2013-05-27Frans,
Ek kan nie erken dat ek verkeerd is nie want ek is oortuig dat ek dit reg het.
Jou verwysing na die talle verskillende IBSS interpretasies vir steun dui juis op die feit dat jy al verward is deur soveel verskillende bespiegelings oor dieselfd
Jaco Fourie2013-05-27KONSENTREER EERDER OP PRODUKTIWITEIT
Varkspek. Jy maak verskoning: “Oorbevolking gaan nie net daaroor hoeveel mense jy op 'n kolletjie kan staanmaak nie, dit gaan primêr oor die beskikbaarheid van voedsel en water.”
Soo
2013-05-27Hello Jaco et al,
(Et al = en ander)
Moet jy nie besig wees om te werk nie? :>)
Die verwysing van jou na Nietzsche se seksualiteit het in gedagte gebring 'n opstel wat ek jare terug gelees het.
F C Boot2013-05-27Kobus
Ai Kobus jy wil nou net nie erken dat jou vertolking oor die sondvloed verkeerd is. Kom ons kyk wat sê die "Institute for Biblical & Scientific Studies Genesis 1:9-13 DAY 3 Circle of the Earth". Jy sal
2013-05-27Hello Comestor,
Ek het jou onder andere in gedagte gehad as 'n leser wat aanklank met dit sou vind en die programme sal geniet en soos jy sekerlik opgemerk het dit sluit 'n bespreking deur Scruton ook in.
Baie dankie
Angus2013-05-27Beste Panda,
Dankie vir jou sinvolle gegewens. Christene wat wil bewys dat die Bybelse verhale soos die sondvloed werklik plaasgevind het, maak die Bybel net belaglik. Pleks dat hulle besef dat die mite eintlik die primitiewe mens se wetenskap was. Dit w
lrb2013-05-27Enige persoon wat sy geloof probeer bewys deur die die Bybel as 'n wetenskap handboek te gebruik is stupid en weet nie waaroor geloof gaan nie en verstaan duidelik nie hoekom die OT geskryf is nie.
Aan die anderkant, enige persoon wat ieman
2013-05-27Hello Comestor,
Hierdie is 'n held van my en het 'n vormende invloed op my denke gehad tesame met George Steiner. Die mengsel tussen die geskiedenis van idees komende van Berlin en George Steiner vir letterkunde.
Baie dankie
william2013-05-27Dat daar nog mense is wat glo aan hierdie mites gaan my verstand te bowe. Dan is daar nog Jona in die walvis en die donkie wat met Bileam gepraat het.
Hulle moet kinders vanaf laerskool leer van evolusie want die mens is die produk van evolusie of o
2013-05-27Hello Wouter
Ek dink dat as mens sou gaan kyk na die kriteria wat gebruik word vir die konstruksie van 'n historiese Jesus, daar probleme met elkeen van hulle is. Dit beteken nie dat hierdie kriteria onredelik is nie (ek dink byvoorbeeld dat Bart Ehrman
2013-05-27Beste Panda,
Nederige kinders van die HERE (nes menige ander toegewyde student aan die geskiedenis van die mensdom), is dit eens dat daar wel 'n hoogwater met katastrofiese gevolge iewers plaasgevind het.
Dit kon egter deur enigiets ver
Jaco Fourie2013-05-27Nietzsche en Wagner
Die prag van musiek is die paradox daarin verbonde. Vir die aanhoorder kan die skepper van enige musiekstuk geheel en al van sy komposisie geskei word, en ongeag die kunstenaar se lewe asook sy lewensbeskouinge, suiwer
Johannes Comestor2013-05-27Wouter verskaf welkome inligting. Sowel Wagner as Marx is deur Hegel beïnvloed. Wagner word, soos Richard Strauss, met naziisme en antisemitisme verbind. Dit verduidelik in groot mate waarom hulle musiek sedert die Tweede Wêreldoorlog minder ge
2013-05-27Oorbevolking gaan nie net daaroor hoeveel mense jy op 'n kolletjie kan staanmaak nie, dit gaan primêr oor die beskikbaarheid van voedsel en water. Van die plekke wat baie dig bevolk is, soos Hong Kong, produseer min voedsel en maak staat op lande so
2013-05-27Hi Kobus,
Ek stem 100% saam met jou. Maar soos jy weet, ontwyk die waarheid hierdie mense, want God gegewe geloof bring wysheid, insig en kennis, nie andersom nie.
Bryanvds,
Onder watter definisie klasifiseer jy “opgevoede” Christene?
2013-05-27Frans,
Al wat jy nou bereik is om almal attent te maak daarop dat jy óf nie mooi verstaan wat jy lees nie óf jy is bevooroordeeld … heel waarskynlik albei.
Lyk my dit ontstel jou dat die Woord te versoen is met die wetenskap .
