Hello,
Ek wou hierdie twee insetsels van WNYC van verlede Saterdag se 'On the Media' program al eerder geplaas het en wou so gedoen het met die plasing van CBC Ideas - The Mandela Tapes. Ek doen nou so na aanleiding van 'n deelnemer hier wat werklik mismoedig is na hy gepronk het hoe hy kaalvuis "Wouter Ferns" gerol het. Ek is nou duislig en vind dit alles duisligwekkend.
Die onderhoud kan hier gevind word.
Die is glad nie 'n kommentaar op die werk wat hier gedoen word deur LITNET wat ons toelaat om hier te funksioneer nie en is daar geen kritiek nie en word dit slegs geplaas omrede ek dink almal hier sal dit waardevol vind aangesien dit is wat ons hier doen. Die onderhoud word gevoer deur Bob Garfield en het as gas Ta-Nehisi Coates van The Atlantic.
TA-NEHISI COATES: I always tell people it's like a dinner party, and I try to host it that way. I try to keep the conversation interesting, in terms of what is the bane of all comments sections, and that is, you know, rude commentary, people going over the line, trolling, that sort of thing. I generally follow the same rules, so I always tell people, if you were in my house and you insulted one of my guests, I would ask you to leave. I don't understand why it would be any different in a comments section.
Bogenoemde is 'n beeld waarby ek aanklank vind.
Nou, wie is die trol?
Die tweede segment is getiteld, “A writer and his troll” en kan hier gevind word.
Bob Garfield voer 'n onderhoud met Paul Lukas die slagoffer van die 'trollery'.
Wat uitstaan behalwe vir die gewone 'trollery' is die volgende:
PAUL LUKAS: [LAUGHS] I don’t know if I’d put it quite that way, but it was definitely an unusual relationship. While I initially found him upsetting, I came to sort of appreciate his persistence and his devotion, if you will. And over the years, and this did stretch on for years, came to view what he was doing as a sort of online performance art, which I kind of liked. And, at some point, I decided it was time to interview him because after years of seeing his “Wizard of Oz,” so to speak, I wanted to see the man behind the curtain.
Nou wil ek my verstout en meld dat die deelnemer wat nou so mismoedig voel eintlik hier 'n tipe van "online performance art" beoefen soos ek al vermoed Kobus ook soms doen en sal hy onthou dat ek hom al daarvan beskuldig het, maar "mismoedige deelnemer" wen die prys vir sy "persistence and his devotion".
Veels geluk "mismoedige deelnemer" en die se skaduwee.
Die ander aspek wat dan uitstaan is dat die 'slagoffer' uiteindelik sy trol ontmoet via e-pos en so 'n onderhoud kon voer met die kalant en vind uit dat die trol is doodgewone persoon en heel anders as wat sy persona op die net sou veronderstel, of dan die “banality of trolls”.
Na daar diep deur my gedink is oor hierdie onderwerp besef ek dat ons speel ons rolle tot en met die letter hier of soos Paul Lukas dit beskryf:
PAUL LUKAS: [LAUGHS] Yeah. Joe and I had kind of settled into these roles, like the roles in the old Warner Bros. cartoon where there's the sheepdog and the coyote, and they sort of punch into work at the time clock. The coyote tries to steal the sheep. The sheepdog foils him. And then they punch out and they say, “Good night, Ralph, good night, Sam.” And that's how Joe and I had shaped up. His role was to kind of mess with my website and mess with my head, and my role was to protect my website from him.
BOB GARFIELD: Has he continued to haunt the site?
PAUL LUKAS: Toward the end of the interview I actually said to him, what happens to us now? Is this the end of Joe Johnson? And he said, yeah, I think it is. And I think that felt about right. It felt like the relationship we had had kind of run its course. His heart hadn't been in it quite as much in recent months. The vitriol of his posts wasn't quite at the same level as it had once been.
So ja dit vat baie werk en energie om "mismoedige deelnemer" met die lang skaduwee te wees en ek sal my rol speel om hom te ondersteun.
Die enigste aspek nog uitstaande hoe kan ek aan "Cornelius Henn" bevestig ek is "Wouter Ferns"
Ek sal my ID en twee getuies bring.
Of ek kan gekontak word by 0821234567
Baie dankie
Wouter


Kommentaar
Wouter,
Ek sug altyd as ek dink dat 'n brein soos joue moet stof word.
Twee dinge: Jou sel nr hierbo werk nie. Dan het jy in vorige skrywe eintlik verklaar dat dit dalk veel beter is om hom (dis nou jou antagonis) in toekoms te ignoreer? Of is hy die protagonis ... ?
Hello Trienie,
Beste Wouter, ongeag die absurde moontlikheid dat ek dalk die hoofrol hier vertolk, ek geheel en al ter wille van enige werklikheid wat jy hier weergee, nog altyd die voordeel van die twyfel vir jou gegee het - al bevraag ek die bestaan van 'n regte "Wouter Ferns" ... maar, baie dankie vir my prys vir "persistence and devotion" ... Wouter, kom ons vat hierdie uitdaging verder deur eerlik en oop met mekaar in die toekoms te kommunikeer (ook nes jy wil) ... jy is gewis reg dat ek min die antwoord ken - maar, kom ons deel ... Namaste! Cornelius