2013-07-12Beste Wouter,
Dankie vir n besondere insiggewende artikel basseer grootliks op die bevindinge en uitsprake van die VSA Academy of Pediatrics, 'n spesialiteit so na aan my eie hart. Jy het regtig baie moeite ondervind en tyd spandeer met jou skrywe,
2013-07-12Hello Pieter,
Daar is mos 'n gesegde. die toesmeer is erger as die misdaad self en indien die rapportering oor hierdie onderwerp korrek is, en ek volg die New York Times daarin, dan is dit korrek en is die 'n klad op die instelling se naam
2013-07-12Hello PerdebyTjie en Pieter,
Soos ooreengekom die antwoord teen die 10 mites, dit is baie leeswerk maar is die teenpool wat ook aangebied moet word. Verskoning word ook aangebied dat dit nie vertaal en verkort is soos ek met die aanvanklike
Leon Retief2013-07-12Oor de Klerk se desperate vasklou aan sogenaamde stase in die fossielrekord: ek plaas weer wat geskryf is in ‘n vorige briefwisseling:
De Klerk: “Punctuated equilibrium is deur Gould en Eldredge (as ek reg onthou) ontwikkel om die
2013-07-12
Die skrywer hierbo oorreageer op die stelling dat gay-wees vergelykbaar is met Down-sindroom. Die skrywers (Eileen en Geoff Stenekamp) van die boek het waarskynlik dit nooit so bedoel nie maar 'n voorbeeld genoem van 'n moontlike genetie
Leon Retief2013-07-12Jan, as jy dink dat die evolusie van parasiete teenstrydig is met termodinamika dan verstaan jy sowel evolusie as termodinamika verkeerd. Wat die leestof betref: Selfish Gene en so aan is OK, maar ek het gepraat van werklike tegniese, professionele litera
2013-07-12Beste Wouter,
Dankie vir jou breedvoerige handeling oor die kwessie van homoseksualiteit uit die oogpunt van die Westerse Joodse-Christelike( Judeo-Christian) oogpunt, aan die hand van die Ou en Nuwe Testament, die sg "heilige skrifte&quo
George2013-07-12Ek het groot geword met die idee dat 'n mens nie 'n groot getal fantastiese eienskappe by 'n Engelsman moet soek nie. Johannes se verhale bewys tog dat hulle vermoëns gehad het, meestal wat die Bybel beskryf het as: “hulle eer is in hulle skand
Johannes Comestor2013-07-12Dit is nie net Peter Voges wat die wittes in sy voorgeslagte meer as die nie-wittes waardeer nie. Franklin Sonn het by geleentheid genoem dat hy graag meer oor sy Duitse voorvader sou wou weet. Hy het blykbaar nie in dieselfde mate in sy ander voorsate be
2013-07-12Wouter: Die wetenskaplike studie van die psige is in essensie 'n studie van die brein. Omdat breine nie juis fossiele nalaat nie is dit inderdaad moeilik om in detail te bestudeer, en daar is seker heelwat wat ons nooit sal weet nie.
Daar is egter seke
2013-07-12Jan Rap: The Blind Watchmaker is inderdaad nogal 'n goeie inleiding, so ook twee ander boeke van Dawkins: Climbing Mount Improbable en The Greatest Show on Earth.
Sy striemende ateïsme is plek-plek irriterend, maar hy is werklik heel goed da
2013-07-12Dit is asof Wouter 'n innerlike krisis ervaar - hy het dit nou weer teen Kobus de Klerk hier en Kobus de Klerk daar en Kobus de Klerk bo en Kobus de Klerk onder. Skielik het hy 'n obsessie met 'waarheid' - sy 'waarheid.', bygesê. Dit is asof die Waa
2013-07-12Beste Wouter,
Die hele kwessie van kindermolestering wat volgens die Vatikaanse eie argiewe aangaan sedert circa 350 n C is 'n besondere skandvlek op hierdie institusie, en dit is 'n lang storie van ontken, toesmeer en ignoreer.
