Vyf mites: Roomse Katolieke Kerk en seksuele wandade
2013-07-11 En so gaan dit vir tientalle indien nie in die honderde nuusberigte in die argiewe van die New York Times.
Cornucopia I: LS Lowry, Uitverkore volke en nasies, Profete
2013-07-11 Verstedeliking is relatief nuut in die mensdom se geskiedenis en Manchester is gekenmerk as die eerste moderne industriële stad.
Egipte ontleed deur 'n ingeligte 12-jarige seun
2013-07-09 Tesame met hierdie brief behoort daar 'n brief gepubliseer te word wat die globale stand van opstande uitlig en sekere temas bevestig.
Weerstand teen die mites van homoseksualiteit
2013-07-09 Dit is wel bekend dat die homoseksuele beweging gebou is op mitologie en nie op feite of navorsing nie en ongelukkig oor tyd is hierdie mites algemeen aanvaar in die samelewing, veral so in skole, universiteite en die media.
Die aanloop tot 1913 herbesoek
2013-07-05 Wit versoening en die eenwording van die land is dus gesmee in die aangesig van die vrees van die Afrikaners gebring deur die oorlog vir die Afrikaan.
Jan Rap en Loutere onsin: Deel een
2013-07-04 In geen onduidelike terme is Jan Rap 'n verstokte ideoloog wat in 'n dwaal van ontkenning is.
Jan Rap en Loutere onsin: Deel twee
2013-07-04 Daar is geen behoefte van my kant af om myself gedurig te looi op 'n daaglikse basis oor dit wat verkeerd was in die Afrikaner se verlede nie.
Die eise van eerlikheid, ordentlikheid in die soeke na die waarheid
2013-07-04 Hoe meer ek Jacobus Faasen se brief lees, hoe dieper raak dit my maar verskil tog, Afrikaans, ideologie en Nasionalisme is so nou verweef dat die taal dalk amper nie meer gereinig kan word nie, maar tog die taal moet voortgaan.
Die kontradiksies van aanvaarding en verwerping
2013-06-27 Op Federale vlak mag daar nie teen gay huwelike meer diskrimineer word nie. Net soos dit toegestem het dat huwelike in California geldig is en mag voortgaan.
Fisher v the University of Texas: Beslissing
2013-06-25 Gelys hier onder gedeeltes uit die artikels gepubliseer Maandag 24 Junie 2013.
Panda: 'Bad moon Rising'
2013-06-24 I see the bad moon arising.I see trouble on the way.
I see earthquakes and lightnin'.
I see bad times today ...
Peter Singer: "Animal liberation" 'n 40 jaar blik
2013-06-21 Persoonlik sou ek graag vleis wil geniet by geleenthede, aangesien ek toevalling nie 'n groot vleiseter is nie, maar kan nie aanvaar dat diere in werklike haglike omstandighede voorberei word en 'n wreedheid wat 'n mens stom slaan.Tony Soprano is oorlede
2013-06-20 Ek is sekerlik nie die enigste kyker wat wonder wat met Tony Soprano gebeur het nie.
