Kommentaar

McGregor Gedigtefees: Foto’s

Randall Wicomb 2013-06-29 Brandhout vir die oudag!

Die kontradiksies van aanvaarding en verwerping

2013-06-29 Dag Wouter, die Godloses en die gelowiges sal tot die einde die ding anders sien. Hulle is totaal anderse wesens. Wat die Godlose sien as 'n "victory" is in werklikheid maar net nog 'n stuk wat hy afgly teen 'n gladde skuinste na sy eie verniet

Madiba is besig om ons te verlaat …

Enjee 2013-06-28 Die storie is besig om in 'n Madiba-sirkus te  ontaard. Die  media is besig om dit groter en belangriker voor te stel as wat dit is.  'n Mens  [seker een van duisende, net in ons land]   is besig om te sterf. Massa-histerie is hie

Oor 'n enige katolieke Kerk

2013-06-28 Jaco Fourie, jy is desperaat besig om aandag te soek ... val maar liefs verby ... ek respekteer die intelligensie van meeste belangstellendes op LitNet en weet jou ergerlikheid is ewe duidelik vir almal ... Cornelius Henn  

Super-jagse pouse

Jaco Fourie 2013-06-28 Woer-Woer. Is jy nie in staat tot oorspronklikheid nie, dat jy woord vir woord  hier herhaal wat jy as respons tot William se brief aan my geskryf het? Ek wil nog uitlig die euwels van die Katolieke priesters in Katolieke Ierland met jong seun

Oor 'n enige katolieke Kerk

Jaco Fourie 2013-06-28 Tsk! Tsk! Woer-Woer Jy moet dit kalm vat.  Jy is op die regte ouderdom vir hartkwaal, en namaste-god gaan jou nie help nie! Het jy dan nie die volgende vir William geskryf nie: "Ons grootste juk is waarskynlik die fundamentele Calvinistiese o

Indien sodomiete nie uitgeroei word nie, straf God die hele volk

2013-06-28 Jaco,   Ek wil sommer huil as ek al hierdie liewe godsdienstiges se uitsprake oor homoseksuele, lees! Lyk my dis al waarop hulle konsentreer en 'n duidelike bewys dat hulle so ver van die natuur verwyderd is soos dag en nag. Meer as 'n duisend spes

Vir Angus, Chris, Panda ... (en almal wat glo)

Panda 2013-06-28 Cornelius — Jou b l i k s e m ? Groete

Trienie se wille Krugerwildtuin-ervaring

2013-06-28 Mooi man! Ja-nee, tipies bobbejaan.

Die reukgeheue is die mooiste onthou

2013-06-28 Oulik geskryf! Dankie - het dit geniet. Hoor hier, daardie getrekte vuurhoutjie wat so rook werk soos 'n bom. In die ou (arm) dae, was dit al 'airfreshner' wat ons in die toilet kon bekostig.

Vir Angus, Chris, Panda ... (en almal wat glo)

2013-06-28 Beste Chris en Varkspek ... dis daardie sagte Ingelse kommentaar in die agtergrond wat my getref het ... dis sekerlik die mees  oortuigendste bewys vir spoke wat ek in 'n lang tyd gesien het ... my hare het lanklaas so gerys; laas toe ek as kind alle

Oor 'n enige katolieke Kerk

2013-06-28 Jaco Fourie, jy het soos gewoonlik jouself met die bedoeling van my bydrae misgis ... jou ergerlikheid is baie duidelik ... die katolieke (met 'n kleinletter gespel) sluit die Afrikaanse Protestante Drie Susters in ... ek't regtig my bes gedoen om di

Super-jagse pouse

2013-06-28 Jaco Fourie, jou ergerlikheid is baie duidelik ... die katolieke (met 'n kleinletter gespel) sluit die Afrikaanse Protestante Drie Susters in ... ek't regtig my bes gedoen om dit hier te verduidelik [https://www.litnet.co.za/Article/oor-n-enige-katolieke-

Vir Angus, Chris, Panda ... (en almal wat glo)

Varkspek 2013-06-28 Cornelius! Luister hier mannetjie, as ek jou in die hande kry sal dit jou suur bekom! Ek het my as op drie plekke afgeskrik en moes doktersbehandeling kry. Nou gaan ek kompensasie soek! Varkspek

Elf bakens na kennis – boeke wat die weg wys

2013-06-27 Wat Dennis Siebrits se opmerking oor wiskunde betref word die volgende voorgestel:    The Princeton Companion to Mathematics, Timothy Gowers (Editor), June Barrow-Green (Editor), Imre Leader (Editor)   Besk

Elf bakens na kennis – boeke wat die weg wys

2013-06-27 Hello dr Claassen et al,    Hierdie opstel van u het by my bly maal in my gedagtes en alhoewel die verduideliking wat u gebied het aan Johannes Comestor weereens die oorspronklike doelwit bevestig het bly daar 'n gevoel by my dat die lys

Vir Angus, Chris, Panda ... (en almal wat glo)

2013-06-27 Hello Cornelius Ek, my vrou en my dogter het jou skakel baie "geniet" en geniet. Ek gaan dit deel met almal wat naby my skerm verbyloop. Dankie Chris

"My Time to Shine" by Yogaveni Neshni Naidoo

m4r5h411 2013-06-27  very nice work nesh

Elf bakens na kennis – boeke wat die weg wys

2013-06-27 Hello dr Claassen,     Baie dankie vir die kommentaar. Ek kan ongelukkig nie krediet neem daarvoor nie want dit is uit een van John Brockman se boeke waarvan hy die redakteur is. (What Have You Changed Your Mind About?: Today's Leading Minds R

Vir Jaco

Jaco Fourie 2013-06-27 Jan Ek maak maar 'n buiging voor jou alwysheid Jaco Fourie

Indien sodomiete nie uitgeroei word nie, straf God die hele volk

2013-06-27 MODERNE SIENINGE: Verskil nie met middeleeuse Florentyne soos in my brief aangegee nie.  Fear the almighty wrath: natural disasters “caused” by gays "Biblical scholar" John McTernan is the latest to accuse them of causing

Teerpad-konfrontasie

Enjee 2013-06-27 Baie dankie Trienie.  'n Pragtige en spanningsvolle oomblik in die natuur wat jy met ons gedeel het. Enjee

Super-jagse pouse

Reusedwerg 2013-06-27 In die ou dae was die Pous koning. Hy is vandag nog koning jy spel dit net anderste....  

