, I was obsessed
2013-07-23Thomas,
Woorde is in 'n woordeboek omdat dit waarna die woorde verwys, wel bestaan en al vir lank so in die volksmond oor gepraat word.
So, jy impliseer daar bestaan nie werklik soiets soos 'intelligensie' en 'spiritueel/spiritualiteit' nie ..
2013-07-23Beste JacoEn toe trap jy met oop oë in die gat van bevooroordeeldheid. Nee ek is nie Rooms Katoliek nie maar wel 'n lidmaat van die NG-kerk wat .Ek glo dat ' mens met gelyke mate moet meet en oordeel. Ek kan dus en het reeds aangetoon dat ateïst
2013-07-23Kobus,
Dankie, weereens, vir jou ingeligte skrywes – dit is altyd ‘n plesier om te lees en dra by tot verdere kennis. Graag wil ek ook, ter ondersteuning van jou skrywe hierbo, ‘n paar opmerkings plaas (dit is nou “cut&past
Hannes De Beer2013-07-23Margi,
Ek hou van jou redenasie.
Ek sou die hele boel klassifiseer as selfmoord, miskien met die onderskeid dat dit in sommige gevalle beskou word as "voluntary suicide", en in ander gevalle as "involuntary suicide". (versk
2013-07-23Hello Jaco,
Dan verskil ek hier en sien ek geen probleem dat daar vir die Pous se besoek betaal moet word nie. Dit is 'n land met baie Katolieke en is dit aanvaarbaar dat die Pous die Kerk se volgelinge gaan besoek. Indien die besoek
2013-07-23Hello Jaco,
Ek verstaan dit dan so. Alhoewel ek nog steeds 'n vraag het oor hoe die wat agterbly en doelbewus deur die persoon wat sy lewe geneem het in daardie toestand gelaat is.
In verband met bogenoemde is die verhaal van
Jaco Fourie2013-07-23Wouter
Ek dink dit is 'n skreiende skande dat non-Katolieke belastingbetalers in Brazil verplig is om die pous se besoek ten duurste te help subsidieer, in 'n land met 'n hoë persentasie honger-lyende bevolking, alles net vir 'n reklamefoefi
2013-07-23Beste FC Boot
Dankie vir die skakels rakende die afgryse in Egipte en ander lande, veral mbt onwettige orgaanhandel. Nou net oor die afgelope uur van Vrede teruggekeer, en nou doodmoeg.
Sal definitief die skakels more opvolg.
Jaco Fourie
Jaco Fourie2013-07-23Beste F.C. Boot
Dankie vir jou respons.
Nou weet ek jy is Katoliek, en as sodanige sal dit natuurlik jou denke sterk beïnvloed. Ek als ateis, en gay boonop, gaan beslis nie die wêreld deur dieselfde bril met jou sal kan deel nie