Kommentaar

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-04 Mmmm, Snaaks die gees van die mens sal altyd soek na sy Geesgewer en Skepper. Of dit nou gelowig of ongelowige is. Mag jul in jul soeke die ware lewende God vind. Dis die moeite werd ...

Die krimpende Rand

2013-06-04 Hello Jaco,    In jou skrywe het jy verwys na die inflasie wat ingevoer word wanneer die Rand swak is en die probleem met inflasie is dat dit die inwoners verarm. Hoe sal die twee pole dan teen mekaar afgespeel word?   Baie dankie &nbs

Die krimpende Rand

2013-06-04 Hello Jan Rap,    Jou kommentaar het dan geen statistiek nie. Gee 'n voorbeeld van die oorgrote meerderheid Afrikastate wat agteruitgaan en probeer dan om dit te versoen met die feit dat die state wat die meeste ekonomiese groei toon juis Afri

Is sinvolle debatvoering met Dolf en KdK moontlik?

2013-06-04 Hi Thomas, Jy mis die punt. My skrywe was juis gerig op jou aanvanklike sogenaamde hipotese (volgens jou) - en ondanks jou opvolg beskrywing van wat jy verstaan onder ‘n hipotese hierbo (én dit nogal probeer kamofleer onder die “wet

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-04 Hello Wouter Dankie vir jou bydraes. Ek sal graag die werk van Bart Ehrman wil byvoeg by jou aanbevelings. Ek dink dit sal moeilik wees om die argument vir die mitologiese Jesus te volg alvorens hy/sy bewus is van die historiese benadering. Ehrman se wer

LitNet Akademies-resensie-essay: Só maak Afrikaans ons

Johannes Comestor 2013-06-04 Daar is heelwat van gesaghebbende waarde in hierdie artikel, maar daar is ander aspekte van Van Rensburg se boek wat ook aandag verdien. Ek het hierdie boek reeds op 19 November verlede jaar op SêNet bespreek.   Johannes Comestor

Die krimpende Rand

2013-06-04 Jaco, jy soek feitelike inligting en hier is dit:  Statistiek. Dink aan die oorgrote meerderheid van die Afrikastate en dan ook ander plekke soos Haiti ens; almal van hulle het drasties let wel DRASTIES agteruitgegaan na uhuru. Net so met Suid-

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-04 Cornelius, as Robert Price geen ateïs is nie, maar 'n formidabele "hutspot stoker" (nes jy), is ek die pous. Ek wag nog in spanning dat jy iets konkreets te sê het van sy werk, behalwe dat dit hy algemene leesstof is vir Katolieke. E

Laurie en Frits Gaum: Praat Verby Grense

Johannes Comestor 2013-06-04 Trienie, dankie vir jou ondersteuning. Ons stem sekerlik dikwels nie saam nie, maar jy is by uitstek die persoon wat besef dat iedere sodanige skrywe heelwat tyd en moeite van my verg.   Johannes Comestor  

Selfvoldaan

2013-06-04 ... en ook; "Though we love the truth and our friends, reverence is due to the truth above our friends." Aristotle

Selfvoldaan

2013-06-04 "Men are quick to believe what they want to be true." Julius Caesar

Die weg na onafhanklikheid

2013-06-04 Jaco, "jou afmaak van 'n Volkstaat is breinloos" ...  as jy "breinloos" op jou as persoon in geheel wil pas, maak maar so ... jy maak ook die stelling: "Neem enige 10km X 10km = 100vk km in hierdie land, is die Afrikaner 'n m

Die krimpende Rand

2013-06-04 Wouter Dankie vir jou aanvullende bydrae. Vir elke negatiewe gebeurtenis, is daar ook positiewe geleenthede wat benut kan word. Indien die Rand lank genoeg swak bly kan die volgende stimulasie van die ekonomie, as voorbeelde, plaasvind: Aanvra