Madiba is besig om ons te verlaat …

2013-06-27 Hello,    Na ek my vorige kommentaar hieroor geplaas het het ek aanbeweeg na die artikels van vandag uit die Washington Post en het hulle die gewoonte om die 'belangrikste artikels te lys' onder die mashoof en so is die naam Nelson Mandela daa

Madiba is besig om ons te verlaat …

2013-06-27 Hello George,    Hiermee is ek ook eens, Madiba behoort aan almal, en is 'n persoon van uitsonderlike statuur en wil almal weet wat gaan aan en glo ek die publiek, hier en internasionaal het volkome die reg om te weet. Hierdie is een 'n leefty

Vir Angus, Chris, Panda ... (en almal wat glo)

2013-06-27 ... net so Angus, dink net wie ek heel eerste gaan kom skrik maak... maar het jy die kommentaar aan die einde van die video geluister?...

Vir Angus, Chris, Panda ... (en almal wat glo)

Angus 2013-06-27 Beste Cornelius, Wie is bang vir 'n spook? Eendag word jy dalk een ook.   Groete, Angus

Indien sodomiete nie uitgeroei word nie, straf God die hele volk

Jaco Fourie 2013-06-27 Ethan Bogenoemde was deur myself sarkasties voorgestel.  Soos meeste lesers my hier ken is ek self 'n "sodomiet" en boonop 'n ateïs.  Lees dit weer in daardie lig. Jaco Fourie

Vir Jaco

2013-06-27 Hallo Jaco Voël of viool, dit moet tersyde gestel word terwyl die land brand.  As dinge weer na normaal terugkeer kan jy weer rustig, of sal ek sê lustig, voortgaan. Eers oor Griekeland.  Die plek is oorgekommersialiseer; langs

Elf bakens na kennis – boeke wat die weg wys

2013-06-27 Dankie vir al die kommentare. Dennis, goed om weer van jou te hoor. Die derde boek op die lys hierbo, John D Barrow: The constants of nature – The numbers that encode the deepest secrets of the universe (Vintage Books), is sterk op wiskunde gebase

Vir Jaco

Jaco Fourie 2013-06-27 Jan Jy skryf weer verkeerd:  "Jy tokkel op jou harp terwyl Rome brand."  Ek tokkel nie aan enige harp of viool nie, maar wel op my voël. (grappies op 'n stokkie - maar) Net om 'n verkeerde VERONDERSTELLING aan jou kant r

Madiba is besig om ons te verlaat …

George 2013-06-27 Johannes, ek is dit roerend eens met jou. Die ANC en sy ondersteuners in die staatsdiens en ander organisasies stop op die laaste om 4.00nm en het nog nooit van 'n nagspan gehoor nie. Die nagspan waarna ek verwys is die verpleegpersoneel en dokters. Georg

Teerpad-konfrontasie

2013-06-27 Mooi foto's Trienie. Ek het asem opgehou terwyl ek die prentjie voor my kon sien. Glo my, mens wil nie regtig die wreedheid van 'n vangs belewe nie. Dis iets verskrikliks en wys net weer hoe ongenaakbaar oorlewing kan wees.

Elf bakens na kennis – boeke wat die weg wys

2013-06-27 Dankie vir die boekelys.Ek het al twee daarvan gelees en het nou Breaking the Spell op my Kindle gelaai. Ek stap nou al drie jaar lank die pad om myself te vergewis van dinge wat bewys kan word. Ek word eintlik kwaad en voel ingedoen dat ek soveel jare la

Madiba is besig om ons te verlaat …

Johannes Comestor 2013-06-27 George, ek dink nie die ANC-regering het 'n nagspan nie. Almal slaap rustig sodat hulle die krag het om die werk van die volgende dag uitdagings te noem. Johannes Comestor

The consenting cannibal's victim (vir Jaco)

Jaco Fourie 2013-06-27 Dankie Wouter Jaco Fourie

Indien sodomiete nie uitgeroei word nie, straf God die hele volk

Ethan 2013-06-27 Johan P. Fourie: people like you fail IQ tests, because you are stupid enough to STILL believe that the plaque was caused by sodomites. you will be punished for judging people you do not even know. laat hy wat sonder skuld is die eerste klip gooi - e

Elf bakens na kennis – boeke wat die weg wys

william 2013-06-27 Die leuens van religie is al lankal aan die kaak gestel. Lank voordat die man Jesus op die toneel verskyn het, was daar dosyne gode wat in stalle gebore was. Hulle moeders was maagde. Hulle het die goeie  boodskap gebring, het aan kruise gesterf, is

As ons minder gelate was …

2013-06-26 Daar's hy Angus, laat jou gedagtes uit die boksie uit man!  Soos Henry Ford gesê het, of jy nou glo jy kan 'n ding doen of nie, jy's altyd reg.
Top