Angus2013-06-03Beste Cornelius,
'n Kollega van my en lekeprediker by wat ek noem 'n Amishgemeenskap (hy is 'n Duitser) trek die verskil tussen warm Christene, lou Christene en nie-Christene. Hy meen die lou Christene hou die meeste gevaar in vir die samelewing. Vir m
2013-06-03Soveel insig in 'n hart ... in 'n wese ... in 'n vrou. So kompleks. So diep.
Ek't geniet om dit te lees. Dankie.
Iewers het ek 'n persoon-skuiwing ervaar van Helen af, seker na Marinus toe, maar tog weer terug na haar, maar nie met volle pass
2013-06-03Chris,
Jy maak 'n paar sinvolle opmerkings hierbo maar alvorens ek my daarby kan aansluit, dog ek net eers die volgende vir jou opklaar:
Al klink "intellektualisme", amper soos intellek en selfs intelligent (wat elkeen hier sky
2013-06-03Beste Joe
Eintlik doen daardie onderwyser jou seun onbewustelik 'n groot guns. Ek sit met rugbyspelermans in my familie. Almal het rugprobleme, koolkopore, knieë wat vervang moet word, nekke wat skaars nog kan draai en sommer net algehele ge
Angus2013-06-02Beste Jan Rap,
Verskoning aanvaar, alhoewel dit my glad nie gepla het nie.
Jy maak my argument ? sirkelargument deur verengelsing (wat jý sê wat met Afrikaans gebeur) gelyk te stel aan aanpassing (wat ék sê
lrb2013-06-02Wouter ek is nie seker hoekom jy sê ek is veglustig nie, is dit nie ek wat deur drie brothers is arms , the three muskateers, ( 2 pseudo filosowe en een amateur wiskundige) aangevat word nie. Ek gaan vir oulaas probeer om my argument so eenvoudig as
2013-06-02Hello,
Ek sluit af met die vraagstuk van geweld en oorlog en sal daar gesteun word op die argumente van Steven Pinker en sy boek The Better Angels of Our Nature: Why Violence Has Declined.
Die enigste aspekte wat ek nie
2013-06-02Hello,
Die tweede aspek wat ek wil aanspreek is die kwessie van armoede en die feit dat teen alle verwagting in het beide welvaart en die bevolking toegeneem in kontradiksie tot die norm wat gegeld het vir duisende jare.
2013-06-02Hello,
Hierdie is die laaste siklus van kommentare wat deur my geplaas gaan word in hierdie siklus aangesien dit die aspekte is wat ek glo kan met nut ondersoek word.
Om seker te maak dat die gesprek op die onderwerp bly word
2013-06-02Hello,
In die Washington Post van Sondag is daar 'n in diepte artikel oor die 'Boy Scouts' en die debat of 'gay scouts' aanvaar moet word of nie.
Daar kan verstaan word hoekom hierdie 'n hewige debat binne en buite die&
2013-06-02Jan Rap is nie juis iemand wat sy mes in kry vir mense nie en mens kan maklik toets of hy sommer tjommel en of sy kritiek iets om die lyf het - en sy houding ten aansien van Claassen se artikel waarop hy kommentaar lewer, is heeltemal te verstane. Claasse
2013-06-02Beste Dolf
Ek antwoord graag op jou vraag oor die kyk in die spieël. Ek sien 'n wese wat deel was van miljoene der miljoene jare se evolusie. 'n Wese wat totaal onvolmaak is, vol skete, pyne, gebreke, kans om enige oomblik om te kap vanweë baie
2013-06-01Beste Wouter
Miskien, miskien nie; hoe weet jy?
Beste Angus
Indien hy nie van leuenagtighede hou nie is daar hier ter plaatse baie groter leuenaars, skelms en uitbuiters as wat Marietta ooit kan wees indien sy nou wel besig met 'n slenter is en G
2013-06-01Perdebytjie, dit is baie moontlik dat Jesus kon geleef het en dat niemand van belang ooit geweet het van hom nie. Daar was geen tekort aan wysgere, apokaliptiese profete, helers, kultus leiers en elke variasie en kombinasie van hierdie soort in die sinkre
johanna fourie2013-06-01Wat 'n heeeerlike onthou! Vir my is die onthou Springbokvlakte-wêreld. 'n Wêreld so gelyk en plat, dat die water indien dit reën, nie weet watter kant toe om te loop nie - as jy op die watertenk-stellasie klouter, kan jy die horison met '
2013-05-31Wouter,
Jou venyn teen my as persoon sonder om enige van my vrae te antwoord, is tog duidelik vir enigeen wat hier lees.
Wie voer dan nou kwansuis persoonlike vendettas op grond van gekrenkte egos?