Chris Jones se Forum-artikel

George 2013-06-04 Hallo Wouter, dankie vir jou belangrike bydraes. 'n Punt wat 'n mens seker eerste moet onthou by enige debat waar godsdiens ter sprake kom is die inherente konserwatisme van godsdienstige groepe – dit geld nie net vir die christendom nie. Waar gelow

Supermaan op Saterdag 22 Junie

2013-06-04 22 Junie? Ek was dadelik jaloers op Perdebytjie se 'skone Namibië', toe kom Henn nog met sy 'viswater'. Maar toe ek op my almanak kyk sien ek dat ons op Magoebaskloof/ Drakensberg bo-op die wolkberge gaan wees! Panda - as dit 'n skoon nag

Laurie en Frits Gaum: Praat Verby Grense

2013-06-04 Dankie Comestor, Hierdie vreeslik geniet.

Die krimpende Rand

2013-06-04 Jan Rap Jy skryf:  "dink jy nie daar is 'n positiewe korrelasie tussen swart regering en agteruitgaan van 'n geldeenheid nie?" My antwoord is nee.  Alhoewel ek teen die ANC gekant is, het hulle profesionele adviseurs mbt die

Die weg na onafhanklikheid

2013-06-04 Brianvds Jy skryf: "Die mense pla niemand nie en ek kan nie sien waarom hulle nie met rus gelaat kan word nie. Dieselfde geld vir Orania. En dieselfde geld enige ander etniese of religieuse groepering wat op heeltemal wettige, ordelike en v

Sirkel voltooi

2013-06-04 Jinne - stukkie baie geniet! Dankie.

Die weg na onafhanklikheid

Jaco Fourie 2013-06-04 Cornelius Jy skryf oa. die volgende: (1) "maar jou afmaak van 'n Volkstaat is ietwat breinloos ... " (2) "Israel is 'n Joodse volkstaat; dit, wyl die meeste Jode steeds oor die hele wêreld heen versprei is .." (3) &q

Is sinvolle debatvoering met Dolf en KdK moontlik?

Thomas 2013-06-04 Dolf 'n Hipotese in die wetenskap is nie sommer 'n raaiskoot nie. Ek is tans besig met navorsing en ek kan jou verseker dat die hipoteses wat ek geformuleer het in my studie alles behalwe raaiskote is. Hipoteses is die gevolg van baie navorsing (in m

Supermaan op Saterdag 22 Junie

2013-06-04 22 Junie ... beslis ook 'n goeie tyd om langs die viswaters te wees ...

Die krimpende Rand

2013-06-04 "Verstommend die toestand waarin ons is" ... hier en daar tog 'n bietjie sin ... dankie Wouter, nou moet jy nog net die insig oorkom om al die los drade in jou intellek, met ons demokrasie te verbind ...

Die weg na onafhanklikheid

2013-06-04 Jaco, ek hoop nie ek haal jou ook op die hals nie, maar jou afmaak van 'n Volkstaat is ietwat breinloos ... Israel is 'n Joodse volkstaat; dit, wyl die meeste Jode steeds oor die hele wêreld heen versprei is ... 'n volkstaat veronderstel dus hoegena

Die weg na onafhanklikheid

2013-06-04 Brian, ek hoop en bid net dat daar baie ander soos jy ook nou sal weet hoe die DA en hul Black Sash aunti Zille (nes onse "Wouter Ferns"), die Afrikaner haat ...

Die weg na onafhanklikheid

2013-06-04 Hahaha ... dis dieselfde "intellektueel" Wouter Ferns hierbo, wat reken dat die Afrikaner in 1913 aan bewind was, en wat nou in sy waan na ander as oor die gekkegrens probeer verwys! ... ja, dit was nog altyd moeilik vir sulke gebreinspoelde han

Is sinvolle debatvoering met Dolf en KdK moontlik?

