Kommentaar

Belangrike samewerkingsooreenkoms tussen Akademies onderteken

carina 2013-06-12 Miskien, Quintus, miskien. Jou vraag wys in elk geval dat jy nadink oor die plek van Afrikaans in die breër wetenskaplike wêreld van Suid-Afrika.

Skadebeheer

Reusedwerg 2013-06-12 Jou antwoord op my brief stem met my en my pelle se siening oor Afrika ooreen. Die Afrikane is nie bewus dat Afrika weer kolonialiseer word nie. Dit gebeur vinniger as wat ons besef en dit gebeur onder ons neuse. Ek is nie 'n siener nie, maar ek dink die

Belangrike samewerkingsooreenkoms tussen Akademies onderteken

Quintus van der Merwe 2013-06-12 Carina, ek het eintlik die vraag gevra of dit nie tyd is dat die naam verander word nie.

Neem kennis van Cornelius Henn se betoog

2013-06-12 Dankie Naomi, ek het geteken ...

SA veg volstoom teen korruptes!!

George 2013-06-12 Feit bly staan Francois, groter as 'n koei, eerder die omvang van 'n renoster of 'n seekoei, in hierdie land (die een wat jy so sterk op Blankes se brood smeer) is die Blankes die goeie ouens (erken dit nou maar 'n slag!) en is dit die Swartes wat hullese

Dis 'n sonde om vleis te eet

2013-06-12 Hallo Pieter en baie, baie welkom. Ek hoop werklik dat jou brief, hiper-koekoes soos dit is, sal dien om 'n nuwe onderwerp te open. Enigiets wat die evolusie-guanopratery aflos is welkom. Cheers Duitswester

Skadebeheer

2013-06-12 Dag Reusedwerg, ja dis 'n ding wat al 'n lang pad kom. Al daai "Freedom Fighters" is vir baie dekades deur Sjina en Rusland ondersteun, die Beer is nie meer daar om sy rekening in te vorder nie, maar die Sjinees wel. Die nuwe winde wat waai ka

Neem kennis van Cornelius Henn se betoog

George 2013-06-11 Gewoonlik is ek versigtig met bronne en Wouter se reaksie op Cornelius Henn se aanvanklike brief van 6 Junie (Russia Warns Obama: Global War Over "Bee Apocalypse" Coming Soon) het my laat skrik. Dat daar erge dinge gebeur waar groot geld 'n

Vir Cornelius

2013-06-11 Cornelius Henn skryf 2013-05-31 @16:45:   Wouter,   Jou venyn teen my as persoon sonder om enige van my vrae te antwoord, is tog duidelik vir enigeen wat hier lees.   Wie voer dan nou kwansuis persoonlike vendettas op grond van gekren

Neem kennis van Cornelius Henn se betoog

2013-06-11 Greenpeace International oor die byekrisis: http://sos-bees.org/

Vir Cornelius

2013-06-11 Hello,    Hiermee sluit ek af. Die beskuldiging was dat my identiteit 'n leuen was, en dit is gebruik vir alles wat dit werd was deur Cornelius Henn en na die bevestiging word die beskuldiging gedraai soos dit hier bo gelees kan word. Dit is d

Vir Cornelius

2013-06-11 Hello Jaco,    Jy is baie vrygewig met jou opmerking en waardeer ek dit en ongelukkig was ek nog nooit by Voëlkop nie maar die naam bevestig alles en het jy 'n veel stralejakkerlewe as ekke.  Baie dankie Wouter 

Vir Cornelius

2013-06-11 Hello Kobus,    Voor ek van boeke, tydskrifte en verwante media gehou het was dit liedjies en het ek 'n redelike groot versameling opgebou maar doen veel minder so huidiglik, maar dan is daar Youtube en hou ek gereeld 'n '90's revival' en die

SA veg volstoom teen korruptes!!

francois w 2013-06-11 Feit bly staan soos een koei, 99% van die verduisterde, gesteelde, vervalste en geld gewin uit bedrog uit ... is gepleeg deur Blanke ... dis FEITE ... maar ek var WAAROM so??? En hierop het NIEMAND een antwoord nie? Swak....

