Ek het 'n paar ou Afrikaanse boeke. Ek wil meer oor hul uitvind, maar kry nie baie inligting op die internet nie. Bv: Die goeie burger, CJ Langenhoven 1932.
Kan u asb 'n kenner aanbeveel wat my kan help?
Cecile Ferreira
2Ek het 'n paar ou Afrikaanse boeke. Ek wil meer oor hul uitvind, maar kry nie baie inligting op die internet nie. Bv: Die goeie burger, CJ Langenhoven 1932.
Kan u asb 'n kenner aanbeveel wat my kan help?
Cecile Ferreira
2
Kommentaar
Wat wil jy weet van die boeke? Miskien kan ek dan help soek na iemand wat weet.
Tiens Pretorius
Hi, ek wil graag weet of die boekies iets werd is.