2013-06-06Beste Wouter, jy kan my met 'n veer om tik... ek vra verskoning vir my harde kritiek teenoor jou ... alhoewel ek geen idee het waar ook my laaste oomblik op aarde gaan aanbreek nie, ek jou heelhartig CARPE DIEM!!!, toewens ... Wouter, ek kan maar ne
2013-06-06Beste Pous Chris, as jy hoegenaamd seker was van jouself, sou jy sekerlik nie die sogenaamde "hoofbiblioteek van die Katolieke" gebel het nie .. derhalwe, ek kan jou verseker dat nie eens Pous Francis, bewus is van so 'n biblioteek nie...
2013-06-06Hello,
Midrash mismash in die katolieke kerk:
Bogenoemde ligsinnige beskrywings komende van Henn verwys, "katolieke katkisante leer die term midrash reeds vroeg in hul onderrig, en veral byvoorbeeld die toepassing daarva
2013-06-06Hello,
Hierdie is miskien skokkend, maar in nabetragting weens verskillende redes. Henn is wel bekend hier as 'n deelnemer wat Price bekend vir sy twyfel aan die geldigheid van die verhale in die Bybel tog nog verwelkom in Bybelstudie en sonder einde b
george2013-06-06Hallo Wouter,
Sover dit jou verwysing na die howe betref moet daar in gedagte gehou word dat die hof se eerste plig is om die oortreding met die bepalings van die wet te vergelyk. Ek dink menige regter is dikwels erg gefrustreerd as hy as gevolg van s
Angus2013-06-06Beste Cornelius,
Ek het eendag my eertydse buurman lelik geskok toe ek gesê het Katolieke is Christene. Ek dink hy het stilletjies vir Dominee gaan vra, want hy nooit verder gestry nie.
Jy bevestig my vermoede dat lidmate van die S
Angus2013-06-06Liewe Trienie,
Nee, ek is nie een van die trop skapies wat maak soos Dominee sê, en dink soos Dominee dink nie. Hy het my al male sonder tal daaroor aangespreek, en belowe ek sal in die hel brand as ek nie dink soos hy dink nie. Dit was vir my sn
Johannes Comestor2013-06-06Danie van Wyk laat alles positief klink. Maar wanneer begin bruines om by voorkeur (1) Afrikaanse name aan hulle kinders te gee, (2) Afrikaanse name aan bv hulle klopsegroepe te gee en (3) Afrikaanse name aan bv daardie radiostasies te gee? Bowenal behoor
2013-06-06Hello Dolf,
Hoe sal jy as ware christelike gelowige omgaan met Genesis en die invloed wat daardie boek op die mensdom se denke het?
Dit is seker waar dit altyd begin?
Baie dankie
Wouter
2013-06-06Hello Trienie,
Die selnommer was tong in kies ek glo nie LITNET sal my toelaat om my nommer so te plaas nie en was die nommer juis vals omrede die bewering is dat my naam nie "Wouter Ferns" is nie. Dit was dus 'n terg met die stel
2013-06-06Hello Cornelius,
Jy besef seker ek gaan nie reageer nie. Jy ontken Israel is in sonde gebore en maak 'n wye draai om die feit dat 750000 mense gereduseer is tot die haglike bestaan van vlugtelinge. Indien dit nie sonde is nie hierdie onmens
2013-06-06Wouter,
Ek sug altyd as ek dink dat 'n brein soos joue moet stof word.
Twee dinge: Jou sel nr hierbo werk nie. Dan het jy in vorige skrywe eintlik verklaar dat dit dalk veel beter is om hom (dis nou jou antagonis) in toekoms te ignoreer? Of is hy die pr
2013-06-06Liewe Angus,
Mens kan sien jy het toe nie Dominee se opdrag in sy SMS aan jou uitgevoer en Han 19:2 gelees. Dis die antwoord op jou stelling bo. Natuurlik gedink dit gaan oor blikkieskos vir kategete ...
Wonder - het jy ooit '
carina 2013-06-06Dis heeltemal reg, Quintus. Volgens die Nuusbrief, jaargang 50, nommer 4 hier langs my van Desember 2012 is dit definitief die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Quintus van der Merwe2013-06-06Is dit reg dat daar nog na die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns verwys word? Behoort dit nie die Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns te wees nie? Let op die duidelike verwysing na die "Vlaamse" in die Koninkli
Angus2013-06-06Liewe Trienie,
Dis nie net gelowiges wat uiters verras sal wees as die Heilige Gees "dikwels onverwags begin saamwerk" nie. 'n Ateis vreet sowaar sy hoed op as dit gebeur.
