Johannes Comestor 2013-06-27George, ek dink nie die ANC-regering het 'n nagspan nie. Almal slaap rustig sodat hulle die krag het om die werk van die volgende dag uitdagings te noem.
Johannes Comestor
Ethan2013-06-27Johan P. Fourie:
people like you fail IQ tests, because you are stupid enough to STILL believe that the plaque was caused by sodomites. you will be punished for judging people you do not even know.
laat hy wat sonder skuld is die eerste klip gooi - e
william2013-06-27Die leuens van religie is al lankal aan die kaak gestel. Lank voordat die man Jesus op die toneel verskyn het, was daar dosyne gode wat in stalle gebore was. Hulle moeders was maagde. Hulle het die goeie boodskap gebring, het aan kruise gesterf, is
2013-06-26Daar's hy Angus, laat jou gedagtes uit die boksie uit man! Soos Henry Ford gesê het, of jy nou glo jy kan 'n ding doen of nie, jy's altyd reg.
2013-06-26Wouter,
Jou reaksie op die Amerikaanse hofbeslissings dui op twee dinge – jy laat jou deur sensasionele media lei – die koerant – omdat jy geen regskennis of regsgevoel het nie en jy dus nie verstaan wat die uitsprake se impli
2013-06-26Hello Kobus,
Laat dit dan nou maar so wees, jy praat namens 4.200 000 000 mense en dit sonder 'n steekproef, anders sal jy nie oortuig word nie en laat ek dit daar staan. Hoe kon dit dan anders gewees het. Die kern van hele debak
Angus2013-06-26Wonderlik! Verbeel jou die Spanjaard, Nadal, wen die Franse Ope. Hy sukkel nie 'n paar woorde Frans, slaan dan oor na bietjie Spaans en dan, ten einde raad, doen hy sy bedankings in Engels sodat almal kan verstaan nie. Nee, hy praat sommer van die begin a
Jaco Fourie2013-06-26Jan
Jy skryf: "Ek wonder ook hoe 'eg' is geld wat uit toerisme gemaak word" dan weer: "Toeriste moet ignoreer word; as hulle kom kuier moet hulle maar inval by plaaslike hotelle en herberge want om 'n hele bedryf daar te stel uit
2013-06-26Wouter,
Ja, wat die pro-stem aanbetref, is die Pew-ondersoek ooglopend streekgebonde en uitgekies.
As jy dink ek is die enigste mens wat voel soos ek voel oor die kwessie van homoseksualisme, dan leef jy werklik in ‘n baie klein, geïs
Loewie2013-06-26Dankie Reusedwerg....jou skrywe roep aangename herinneringe op. Ek dink daar is heelwat van ons manne uit dieselfde era wat soortgelyke ondervindings beleef het (alles was mos BAIE geheimsinnig en ondergronds gedoen want dis toesluit-dinge gewees daai jar
Dennis Siebrits2013-06-25George se keuse van boeke is ewewigtig en deeglik gedoen, daar kan min kritiek op wees. Daar kan miskien na wiskunde ook gekyk word want dié is tog immers die taal van die wetenskap, hoe kan konkrete idees vasgelê en uitgepluis word daa
2013-06-25Terloops, Aristoteles se werk is Aristotelies. Anders, wat sou Aristotelies se werk wees...Aristoteliesties?
Fundamentele groete, ek vat nou 'n breek van LitNet.
Jaco Fourie2013-06-25William
Ek het 'n artikel ingedien "POUSE EN HOMO's". Dit gaan hopelik dieselfde tyd as hierdie respons op SêNet verskyn.
Daarin sal jy sien hoe Neelsie se katolieke kerk een ding preek terwyl hulle self die "sondes" pleeg
Jaco Fourie2013-06-25Joe Pieterse
Ek is volkome bewus van die walglike geval wat jy noem. Beide partye het ingestem om saam te kom. Op die ou end is tussen die twee besluit dat die een volkome gekastreer word, en al twee eet sy gebraaide geslagsdele, wat hulle wel ge
2013-06-25Komies om te sien hoe mense kommentare waag sonder om eers die boeke te lees. Trienie, die Voortrekkers het net Die Bybel gehad, maar nou is daar al meer - soos die handige "For Dummies"-reeks. Kalahari.com is nie 'n foto van haelkorre
2013-06-25Ek hou van Wouter se gedig, dankie!
Ja, maar waarom is soveel mense so bang vir feite, Wouter, dit laat my verstom? Feite werk net wanneer dit hulle pas, soos wanneer die wetenskap se bevindings en tegnologie my help om 'n siekte af te skud of my in
2013-06-25http://suscopts.org/coptic-orthodox/church/saint-mark/
Dis die skakel wat jy verskaf het. As jou bullshit verklikker nie aan gaan nie, kan ek jou nie help nie.