Die morele afsku wa
Paul Douglass2013-07-11Thank you for your impassioned, thoughtful article. Pinker's thesis is provocative, possibly encouraging, but (as you show) also deeply disturbing because of the eerie note of complacency that inheres therein. Pinker seems to personify a resur
2013-07-11Brianvds
Ek het nog nie sover gekom om op die net oor evolusie te lees nie. Ek het wel jare terug The Selfish Gene en The Blind Watcmaker gelees, geleen by 'n kollega wat intussen Kaap toe getrek het. Miskien was dit bo my vuurmaakplek, sal m
2013-07-11Angus
As jy die goed neerskryf, uitvermenigvuldig ens kry mens die algemene formule as 0.2√(v/π) waar v die verbruik is (maw nul punt twee maal die wortel van die verbruik gedeel deur pi), dit gee vir jou die deursnee in millimeter van 'n 100km
2013-07-11Hello,
Die inleiding van Jan Rap se brief verwys.
Dit het as vraag, hoekom sal 'n persoon bevindinge wat teen hulle argumente is verwerp?
Hierdie tendens word genoem "gemotiveerde redenasie", &l
2013-07-11Hello,
Die enigste aspek van Kobus De Klerk se kommentaar wat verder ondersoek kan word is die volgende, maar net omdat dit in eie reg belangrik is en nie omrede Kobus De Klerk dit belangrik gemaak het nie:
'Die darwinisme bi
2013-07-11Hello,
Jan Rap skryf elders op die forum die volgende, met die inleiding wat soos volg is:
Daar is mense wat glo....
in evolusie, onwrikbaar. Hulle raak ernstig ontstig as hulle iemand teëkom wat nie hierd
2013-07-11Wouter, die gebruiklike agnostiese truuk van persoonlike verdagmakery om sodoende die aandag van die werklike kwelling vir julle te probeer afwend, het nog nooit gewerk nie en sal ook nie nou werk nie. Dit is ook nie die agenda van bespreking nie.
Die
2013-07-11Hello,
Vir die wat sou wonder oor hoe die skeptiese persoon met die waarheid omgaan kan daar na die skrywe van Kobus De Klerk verwys word gedateer, 13 Februarie 2012 en kan hier gevind word:
http://litnetstage.gloo.co.za/Article/di
Amanda de Villiers2013-07-11Dit klink vir my ongelooflik opwindend. Ons oumas sal beslis ons vaardighede nou moet opskerp! Baie dankie vir die groot en interessante werk.
Amanda de Villiers
2013-07-11Hello,
Baie dankie vir die kommentare gebied deur Brianvds & Leon Fourie maar moet daar ongelukkig saamgestem word met die volgende vanaf Leon Fourie:
Maar nou ja, dit is nou maar eenmaal so dat iemand wat besluit het daa
Leon Retief2013-07-11Jan, mens “glo” in die evolusieteorie net so min soos jy glo aan die Stille Oseaan of Tafelberg. Ek dink ook dis heeltemal verkeerd om te beweer dat die aanhangers van die evolusieteorie nie weet wat die bewyse daarvoor is nie – wetenska
2013-07-11Hello Jaco,
Baie dankie vir jou sinvolle kommentaar en aanbieding van die motiverings vir van die aksies wat hier plaasvind en is dit korrek om dit te bevestig vir die euwel wat dit is en die verskynsel van eiebelang wat so ster
2013-07-11Hello Comestor,
Dankie vir die bevestiging van die datum want ek moes soek onder 'Lowry' in die argiewe en was dit soos verwag kon word, daar was nie baie verwysings na Lowry nie en jou brief die enigste wat LS Lowry bespreek het en is ek i
Johannes Comestor2013-07-11Wouter het 'n merkwaardige geheue. Ek is dankbaar dat hy my bydrae oor LS Lowry (SeNet 2.08.2011) in herinnering geroep het. Ek het meer as R100 vir Leber en Sandling se boek betaal. Vir 'n slapbandboek met 144 bladsye was dit baie geld in 1996, maar
2013-07-11Jan Rap: Ja, ek verwonder myself ook soms oor hoeveel energie daar in brandstof opgesluit lê. Gestel jy moet jou motor stoot vanaf Johannesburg na Bloemfontein. Teen honder kilometer per uur! Hoeveel borde pap gaan jy moet eet?
