2013-07-10Hello,
Elders was daar debatte wat geheers het dat 'n persoon moet argumente waarmee daar in sy persoon nie ooreenstemming is ook mee kan handel. Daarom dan bogenoemde artikel geplaas deur myself. Dit kan aanvaar word dat ek nie met een van
Leon Retief2013-07-10Enige suksesvolle teorie moet toetsbare voorspellings kan maak en dit is inderdaad ook die geval met die evolusieteorie.
‘n Goeie voorbeeld is die oorgang tussen reptiele en soogdiere. Soogdiere is uniek onder werweldiere omdat hulle behalwe die
2013-07-10Sjoe! Hierdie gesprek was definitief nie vir sissies nie. Ek het gemengde gevoelens openbaar: eers my vererg vir KdK se reguit skrywe teenoor Wouter (vroulike moederlike emosies), toe naar geword vir Wouter se aanvangskrywe, (oor die sonde) 
2013-07-10Aardeland! So eintlik het sy eensaam gesterf, al het sy deur die manne gevlieg. Die mens sal maar altyd opsoek wees na ware asook goddelike liefde ... Net jammer sommige soek dit op verkeerde plek.
Jaco Fourie2013-07-10Wouter
Ek glo nie die protesaksies hier in SA kan met die van die lande deur jou genoem, vergelyk word nie.
In genoemde lande is dit of die vervanging van regering, of om druk op die regering uit te oefen met die doel om sekere wy
2013-07-10Beste Brianvds,
Baie dankie vir jou inset.
Die naam "Family Research Council" sê dit alles, en dit gaan my verstand te bowe hoe 'n "gay" soos Wouter vir hulle snert kan val, en selfs daarmee sy eie nes so kan bevark.
2013-07-10Brianvds
Wat jy hierbo noem is presies wat gebeur en is ammunisie vir die kreasioniste se gewere .Ek het iets interessants gelees, wat dalk hierdie ding van oorgangsvorme meer verstaanbaar maak. Hoe weet mens wanneer is 'n tiener volwasse? Sou
2013-07-10Perdebytjie: Wat nogal opvallend is, is dat Darwin voorspel het dat oorgangsvorme gevind sou word, en mens boonop aan die hand van sy teorie kon voorspel hoe hierdie vorme sou lyk (en ook hoe hulle beslis NIE sou lyk nie). Die teorie is dus toetsbaar.
&n
2013-07-10Pieter: Die "Family Research Council" is inderdaad nie veel meer nie as 'n ultra-regse, fundamentalistiese "think tank." Ek sou enigiets waarmee hulle vorendag kom met 'n lepel sout neem.
Intussen kry ek meer en meer die indru
2013-07-10
Dag Wouter,
ek is nie 'n lid van enige brigade nie, maar ek vind jou "klein traktakie" interessant. Goeie leesstof en aangenaam om te vind te midde van al die spoegspat-tirades van die sodomiete.
Straight groete
Duitswester
KoosS2013-07-09Wouter,
Ek vind jou bydraes nie altyd interessant nie, maar hierdie een kan ek mee saamleef. Dankie daarvoor.
Gays is voortdurend besig om hulle oriëntasie as normaal voor te stel en diegene wat nie daarmee saamstem nie as benep
2013-07-09Beste Wouter,
Jou sg feite wat jou mites omtrent homoseksualiteit afskiet klink soos 'n litanie van fundamentaliste neo-con propaganda. Die werklike feite rondom die saak is wetenskaplik nog nie ondersoek nie en wag op antwoorde.
Die ant
2013-07-09Beste Duitswester
Jou verskoning word aanvaar, maar hoekom is daar nog steeds 'n stekie by? Hier bedoel ek nou dat ek volgens jou 'n skerptong geitjie is. Vreemd tog dat vrouens altyd uitgesonder word vir sulke aanmerkings, veral as ons dit waag om opi
Johannes Comestor2013-07-09Danie van Wyk se skrywe laat my dink aan Louis en Charlotte Schachat se galery, Die Kunskamer, 'n onderneming wat in 1971 in Kerkstraat, Kaapstad, begin het en tans in Portswood-weg in Groenpunt bedryf word. Die Schachats is Joods. Louis is in 1926 o
2013-07-08Hello,
Na die opdatering het daar 'n boodskap op gekom wat aangedui het dat die opdatering was onsuksesvol.