2013-06-04 Hi Thomas, Brianvds en Wouter. Liewe hemel mense, dit is net 'n ou grappie - wel, nietemin, ek het dit amusant gevind en te oordeel aan die reaksie het ek skynbaar 'n paar mense se verkeerde snare getokkel.  Ek weet julle het lankal julle

Is sinvolle debatvoering met Dolf en KdK moontlik?

2013-06-04 Hehehe... Wouter, dankie vir jou woernaaltjie hierbo ... behalwe vir die feit dat jy gereeld vir Kobus de Klerk en sy "Dolf" so klakkeloos napraat, jy my voorstel dat jy saam op hul lysie gevoeg behoort te word, as grondig bevestig het

Supermaan op Saterdag 22 Junie

Panda 2013-06-04 Thomas Ek hoop van harte dat jou teleskoop toegerus is met die nuwe wonderlike toerusting vir die waarneming van optiese illusies wat outomaties inskop sodra jy jou teleskoop op Jupiter rig. ’n Goeie toets is om te kyk of jy die Galileaanse man

Ek is jammer Angus …

2013-06-03 Beste Angus   Ek het nooit gesê dat JY sê Afrikaans kan nie verdwyn as hy net gepraat word nie.  Ek het 'n brief geskryf onder die opskrif 'Vir die wat glo' waarin ek die stelling gemaak het dat mense moenie dink Afrikaans gaan

Die krimpende Rand

2013-06-03 Jaco, dink jy nie daar is 'n positiewe korrelasie tussen swart regering en agteruitgaan van 'n geldeenheid nie?

George Claassen en Marietta

2013-06-03 Ek dink jy't daar 'n senuwee raakgeboor Raed-na-Gael

Supermaan op Saterdag 22 Junie

2013-06-03 Panda   Gelukkig is ek daardie tyd in die skone Namibië en sal ek die volmaan kan geniet in 'n omgewing sonder stadsligte. Dankie dat jy soos gewoonlik vir ons leke iets gee om na uit te sien.   Aan Thomas   Kobus het gesê

Die weg na onafhanklikheid

Jaco Fourie 2013-06-03 Brianvds Jy sê:  "Die volkstaat is slegs haalbaar as ten minste so miljoen of twee miljoen Afrikaners dit ondersteun." Ongelukkig, al stem elke Afrikaner vir 'n volkstaat, is dit geensins haalbaar nie, selfs met die samewerking

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-03 Hello Chris et al,    Nog 'n skrywer na wie ek graag verwys is Peter Brown, http://www.princeton.edu/history/people/display_person.xml?netid=prbrown, Professor Emeritus Title: Philip and Beulah Rollins Professor of History, Emeritus.

George Claassen en Marietta

Jaco Fourie 2013-06-03 "Iemand wat reeds in die hemel is, sal nie wil kontak maak met die aarde nie". Nou waarvoor die noodsaaklikheid van 'n wederkoms, en 'n wederopstanding indien reeds in die hemel of hel is soos hierbo aangegee? Jaco Fourie

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-03 Hello,    Ek is dit eens met Perdebytjie dat ek wil my ook nie graag wend tot Google en Wikpedia nie en verkies 'n boek en dan opstelle soos die volgende wat onder die toesig van 'n redakteur staan maar bevestig ook dat Chris se uiteensetting

Supermaan op Saterdag 22 Junie

2013-06-03 Terloops, beide Venus en Mercurius is in die vroeë aandhemel te sien. Venus sal vir die volgende paar maande sigbaar bly, en deur 'n teleskoop geleidelik groei vanaf 'n klein "volmaan" na 'n groot "sekelmaan". Bekyk hom gerus oor

Is sinvolle debatvoering met Dolf en KdK moontlik?

2013-06-03 Hello Cornelius,    So jy sou my ook daarby insluit?   Hoe kan jy?    Dit is juis die bronne waarop ek ook steun en my insig is juis dat daar na deskundiges moet gedraai word indien daar wil sin gemaak word van die bestaan.&
Top