Wouter

IT spesialis. Woonagtig in Centurion.

Camus en weerstand

Wouter 2013-04-16 “One lived with or against his thought. . . . He had to be avoided or fought: indispensable, in a word, to this tension which makes the life of the mind.”

Margaret Thatcher aan die verkeerde kant van Geskiedenis: Suid-Afrika

Wouter 2013-04-15 In die Times, die tydskrif is die volgende artikel en soos bekend het David Cameron daarvoor om verskoning gevra ...

Geen kommentaar: Eerste keer in meer as ses eeue

Wouter 2013-04-08 Geen kommentaar: Eerste keer in meer as ses eeue

Shoah: Twee getuies in kontras Lanzmann versus Irving

Wouter 2013-04-08 Waar vind die leser Irving vandag? David Irving as die mees makabere toergids wat daar kan wees, 'n toergids by kampe soos die by Majdanek nog steeds besig om die David Irving weergawe van die geskiedenis te verkondig.

Britse Engels verswelg deur 'Americanism's'

Wouter 2013-04-08 Engel vaar uit teen woorde soos, lengthy, reliable, talented, influential, tremendous. Woorde wat nie in die Britse woordeskat was tot en met die stigting en afstigting van die VSA.

Werd om te hoor: Dr Mamphela Ramphela asook Julian Barnes

Wouter 2013-04-08 Dr Mamphela Ramphela was op 3 April 2013 die gas van Leonard Leopate van WNYC, die radiostasie van voorkeur in New York.

Kant, vraagstukke oor oorlog en geloof

Wouter 2013-04-08 Die begeerte van Kant vir 'n ewigdurende vrede is 'n belangrike komponent in Kant se denke ...

Die Tanner Lesings, Van Zyl Slabbert en demokrasie

Wouter 2013-03-25 Aangesien dit sinneloos sou wees om na ’n verstokte ideoloog te draai vir advies oor die onderwerp verkies ek om my te wend tot ’n lesing wat Van Zyl Slabbert  gelewer het in lewe by die Universiteit van Oxford oor die tydperk 27 en 29 Oktober 1987.   

Sameswering en die olie in Irak

Wouter 2013-03-25 Klink dit asof Amerika die wenners was en die oorlog dit werd was?

Kuberkabouter wouter en die net

Wouter 2013-03-25 Dus om as ’n kuberkabouter uitgeskel te word is dalk seer in die begin, maar daar is geen ander plek waar ek wil wees nie as juis in kuberland, wouter, kabouter of nie.

Mies Julie

Wouter 2013-03-25 Hierdie is duidelik 'n toneelstuk wat die teaterwêreld aan die praat het en die internasionale media op reageer.

Die "flap" oor Trienie

Wouter 2013-03-15 ’n Persona kan na willekeur geskep word en is dit mos nou al welbekend dat gereeld is die persoon met wie daar gekommunikeer word oor die media van die internet nie altyd die persoon wat jy dink hulle is.

Notas: Die gesprek oor geweld in Kommentaar

Wouter 2013-03-15 Die aard van geheue is dat wanneer ‘n onderwerp aangespreek word die aanhoorder daarvan soms sal teruggaan na van die opstelle, artikels, programme, boeke wat voorheen aspekte van die onderwerp laat uitstaan het en dan weer herbesoek.

Notas: Die pad na demokrasie

Wouter 2013-03-15 Die argument gaan oor demokrasie en wie het die reg tot demokrasie.

50 shades of Grey

Wouter 2013-03-14 ‘n Blaaskans weg van Camus, Kafka, Lincoln en die teleurstelling van Suid-Afrikaanse politiek.
Top