Verskoning dus indien my vorige opdatering herhaal maar het soos volg gegaan:
Baie dankie vir die kommentare en di
2013-07-08Hello,
Baie dankie vir die kommentare, beide die waarmee daar in ooreenstemming is asook Thys se wense aan my, van my moe..... en die wat op ander maniere die argument teenstaan.
Hierdie kommentare bevestig maar net weereens
2013-07-08Beste Jaco,
Ek waardeer jou sinvolle belangstelling hierin ...
Dis gewis 'n uiters relevante vraag: "Wat is jou [Cornelius, of enige ander se] voorstel vir Afrikaner-samewerking om selfbeskikking vir die toekoms te bewerkstellig?&
2013-07-08Beste Angus
Interessant wat jy hierbo noem van woorde wat nie lekker in Afrikaans is nie. Daar was 'n tyd toe slaghuise plakkate van vleissnitte teen hul mure gehad het. Daarop was al die vleissnitte in Afrikaans. Dit was 'n veldtog om mense bewus t
Jaco Fourie2013-07-08Neelsie
Pleks om te galbraak oor die werklike en ook verbeelde ongeretighede van die verlede wat verewig verby is. Wat is jou voorstel vir Afrikaner-samewerking om selfbeskikking vir die toekoms te bewerkstellig?
Jaco Fourie
Christo van der Rheede2013-07-08"Die hoof van Solidariteit is ook die hoof van die Afrikaner Netwerk, wat strukture soos die ATKV; Handelsinstituut en sy affiliale sakekamers; ens insluit" Net 'n regstelling: Beide die ATKV en die AHi is onafhanklike lede-organisasies en
Etienne Marais2013-07-07Let ook op die 1797 'land act', dieselfde jaar wat Earl McCartney die paswette ingestel het :The first pass laws in South Africa were introduced on 27 June 1797 by the Earl Macartney in an attempt to exclude all natives from the Cape Colony.[1] They were
Jors Troelie2013-07-07My vorige gedagtes is nie geplaas nie.
In die tyds konteks was die uitsluitlike doel van die 1913 wet die oprigting van 'n stabiele arbeidsmag vir die verowerde myne ten einde die 'wantoestande' waaroor die ABO aangevoer is naaml
2013-07-07Wouter Ferns volstaan dan met die geskiedenis soos bedryf deur Jan Rap wat in plaas van om die geskiedenis te behandel net steun op staaltjies.
Werklike geskiedenis in hierdie geval sal geen impak op die staaltjies van Jan Rap maak.
2013-07-071897 - White man's Africa deur Poultney Bigelow (10 September 1855 – 28 Mei 1954) was 'n Amerikaanse Joernalis en skrywer. Hierdie boek maak interessante leesstof in hierdie verband.
Frontier War deur Noel Mostert s&ec
Jors Troelie2013-07-06Wouter met groot waardering vir hierdie studie..
Die kernkwessie MARKKRAG waaroor die hele ABO grondroof en 1913 staatstigting en gevolglike rassisme gegaan het tot vandag toe was NIE vir politieke selfbeskikking of ander maatskaplike redes nie m
2013-07-06Ellelange aanhalings, maar nie 'n enkele een wat uitwys dat een van die hoofredes vir die 1913-wetgewing was die grootskaalse wyse waarop grond wat deur swartes beset en besit was, deur wittes oorgeneem is - blykbaar soms sonder om te "koop'. D
2013-07-06Beste J.G.
Ek kom toevallig op hierdie skrywe af en ek dink dis briljant! Jammer dat daar blykbaar nie meer mense hier gelees het nie. Ek hoop jy kry nog my boodskap, want dis maar moeilik om gedurig terug te lees op briewe waar mense kommentaar gelewer
2013-07-06George,
Eers in gesprek met my dogter na 'n tydelike besoek uit Baghrain, moes ek agterkom watter geweldige ankerrol hierdie oud Staatsman in die lewens van ons post-94-kinders - se lewens sou speel. Die geweldige verlange soms - was in 'n mate gev
2013-07-06Hallo Wouter
Jou hele storie was dat jy saam met Kobus stem oor die "wettiging van taalsuperioriteit". Is jou redes hiervoor nou werklik die feit dat Afrikaans as amptelike taal in 1925 gevestig is, of dat daar Suid-Afrikaanse universit
2013-07-05Raed-na-Gael, jy sê " ... die Afrikanerding is eintlik maar 'n mite". Watter Afrikanerding? Die geskiedenis? Die teenswoordige heksejag? Jy sal moet verduidelik dat ek of oorgehaal word na jou siening of jou kan reg