Groete
Angus
Reusedwerg2013-06-06Waag net een histories "blanke" inrigting van opleiding (skool of universiteit) om Afrikaans verpligtend te maak en sien wat peul daaruit. Ek sou my opgeklits het oor sulke besluite maar dit is weereens die bewys van wat werklik in die land aang
Panda2013-06-06Trienie,
Ek verwys na jou voorstel "Wat van ons bring almal foto's!". Dit gaan dalk vir Naomi probleme skep. Jy het al jou vaardigheid met die kamera bewys en ek sal liewers voorstel dat ons jou afvaardig om 'n foto te neem. Astrofotografie is
Panda2013-06-06Brianvds
Dis soos jy sê. Maar hoekom sal ons nou Thomas se pret bederf ingeval sy teleskoop dalk met die wonderlike tegnologie toegerus is. Ek wonder net of die illusies ook skaduwees kan genereer?
Thomas
Geniet dit in Namibië. D
2013-06-06Cornelius, jy kan die nommer maar los, ek het klaar die hoofbiblioteek van die Katolieke gebel. Soos ek eintlik alreeds geweet het, hulle het nog nooit van Robert Price gehoor nie, het niks van sy werk op hulle rakke nie en het, nadat ek kortliks sy
Jaco Fourie2013-06-06Jan Rap
Weereens kwoteer ek jou: "dink jy nie daar is 'n positiewe korrelasie tussen swart regering en agteruitgaan van 'n geldeenheid nie?" Ek op my beurt het jou gevra: "Jy bly in (swart) S.A. Wat is jou voorgestelde oploss
2013-06-06Pous Chris Dippenaar, ek sal vir jou kontaknommers verskaf (hou net hierdie spasie dop) ... derhalwe, jy vee heel desperaat jou dwaling omtrent die ateïs wat Robert Price kwansuis is, en jou mistasting dat die Kopte, Hellene en Ortodokses te onlangs
2013-06-06Wouter, die blatantheid waarmee jy strooipoppe opstel en my daarin probeer klee, is al eentonig en vervelig verby... katolieke verafgod nie die Bybel as die Woord (God) nie ... dis ook nie OF ek God bevraag nie, dis HOE ek dit doen ... nes menige ander ka
Kobus Faasen2013-06-06My grootste wens is dat Afrikaans bevry sal word uit haar "isiBhulu"/"seBhuru"-borstrok en erken sal word as 'n volwaardige Afrika-taal, nes die Afro-Engels van miljoene Afrikane, die Afro-Portugees van Angola en Mosambiek en die Afro-
2013-06-06Nee Wouter, jy veins (soos altyd) ... ek het nie beweer dat die getal "vlugtelinge" waarna jy verwys het met die stigting van Israel, jou mening is nie ... ek het duidelik en dit presies so getik: "dis gewoon jou mening dat Israel in sonde
2013-06-06Beste Angus
Onderstaande is geplak uit jou kommentaar van 3 Junie hierbo:
Jy bly my woorde verdraai. Nêrens het ek gesê dat Afrikaans gered kan word deur dit te praat nie. Ek het gesê ? lewende taal is ? lewende taal omdat dit ge
2013-06-05Wouter
Jy het toegang tot spesifieke statistieke; jy speel vir tyd as jy nou wil hê ek moet dit vir jou noem. Kyk maar na die Zimdollar en in die ander voormalige kolonies gaan dit nie veel beter die. Jy praat van die meeste groei in
2013-06-05HeHe
Ons plaaslike woer-woer kwoteer Dan Roodt asof die man 'n gesag op Afrikanersake is. Inteendeel. Hy is 'n "one man show" met omtrent 'n gevolg van minder as 'n duisend gekkegrensers.
Roodt skryf: "Dit is ook NI
2013-06-05Hello Trienie,
Dink jy nie dit is te veel dat Henn hom as persoon hier wil laat geld nie in plaas van argumente nie. Hierdie is die hoeveelste brief waar daar weer oor Henn as persoon gepraat moet word.
Ek het sekere van my a
2013-06-05Hello,
Dan Roodt se kommentaar op Flip Buys se kommentaar op die gebeure by Kleinfontein laat die kommentaar van Charl-Pierre Naudé buite rekening en wil ek graag nou kommentaar lewer op sekere aspekte van Charl-Pierre Naud
2013-06-05Wouter
Wat ek vergeet het om hierbo te noem is die belangrike funksie van buitelandse beleggers wat besighede hier in die land wil oprig.
Indien die prys van arbeid en produksie-materiaal reg is, wil hulle hier kom besigheid doen om weer van hieraf
Jaco Fourie2013-06-05Beste Wouter
Jy skryf: "jy verwys na die inflasie wat ingevoer word wanneer die Rand swak is en die probleem met inflasie is dat dit die inwoners verarm. Hoe sal die twee pole dan teen mekaar afgespeel word?"
Ek gebruik die voorbeeld va
2013-06-05Hello,
Daar is nou weer teen alle verwagtinge in 'n debat oor die volkstaat-idee en loop dit nou weer sterk en soos verwag kan word is daar geen konsensus nie.
Ek het gepoog om die oorsprong van die idees te verwoord eld
Thomas2013-06-05Panda
Baie dankie dit word erg waardeer. Dis darem ongelooflik dat mens optiese illusies so akkuraat kan voorspel!
Ek is darem in die finale pylvak met die studies en sodra dit afgehandel is wil ek voltyds met my nuwe teleskoop begin spe