2013-05-27Hi Chris,
Hoeveel eerlikheid is daar by die aanhaling van ongelowiges/ateïste/agnostici uit die Bybel, die Woord van God, wat op hul beurt Hom nie ken nie, ware geloof nie begryp nie, geen begrip van die evangelie het nie en ‘n persoonlike v
2013-05-27Beste Kobus
Weereens gryp jy na grashalms en probeer dit wat op werklike deeglike navorsing baseer is te ignoreer en met 'n enkele opmerking dit van die tafel af te vee. Ball is beslis nie die enigste Christelike wetenskaplike wat ernstig met jo
Jaco Fourie2013-05-27Regstelling van fout. Dit was nie Oranjeville nie, maar Orange Farms wat ek hierbo in gedagte gehad het. Die Cointreau (my geliefde drankie), het my 'n bietjie disnis geslaan, die dat ek deurmekaar geraak het.
Jaco Fourie
2013-05-26Hello, Vir die wat nog hier lees. 'n Beter vertaling is gevind asook notas wat die aanhaling hierbo verduidelik:
The Divine Comedy (Dante Alighieri) (John Ciardi vertaling)
Location. 16351-53
Here my powers rest from th
Niko2013-05-26joh I don’t know how i got here , but I am glad I have read this .
Made me realize something about life in general, and the problem with most guys.
We always tune the lady and blame her for everything, but our ego`s our over rated pride,
and o
Jaco Fourie2013-05-26DIE MAG VAN HEBSUG
Die barbaar se siening is: "Ek soek dit wat jy het, en indien ek dit nie wettiglik kan bekom nie, gaan ek dit van jou afvat"
Die onlangse optrede van die barbare in Oranjeville is 'n tipiese voorbeeld van bo
2013-05-26Frans,
Ek het jou verwysing - Ball se artikel - nagegaan.
Alles baie interessant. Maar hy is ook maar 'n gelowige soos jy, dalk? Iemand wat die Woord eerder sal verdraai om by sy beperkte menslike kennis in te pas, as om die Woord op meriete te neem
2013-05-26William,
Mense kan seker tot 'n mate glo wat hulle wil, ja, maar dit is hulle nie alles geoorloof nie. Geloof in die ware God is al wat op die ou end sal deug - omdat Hy so sê (Eksodus 20:2-3; Johannes 14:6-7).
Jy maak ook die vreemde stelling
2013-05-26Hello,
Is bogenoemde stelling waar en moet dit doodeenvoudig net aanvaar word as die korrekte ontledivan die mensdom se bestaan vandag. Alhoewel ek nie 'n pollyana nie is, is hierdie stellings dat alles altyd donker en verdoemend 'n maklike
2013-05-26Berdine is so ywerig vir die HERE Jesus. Dit is baie mooi en sy het die waardevolle Woord mooi hier gebring.
Maar dan sien ons ’n vreemde dinge wat Berdine in haar ywer doen… sy voel dit nodig om haar mede-gelowiges en mede-Christene, wi
Angus2013-05-26Beste William,
Die fiktiewe karakter, Jesus, binne hierdie verhaal, is in 'n stal gebore, en sy ma was 'n maagd. Histories was daar egter nooit so iemand soos Jesus nie.
Angus2013-05-26Soos gewoonlik, dink Dolf net so ver as wat sy neus lank is. (Nie persoonlik nie - dis idiomaties!) Dolf, ek wed jou, jy sal nie wil sterf vir jou geloof in spoke nie. Jy twyfel dus ook in jouself, en jou filosofeerdery bring jou ook nie ver nie.
2013-05-25Dolf, Bertrand Russell was 'n pasifis en gekant teen veral die Eerste Wêreldoorlog. Die aanhaling hierbo verwys glad nie na godsdiens nie. Ek neem aan dat jy nie bewus was hiervan nie, anders sal dit mos beteken dat jy sy woorde oneerlik aanhaal?
2013-05-25Ek het 'n suspisie dat Kaitangsou niemand anders as Francois Williams,ons man in Sjina, is nie. Die styl en die aanslag is identies en eintlik is die uitsprake soos gewoonlik ongefundeerd en met hatigheid teenoor Afrikaners gevul.
Tog jamme
lrb2013-05-25Miskien lees jy nie die "kort tussenwerpsels" van my nie want dit lyk asof jy dink ek ondersteun jou. Waar kom julle daaraan? Jy lees duidelik ook nie jou eie kommentaar nie, dalk was jy maar haastig maar jou laaste paragraaf hierbo maak g
2013-05-25William, hoe presies is elkeen 'n god? Wanneer voel jy meer en minder soos 'n god, wanneer jy op die toilet sit of voor 'n lekker bord kos? Staan jy tyd af om jouself te dien met gebede, offers en wie weet, dalk 'n voorlesing of twee uit Deepak Chopr
2013-05-25Jy's reg: dis die grootste probleem en kry die minste aandag in alle media.
Mense sal eers begin kennis neem as miljoene begin doodgaan - nie net van honger nie, maar van dors! Dit kom verseker binne enkele jare in Afrika en Indië.