Dis 'n sonde om vleis te eet

2013-06-11 Pieter, niemand kan sê dat Adam en Eva het nie probeer nie. Gen. 3:7 Toe gaan altwee se oë oop, en hulle word gewaar dat hulle naak is; en hulle het vyeblare aanmekaargewerk en vir hulle skorte gemaak. Gen. 3:21 En die HERE God het vir die me

Oor dodebesweerdery

2013-06-11 Wouter, Ek beskou dodebesweerdery ook as bedrog, maar nie altyd die bedrog van die operateur self nie, maar van die demoon wat waninligting kommunikeer. Die Woord wat jy kwoteer, verwys na die deelnemer se ‘cutting off’ van sy mense

Dis 'n sonde om vleis te eet

2013-06-11 Pieter, Terwyl jy nou in jou woorde 'net iets wil sê', en dit boonop op 'n publieke forum doen, neem ek aan dat jy alle kommentaar op jou brief verwelkom. Dus gaan ek egter nie huiwer om my kritiek te lewer nie.   Aangesien jy slegs 'n enk

Russia Warns Obama: Global War Over "Bee Apocalypse" Coming Soon

2013-06-11 Inderdaad Chris, jou paniek is duidelik. Derhalwe, jou gekneusde egotjie en "intellek", is ook erg vervelig. Val gerus verby! Cornelius

Dis 'n sonde om vleis te eet

2013-06-11 Gaan lees Deuteronomium 14 en sien hoe ver jy van die pad af is!

Dis 'n sonde om vleis te eet

Van 2013-06-11 Weet regtig nie van waar jy ontsnap het nie. Moes hoë heinings gehad het toe val jy op jou kop.

Oor dodebesweerdery

Angus 2013-06-11 Haai, Kobus! Oppas maar vir Jan Rap, hoor? Hy kan gatlekwoorde op 'n afstand uitken.

Afrikaans op die lug in die Wes-Kaap

2013-06-11 Ek stem een honderd persent saam met jou, Danie! Afrikaans ken geen perke nie, en mag ook nooit ooit verdwyn nie. Dit is tog immers so 'n mooi taal! Is dit nie altyd lekker om na Afrikaanse omroepers te luister wat die interessantste staaltjies en stories

Bella is 'n bielie van 'n boklam

2013-06-10 Boerneef se gedig, getoonset en gesing deur Johan van Rensburg (sover ek weet)

Die Higgs-Boson

2013-06-10 Hello Angus,    Ek sien die humor en plaas tog die volgende in alle erns net vir die agtergrond tot hierdie en is 'n opstel uit die New York Times wat soos alles wat 'n mens by bly uitstaan:    Essay: What’s in a name?

Dis 'n sonde om vleis te eet

2013-06-10 Hello Pieter,   Dan hoef daar dalk nie meer langer gesondig te word nie indien alles volgens plan verloop en word hierdie in 'n goeie gees geplaas en hoop ek dit word so aanvaar: In verlede week het CBC se 'The Current' aangebied deur Anna Mar

Oor dodebesweerdery

Angus 2013-06-10 Beste Kobus,  Jy lieg mos nou lekker, jong. Die evolusieleer is bewys, word elke dag opnuut bewys, en sal wetenskaplikes nog in die toekoms ook met meer bewyse kom. Dit wat nog nie bewys is nie, word aan gewerk.    So van bewyse gepraa

Oor dodebesweerdery

2013-06-10 Hello,    Hierdie onderwerp is veel erger as wat daar sou gedink word en indien daar volgens die letter van die Bybel sou gehandel word dan is die volgende die straf vir die mediums:    (Levitikus 19:26-27, 19:31, 20:6, 20:27 maar