Dalk i
Angus2013-07-11Beste Jan,
Ek dink jy verwar evolusieleer met iets anders. Dis nie 'n geloof nie, want niemand glo daaraan nie. Wetenskaplikes gebruik dit as model waarvolgens hulle werk, want dit werk vir hulle.
Jy maak 'n fout: dit word in niemand se
2013-07-11Jan Rap: Die bewyse vir evolusie is vrylik op die web beskikbaar vir enigeeen wat belangstel. Ek neem aan jy het deeglik daaroor opgelees. Jy moet maar sê watter aspekte daarvan jou pla.
Angus2013-07-11Beste Jan,
Dan is jy net die man om my kar se statistieke uit te werk. My motor se tenk (verafrikaanste tank) hou 105 liters brandstof, en die verbruik is tussen 8 en 9 liters per 100 kilometer. My huis is presies 603 kilometer van Johannesburg af. Ek
Jaco Fourie2013-07-11Wouter
Hier in SA ondersteun die meerderheid die ANC-regering. Ontevredenheid is nie ten doel om die regering te wil omvergooi nie. Daadwerklike protesaksies teen die regering gemik is “far and few between”. Die meerderheid prot
2013-07-11Die praktiese voorbeeld van Perdebytjie is eintlik geen voorbeeld vir die Darwinistiese evolusionis nie.
Die oorgang van tienerskap na volwasseneskap is suiwer psigies en emosioneel en die fisiese oorgang, soos bv van voor- na post puberteit, is hoogs
Dr Niel le Roux 2013-07-11Hoe op aarde kan jy gay met down-sindroom vergelyk en sodoende impliseer gay wees is 'n gestremdheid?! Dit verhoog die wanpersepsie van gay as 'n siektetoestand soos homoseksualiteit ook destyds uit die mediese wêreld gekom het om dit as' n to
2013-07-10Beste Perdebytjie,
Dankie vir jou respons.
Ek dink dat jy die spyker op die kop geslaan het, en komplementeer jou op jou skerpsinnigheid. Daar is geen ander verklaring vir Wouter se bisarre optreding nie. Sy presentasie is swak aangebied, en d
2013-07-10Beste Pieter
Ek dink Wouter het sy stuk verkeerd aangebied. Ek was ook verbaas dat hy so 'n ommekeer gemaak het, maar by die tweede lees daarvan, verstaan ek dat hy eintlik die mites en sg "feite" soos deur hierdie "Family Research Council
Jaco Fourie2013-07-10Pieter
Jy skryf: "dit gaan my verstand te bowe hoe 'n "gay" soos Wouter vir hulle snert kan val, en selfs daarmee sy eie nes so kan bevark."
Ek dink Wouter het dit aspris geskryf, en wag vir respons alvorens hy uitlig wat hy
2013-07-10Hello,
Hierdie verwysing vanaf Rupert Sheldrake het ek elders al voorheen gebruik maar is heel gepas vir die wat kwansuis soekend na die waarheid is:
The skepticism of believers
I used to think of skepticism as
2013-07-10Hello Jaco,
Ek weet nie, alhoewel ek tog onder die persone wat nie werkers is wat staak, 'n ooreenstemming hier ter plaatse met die redes vir die globale proteste en hier ook ontevrede is vind, met die korrupsie, onbevoegdheid en arrog