Kommentaar

Dystopia in Science Fiction: Q&A with Rachel Zadok

Joanne Macgregor 2013-05-31 "readers should not confine their minds to a single genre. Read everything and judge it on merit rather than on genre – expand your mind and your tastes." - I couldn't agree more!   PS Loved your panel discussion at Franschhoek Lit

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

Panda 2013-05-31  Vir Chris en Wouter, Dankie vir die ondersteunende kommentare.  Die reaksie van lrb herinner darem baie sterk aan Leon Retief se staaltjie van die skaakspelende duif wat net die skaakstukke deurmekaar skop en op die bord skyt en dan terug vl

Die oorsaak van alles

Jaco Fourie 2013-05-31 Varkspek Jy het deurgans veralgemene stellings gemaak asof hulle feite is, sonder om enige bewyse daarvoor te lewer nie. Bewys ten minste hierdie een stelling van jou, nl:  "In die VSA is daar reeds so baie damme en besproeiing DAT RIVIERE

Gelowige teenoor ware gelowige

2013-05-31 Hi Wouter, Ek wou aanvanklik nie eens die moeite doen om Cornelius te antwoord nie, bloot omdat hy eintlik geen argument voer nie maar eerder absolute snert kwytraak in 'n poging om sy eie ideologie te probeer regverdig? Hy is al soveel keer in die verle

Chris Jones se Forum-artikel

2013-05-30 Wouter, ek weet nie of daar nie van die verligte NG lidmaat verwag word om 'n gesplete persoonlikheid te hê nie. Elke keer as hy inloop by die kerkdeur is homoseksualiteit 'n onaanvaarbare sonde en word daar van hom verwag om dit te glo as iets

Is 'n kameelperd werklik oranje, soos 'n lemoen?

2013-05-30 Hello,    Die vraag oor Jesus vs Horus, doen nou al lank die rondte hier en wantrou ek die gemaklike ooreenkomste wat tussen Jesus en Horus gevind word en wil ek dit verwerp as onsin, tot en met iemand vir my 'n betroubare studie oor die onder

Is 'n kameelperd werklik oranje, soos 'n lemoen?

2013-05-30 Hello,    Om te begin laat ek almal eers sterkte toewens.    Sterkte.    :>)   Ons almal het dit nodig.    Daar is geen twyfel nie maar ek is erg oor Perdebytjie en het nog net altyd goeie interaksie

Claassen se uitdaging aan Marietta Theunissen …

Angus 2013-05-30 Beste Jan Rap, Ek dink George Claassen is 'n man wat nie van leuenagtighede hou nie. Wat my betref, ek gee glad nie om as Marietta Theunissen so 'n rand of twee maak uit naiewe Christene nie. 'n Ateis sal sy egter nie met daardie slap riem vang nie. Gro

Is 'n kameelperd werklik oranje, soos 'n lemoen?

Angus 2013-05-30 Beste Dolf, Jy vra bewyse daarvoor dat Chistus 'n mitologiese figuur is? Dit staan dan in die Bybel! Honderde mitologiese figure se moeders was maagde en is deur gode bevrug: Attis, Aion, Dionysus, en selfs Julius Caesar is ewe skielik maagdelik gebore n

Die oorsaak van alles

2013-05-30 Cornelius,    Jy is voorwaar die kluts kwyt, verwysings na die ooste, die weste en dat die vir sommiges 'n oneindige vaagheid is.    Kan jy poog om dalk op die onderwerp te bly en nie met die kriptiese gebrabbel waarmee jy kom na v

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

2013-05-30 Hello,    Chris ontleed se LRB se verwerping van filosofie met perfekte insig en wys duidelik LRB se verwerping vir die liefde van kennis uit.    Is daar enige bron wat buite berekening gelaat kan word in ons soeke om die bestaan v

Is 'n kameelperd werklik oranje, soos 'n lemoen?