Ja, ek gee toe; dit moet vreeslik onaangenaam vir jou
2013-05-31Hello,
Daar is verwys in 'n kommentaar in die siklus na die vraag van die rol van vroue in die kerk. Reuters het hierdie artikel:
Church of England unveils plan for women bishops in 2015
By Tom Heneghan, Religion E
2013-05-31Hello Chris et al,
Ek volg jou argument en is ook simpatiek vir die feit dat daar dalk na regte nie aan die kerk voorgeskryf kan word nie maar het ook gevra hoekom word die kerk vrygestel van verpligtinge wat op die res van die samelewing g
2013-05-31Hi Joe,
Hoe waar en raak is jou beskrywing nie. Dit is juis die rede hoekom my seun ophou rugby speel het op laerskool - in Gr 3/4 al. Verder het dit (en ek glo dat ander ouers dit ook beleef) my opgeval dat die ouers wat gereeld met die afrigters en men
George2013-05-31Joe Pieterse, ek het simpatie met jou seun en met jou en hoop die afrigter-onnie gaan werk by die bank. 'n Mens moet dankie sê vir besielde onderwysers wat kinders reg behandel en met die regte woord op die regte tyd die vaal onderpresteerder kan l
2013-05-31Hello Varkspek et al,
Ek beaam Jaco se versoek. Dit is vir my opmerklik dat die meeste deelnemers werklik poog om na hulle bronne te verwys, hetsy boeke, opstelle, artikels en selfs goeie ou Wikipedia en vind ek dit prysenswaardig want dit
2013-05-31Hi Chris,
Wel, dit lyk vir my daar is iets waaroor ek en jy saamstem, alhoewel dit glad nie vanaf dieselfde verwysingsraamwerk is nie, of vanuit die dieselfde (waag ek om te sê) geloofsoortuiging nie.
Vanuit ‘n “beuel-blaas”
Dalena2013-05-31Hierdie is 'n fantastiese artikel - ek wil nou sommer na Kaapsehoop gaan vir ons volgende vakansie. Ek dink regtig dis ons land se klein dorpies wat soms die mooiste stories maak.
2013-05-31Hello Dolf,
Dit is my idee ook dat daar nie eerder in gesprek met Cornelius verkeer moet word, want gou gou word dit net 'n argument wat fokus op die persoon en ek haat om hier deel te neem en die deelnemers op daardie vlak te bespree
Kobus Faasen2013-05-31Daar is geen verwysing na drie amptelike tale in die Talewet nie. Dr Titus kan eerder die Menseregtekommissie versoek om van die term 'isiBhulu' ontslae te raak, want Afrikaans was nog nooit die eksklusiewe besit van enige 'Boer' nie. Hoekom dans Afrikaan
2013-05-31Hello Chris,
Vir die rekord ek is heeltemal bereid om te verskil van jou aangesien ek jou insette waardeer en besef dat jy dinge weet wat ek nie weet nie en 'n ernstige student oor hierdie en ander onderwerpe is. Daarom is jou ontledings vi
2013-05-31Chris
Aansluitend daarby dat Jesus as historiese figuur dalk nie bestaan het nie: Hoekom het geen van die groot skrywers wat gedurende Jesus se leeftyd geleef het, enige melding van hom gemaak nie? As Jesus wel so 'n opspraakwekkende figuur was,
2013-05-31Hello Dolf
Ek neem aan dat die buite-Bybelse bronne wat jy van praat verwys na Josephus en Tacitus. Soos Wouter hierbo aangedui het sal dit onmoontlik wees om te aanvaar dat die gedeelte uit die 'Antiquities' die woorde van 'n eerste-eeuse Jood kan wees.
2013-05-31Chris, 'n mens sou verwag het dat enige logika, welke 'n figuur byvoorbeeld histories of as 'n mite bepaal word, konsekwent gevoer moet word ... hoeveel ander figure, soos Abraham selfs, kan as 'n historiese feit gereken word? ... tog word menige sulke fi
2013-05-31Beste Jan Rap,
Dit kom vir my voor of jy nou maar eenmaal jou mes in het vir George Claassen. Ek ondersteun sy optrede heelhartig. Ek verkwalik ook veral die media wat meewerk deur vir haar 'n forum te bied en tien teen een dalk ook nog vir haar vlie
2013-05-31Ja, soos 'n pak wildehonde sak hierdie gewondes met hul seergemaakte ego's op my toe - die onderwerp skoon vergete ... hulle eentonige getjank - "die mengbak van gelowe wat Henn opklits tot 'n skuim van geen voedingswaarde nie" (sic)
2013-05-31Ja, wat van die "baby boom" en die ontginning van olie? ... "Wouter Ferns", die gekweste karikatuur wat sonder selfs sulke algemene kennis, antagonisties geraak het en steeds slimjannie op die werf probeer speel ... dis nou r
2013-05-31Hi Angus,
Het jy my en Chris se skrywes gelees dat daar baie gerekende historiese en selfs argeologiese bronne is wat die historiese feite in die Bybel bewys? Daar is ook buite-Bybelse bronne wat bewys en bevestig dat Jesus Christus geleef het en ge
2013-05-31Hello Wouter
Die eerste verwysing na die Testimonium Flafianum is in die werk van Eusebius. Soos jy aangedui het in jou aanhalings, dit is onmoontlik om die woorde van Josephus te neem as oorspronklik in die 'Antiquities'. Nie 'n enkele Kerkvader voor Eu