QI: Neef Jannie versus Oom Jan Rap, Kommunisme en die koms van die boere
2013-11-21 Hierdie hele gesprek is egter makaber en in swak smaak en neem dit aandag weg van planne wat geraam kan word om brandpunte aan te spreek.
Suid-Afrika - 20 years later - Goldman Sachs Report
2013-11-05 JP Landman loop soms deur onder die wat sy optimistiese blik op Suid-Afrika as belaglik wil afmaak. Daarom is die verslag van Goldman Sachs so welkom.
Madame Delphine LaLaurie: future Fox News correspondent
2013-11-01Die tragedie van die Boermag is nou verby en is dit vreemd om as Afrikaner van jou mede-Afrikaners so te sien en die volgende sentimente te lees:
“Moenie moed verloor nie, boerekryger, jy gaan daar uitstap en jy sal die leier word wat die volk nog sal lei. Ek glo daaraan.”