Angus 2013-05-30 Beste Dolf, Ek sien jy is nog steeds besig om jou vingers stomp te tik vir jou god. Sterkte, man! Vir jou inligting: wetenskaplikes het darem bewyse vir hulle teorieë en elke dag stroom nog meer by. Watter bewyse het Christengelowiges vir dit waari

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

2013-05-30 Hello,    Vir die rekord, ek is ook een van die lesers wat altyd Panda se briewe baie leersaam vind en alhoewel LRB dit as 'n probleem sal sien, is Panda se bydraes volgens my dan weereens een wat getuig van 'n wye verwysing raamwerk en k

Ellen Botha (1941–)

John van den Berg 2013-05-30 Die biografiese herinneringe van en oor my FB-vriendin Ellen Botha is besonder interessant en ek het haar versies baie geniet.

ATKV wil Afrikaans vestig as een van drie amptelike tale

Jaco Fourie 2013-05-30  Dis lekker om te weet julle WERK vir die behoud van ons taal, en nou julle strewe om Afrikaans as een van die drie amptelike tale gevestig te kry, is bemoedigend.  Ek wens julle alle sukses toe. Jaco Fourie

Die oorsaak van alles

2013-05-30 Sonder om terug te blaf; die son kom op in die Ooste en sak in die Weste ... eenvoudige en algemene kennis vir enigeen met goeie begrip ... alhoewel, en ongelukkig so; vir enige redetwister (slimjannie) - gelowig of ongelowig - 'n bron van oneindige vaagh

Claassen se uitdaging aan Marietta Theunissen …

2013-05-30 Want Theunissen hou mense vir die gek en dit is wreed om mense wat geliefdes mis op hierdie manier te mislei. 

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

2013-05-30 Irb, ek sal jou gou "humour" en verduidelik hoekom jou argument verkeerd is: "Enige persoon wat sy geloof probeer bewys deur die die Bybel as 'n wetenskap handboek te gebruik is stupid" Aan die anderkant,  enige persoon wat ieman

Gelowige teenoor ware gelowige

2013-05-30 Hello,    Kyk net die taal.    Dolf skryf nie - Dolf spu.    Dolf is ook nie Dolf nie, maar "Dolf''.   Hoekom so?    Net soos Wouter nie Wouter is nie, maar 'Wouter'.    Wat is dit me

Die oorsaak van alles

2013-05-30 Hello Varkspek et al,    Daar is hierdie kriptiese stelling van jou af:    Natuurlik het die bevolking in ons land en welvaart geweldig toegeneem oor honderde jare, maar dit is juis die probleem.   Hoekom is dit 'n probleem?

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

2013-05-30 Hello LRB,    Ek kom in vrede.... geseënd is die vredemakers.....   Hoekom so veglustig?   Baie dankie   Wouter

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

2013-05-30 Irb, ek dink dat jy Richard Feynman dalk te min krediet gee. Daar is ongelooflik baie slegte filosofie, veral die postmoderne tipe, en baie van dit word gemotiveer deur godsdiens. Hierdie tipe folosofie het niks minder op die agenda as die ondermyning van

Die oorsaak van alles

2013-05-30 Henn,    Sonder enige twyfel, die stellings waarmee jy kom is volkome nonsens en die moet ongelukkig nou weer korrigeer word. Die stelling soos jy hom maak is betekenloos. Indien jy dit sou kon verduidelik in meer detail kan daar dalk met dit

Chris Jones se Forum-artikel

2013-05-30 Hello George, Jaco,    Saam met Jaco is ek ook nie oortuig dat die kerk gedwing moet word om sekere maniere van doen wat teen die kerk se beginsels te aanvaar nie en is daar werklik ruimte vir sulke argumente.    Wat ek nie kan ver

Is 'n kameelperd werklik oranje, soos 'n lemoen?

2013-05-30 Perdebytjie, Dit is altyd vir my só opvallend (en soms kostelik) hoe ateïste/ogelowiges/antichriste hul bes probeer om met allerhande valshede vorendag te kom om Christus te probeer “wegkry” om sodoende hul eie dwase keuse van

Wolf, wolf eerlik, ongenaakbaar en lewensveranderend

Jaco Barnard-Naudé 2013-05-30 Hallo Morné Die Butler-teks is Gender Trouble: feminism and the subversion of identity (1990) Routledge: New York.   Wat die ander vraag aanbetref:   Koos Prinsloo se kortverhale (almal van hulle, soos gebundel deur Human & Rou

