Wouter

IT spesialis. Woonagtig in Centurion.

Waarom ek van RSG hou

Wouter 2013-03-14 Vergelykend tot wat van ‘n radiostatsie verwag word, voldoen RSG suksesvol daaraan en dit was ‘n aangename verrassing.

Jan Rap: Die vraagstuk oor geweld?

Wouter 2013-03-12 Soos jy sekerlik kan verwag is daar 'n magdom verskille tussen die verskillende ontledings wat beide ek en jy bied.

'n Vurige jong dame van Limpopo

Wouter 2013-03-12 Die debakel oor skoolboeke is ook welbekend en gaan nie herbesoek word nie, maar daar is hierdie aspek van 'n program wat die BBC oor die onderwerp gedoen het wat ek glo moet op gereelde grondslag aan die magstruktuur gespeel word.

Comester: Die waarde van kultuur

Wouter 2013-03-11 Ek glo ek is korrek met my veronderstelling dat die volgende programreeks in jou smaak sal val.

Gifford Lesings: Pluralisme in ons tyd

Wouter 2013-03-08 Ek het geen hond in die geveg tussen Henn en De Klerk nie en nog minder in die godsdiensdebat na dese en sal eerder die beker laat verbygaan.

Verlig & Verkramp: Weerstand & Hervorming 1973-1994

Wouter 2013-03-08 Demokrasie is morsig, maar wat is die alternatief?

Is Lincoln ontmasker?

Wouter 2013-03-08 Met 16 000 boeke alreeds gepubliseer oor Lincoln is daar al genoegsame studies wat dit as doelwit het en word die leser versoek om daardie boeke te besoek en haar nie te verlaat op ’n enkele brief van ’n Comestor nie.

Apart maar gelyk

Wouter 2013-03-07 Die VSA het natuurlik sy eie ervaring met die beginsel van “apart maar gelyk” gehad soos vasgevang in die hofsaak van Plessy v Ferguson van 1896 wat die volgende bevind het en dan dink die Afrikaner hy was eerste daar.

Zuma in The Financial Times: South Africa in good health ...

Wouter 2013-03-07 Die Financial Times se dekking van Suid-Afrika is besonders goed en word daar met gereelde belangstelling rapporteer oor wat die verwikkelinge hier is

RSG: Agteros kom ook in die kraal

Wouter 2013-03-07 Soos my oorlede oupa en ouma is ek terug volkome na die radio vir ‘n hele paar jaar nou al, wat baie vervelig kan wees vir kuiergaste wat graag ‘n oog op die domboks wil hou wanneer hul kom kuier.

Die essensie van Wittgenstein

Wouter 2013-03-07 Die ironie van die opskrif behoort nou duidelik te wees, daar was geen poging van hierdie kant af om die essensie van Wittegenstein te probeer formuleer nie, maar eerder net ’n beskrywing van sy metodiek.

Die blou moord is ’n hiperbool

Wouter 2012-02-23 Natuurlik was die "blou moord", Jan Rap, hiperbolies, maar dan, kan debat op enige ander terme geskied?

Almanak

Wouter 2012-02-21 Alhoewel dit dalk kras gestel kan word het die gesprek oor kalenders tussen Jan Rap en Panda my verbygegaan en kon dit nie met insig deur my gevolg word nie.
Top