2013-06-25Hierdie is gewis 'n mors van kosbare tyd, maar gegewe Chris Dippenaar se verdagmakery met allerlei afleidings en kommentare met die doel dat sou hy my selfs met iets glad nie ter sake verkeerd bewys, ek in geheel met agterdog bejeën moet word. Intuss
2013-06-25Hello Comestor,
Bogenoemde is soos kan verwag word slegs die begin en is die saak terug gestuur met die veronderstelling dat toekomstige sake ondersoek sal word in meer diepte en sal die las op die universiteite rus om te bewys hoekom 'n ra
Lionel Fortuin2013-06-25Dis goed om so bietjie van die Griekwa-Afrikaans innie gedigte te lees. 'n Mens wonder net of daar nie meer geskryf is uit die geledere van die Griekwa self nie, of wat ter plaatse opgeteken is deur die vele wat navorsing in die Griekwa-woongebiede gedoen
2013-06-25Beste Jan,
Daar was 'n tyd wat onse Rand, byna gelyke waarde as die Ingelse Pond en Amerikaanse Dollar geniet het.
In daardie dae was dit nogals byna soos jy dit hierbo wil het.
Intussen het Afrikaners, net 'n fraksie se aandeel oor in vandag se d
2013-06-25Die puriste sal die taal vernietig. Die mening is belangriker as die vorm (en as spelling). Hart-intelligensie is by verre meer kragtig as rasionele intellek.
2013-06-25William, dankie vir jou belangstelling. Ek het 'n groot mate ooreenstemming met jou. Ons grootste juk is waarskynlik die fundamentele Calvinistiese opvoeding wat ons as Afrikaners in 'n sogenaamde Christelike Nasionale ideologie, ontvang het. Ek dank God
2013-06-25Ha-ha-ha Jaco Fourie, raak jy eensaam in die stront wat jy hier kwytraak en nou soek jy 'n maatjie om nog verder kak mee te praat? Nee wat Jaco, ek het eintlik nie 'n benul waar jy jouself bevind nie - ek meen; draadtrek onwettig?... Ek het reeds my gedag
2013-06-25Chris Dippenaar,
Soos gewoonlik en met almal, is jy desperaat besig om weereens my bydrae te probeer kaap.
Dit mog wel waar wees wat jy hierbo veronderstel, dog ek enigeen nooi om die aanhaling te Google en dan self daaromtre
Jaco Janse van Resburg2013-06-25Professor Luwes het groot invloed op baie mense, ek ingesluit gehad. Die, toe nog meneer Luwes het ons van energie en baie ander tegnieke op die verhoog geleer. Ek en my mede-studente sal hom ewig dankbaar wees. Ek en my mede-studente kan hom e
2013-06-25Cornelius, kom ek help jou gou. Die aanhaling wat jy gebruik van Aristoteles demonstreer die verskil tussen jou en my. Jy lees iets onsamehangend wat pas by jou lewensuitkyk en jy gebruik dit sonder om twee keer te dink. Aanvanklik het ek nie geweet wat o
Johannes Comestor2013-06-25Wouter, baie dankie vir die vinnige en uitgebreide reaksie. Dit is jammer dat daar nie 'n beginselstandpunt ingeneem is nie, maar dit lyk tog asof die gety teen regstellende aksie begin draai.
Johannes Comestor
2013-06-25George dankie, en nou lê daar 'n lang-lang leesles en wag! Hoe het dit gekom dat ek nog net twee van al hierdie boeke ter hand gehad het?
Pienkes du Plessis
william2013-06-25Religie is deur die eeue deur mense gebruik om skrikwekkende en bloedige dinge aan ander mense te doen. Baie mense het gesterf op brandstapels en baie is vervolg.
Die man Jesus het nie gekom om kerke te stig nie, om die waarheid te sê hy was kritie
Sakkie Spangenberg2013-06-24George, as ek 'n boek mag byvoeg: The Power of Critical Thinking: Effective reasoning about ordinary and extraordinary claims van Lewis Vaugh (Oxford: Oxford University Press, 2005). Ons kinders leer nie om krities te dink nie.
2013-06-24gelukkig weet mens meesal jy word gevang. wat my dikwels met die vraag laat waarom hulle altyd met 'n lang gesanik kom.
ek het egter 'n wettige rede om hulle te weier: as jy in enige tabakproduk handeldryf mag jy nie aan enige welsyn geld of middele s
Jaco Fourie2013-06-24Woer-Woer
Ek wou jou eers geignoreer het, maar dog toe JvNk wou nie my vrae hierbo antwoord nie, volgens hom is hulle aanvallend. Jy is mos lief om namens ander te antwoord (soos vir Duitswester). Antwoord al die eenvoudige vrae wat ek aan