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

lrb 2013-05-30 Panda en Chris,ek stem saam ons kom nêrens met hierdie argument nie. Volgens my is die  argument  redelik eenvoudig maar nou ja almal is nie ewe skerp nie, Panda dit lyk my jy wil dit nie verstaan nie. Nie een van julle het kritiek op die

Chris Jones se Forum-artikel

George 2013-05-30 Hallo Wouter, ek waardeer werklik jou kalm en waarderende reaksie, al stem ons nie heeltemal met mekaar saam nie. Dis nie 'n maklike onderwerp nie en dis so maklik om onnodige aanstoot te gee. Die kwessie van staat en kerk loop reeds 'n lang pad. In

Is 'n kameelperd werklik oranje, soos 'n lemoen?

2013-05-30 Beste Dolf Het jy al ooit net miskien gewonder oor die Christusverhaal? Dis darem eintkik skokkend dat daar 'n paar duisend jaar voor Christus 'n identiese verhaal van 'n Egiptiese god bestaan het. Hierdie god se naam was Horus. Daar was ook '

Ellen Botha (1941–)

Elsa Wessels 2013-05-30 Watter klomp juweeltjies - so jammer dit is nie detyds beter "bemark" nie . . . guitige, stuitige Ellen is voorwaar met 'n harp se eienskappe gebore - soveel snare en gemáák om ander te vermaak op alle plekke waar dit saak maak . .

Is 'n kameelperd werklik oranje, soos 'n lemoen?

2013-05-30 Perdebytjie, God ís die Skepper, God ís Almagtig, God ís Liefde en Hy ís Alomteenwoordig. Net die feit dat jy en ek lewe is al klaar klinklare bewys daarvan. Gaan kyk in jou spieël – wil jy vir my sê, dat, d

Is 'n kameelperd werklik oranje, soos 'n lemoen?

adriaan 2013-05-30 Brand, hierdie is weer een van die beter briewe, eerder as die skellings waar persone gekluister aan hulle eng waarhede die liefde probeer troef.

Wolf, wolf eerlik, ongenaakbaar en lewensveranderend

Morné Malan 2013-05-30 Baie dankie vir jou resensie, Jaco. Ek het dit geniet! Ek het gou twee navorsingsvrae vir jou. Jy skryf: "Die roman belig (soos ander titels in ons gay-letterkunde) juis hóé onmoontlik dit is vir die gay persoon om werklik te l&eacu

Chris Jones se Forum-artikel

Jaco Fourie 2013-05-30 Indien homoseksuele dade, gebruike of huwelik teen die "konstitusie" van enige kerk of godsdiens is, wie is die staat om sodanige gebruike op die betrokke kerk of godsdienstige groep af te dwing.  Die lidmaat wat deel van sodanige organisas

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

2013-05-30 Panda: Dit lyk my Raed-na-Gael maak nog 'n fout, hoewel ek nie met sekerheid kan sê nie. Maar die hele bakleiery hier gaan oor die Vloed. En nou kom bodder hy met Martin Rees en Francis Collins. Maar beide Reed en Collins verwerp die hele idee van '

Breking in die Karoo

2013-05-29 Beste Jorisna   Ek is ook erg gekant teen hidrobreking en ek is bekommerd dat ons energie-gulsigheid sal maak dat dit tog kom. Jy sê dat daar genoeg lewensvatbare en volhoubare opsies is.  Ek is egter nie so seker oor die "volhoubar

Twyfel is die waarheid se skaduwee

2013-05-29 Raak gesê Leon Retief !

Ellen Botha (1941–)

Melt Myburgh 2013-05-29 Lieflik. Baie dankie.

Wat is 'n taal? LitNet vra die vraag!

Griet 2013-05-29 Die fotografie is pragtig - welgedaan.  Ek sou tog graag meer bruin mense in die produksie wou gesien het.

Geroep is julle

marius swart 2013-05-29 Dit is voordelig om teologies gestrem te wees Hennie want dan is jy gespaar van sieldodende dogma. Jy sal dan kan leef soos ons voorvaders wat 'n voorbeeld gestel het aan alle inwoners van hierdie land. Dit is hoekom ek vir jou Deut. 14:22-28 op die
Top