Dis 'n sonde om vleis te eet

Jaco Fourie 2013-06-10 Aai.  Die mense met hulle drome. My vraag aan Pieter.  Het die engel 'n baard of sonder 'n baard aan jou openbaar.  Sonder 'n baard beslis 'n eunuch, en dis hoe engele gewoonlik tentoon gestel word.   Indien 'n eunuch sonder 'n

Vir Cornelius

2013-06-10 Hello Cornelius Henn,    The plot thickens aangesien daardie 'ek reageer op amper 100 berigte daagliks wat was dit nou weer?', indien van jou af na al die verdagmaking dat 'Wouter Ferns' 'n leuen is en dit my amper 'n  week geneem het om

Kommentaar onder Jan Rap se brief oor Afrikaans

Angus 2013-06-10 Beste Et1, Jy sal moet help. Ek kan nie onthou watter raad ek al ooit aan Jan Rap gegee het nie, behalwe miskien so 'n wee Deoch an doris of twee? Groete Angus

Oor dodebesweerdery

Thomas 2013-06-10 Kobus   Wat 'n loutere spul snert.   Jy begin jou klomp bog met 'n aanval op George Claassen oor hy kwansuis nie bewyse vir sy stellings verskaf nie en dan gaan jy voort en maak die mees asemrowende stellings oor lewe na die dood, en kontak

Die Higgs-Boson

Thomas 2013-06-10 Angus   Touché.   Sovêr ek onthou was die term "god particle" 'n skepping van 'n oningeligte joernalis. Lyk alles oor god is die skepping van oningeligtes.    Thomas  

Kommentaar onder Jan Rap se brief oor Afrikaans

Jaco Fourie 2013-06-10 Angus Pragtig en pragmaties uiteengesit. Jaco Fourie

Vir Cornelius

Jaco Fourie 2013-06-10 Hmmn! Mooi gesig en die persoon lyk interessant.  Het ek jou nie miskien by Voëlkop raakgeloop nie? Jaco Fourie

Die krimpende Rand

Jaco Fourie 2013-06-10 Wouter, Uit vorige ondervinding sal Jan mettertyd antwoord gee.  Jy sal hom maar vereers moet verskoon, want sy dink prosesse is iewat stadig.   Hy moet eers nog analogie uitdink,om sy argumente te staaf, want dit is sy gebruiklike vorm

Vir Cornelius

2013-06-10 Hallo Wouter, Ek is werklik dankbaar dat jy die geskenkie geniet het en dit vir jou iets kon beteken, al is iemand anders nou ook die talentvolle kunstenaars daarvan. Watter genade dat ons die vermoë het om dit te kan waardeer. Ja, die sirkel

SA veg volstoom teen korruptes!!

George 2013-06-10 Groot asseblief, Reusedwerg, moer hom goed, ook namens al ons LitNet-lesers, wat hom so lank al moet verduur. George

Vir Cornelius

2013-06-10 Wouter, Soos altyd bou jy 'n strooipop en skiet dit dan in flarde dat die stukke op my val. Indien jy nie jou stelling: "Dit na daar kommentaar op kommentaar was deur hom dat die leuens haal my in en my identiteit sal ontbloot word om 'n leuen te w

Russia Warns Obama: Global War Over "Bee Apocalypse" Coming Soon

2013-06-10 Cornelius, gesprek met jou is 'n mors van tyd. Jy hou aan om die onderwerp te probeer verander, jou beroemde 'red herrings'. Dit is meer as duidelik dat jy eenvoudig nie kaf van koring kan skei nie.  Jy amuseer jouself soos 'n kleutertjie deur

Die krimpende Rand

2013-06-10 Hello Jaco,    Dan is die paradoks dat die beskuldiging van 'jy, (wouter), speel vir tyd, juis Jan Rap uitwys as die persoon wat speel vir tyd, my inligting is reg om geplaas te word, maar eers moet Jan hand op sleutelbord sit en sy stellings
Top