Hello,
Die tragedie van die Boermag is nou verby en is dit vreemd om as Afrikaner van jou mede-Afrikaners so te sien en die volgende sentimente te lees:
“Moenie moed verloor nie, boerekryger, jy gaan daar uitstap en jy sal die leier word wat die volk nog sal lei. Ek glo daaraan.”
Dit en Jacobus Faasen se 'god van oorlog', laat my toe om daardie dramatiese uitbeelding wat die psige ondersoek te plaas.
Kathy Bates is meesterlik en moet die hele siklus gekyk word om dit te waardeer . . . en die humor wat 'n diep mentaliteit ontbloot.
http://kimagreggs.tumblr.com/post/64968200061/madame-delphine-lalaurie-future-fox-news
(Naskrif, hierdie siklus raak 'n senuwee, meer as 47000 mense in ses dae het kommentaar gelewer op die uitbeelding van die diepste sentimente gekoester vir die persone waarvoor Madame Delphine LaLaurie in hierdie konteks instaan).
Baie dankie
Wouter

