Wouter

IT spesialis. Woonagtig in Centurion.

Die krag van ek weet nie

Wouter 2013-05-03 Onlangs is ek gas gegee hier omdat daar in ‘n skrywe van my die erkenning was dat ek nie weet nie.

Philip R Davies: Memories of Ancient Israel: An Introduction to Biblical History--Ancient and Modern

Wouter 2013-05-02 Hierdie beteken egter nie dat die relevansie van argeologie moet tot die minimum beperk word, maar dat daar wel redelike ruimte gelaat moet word vir hersiening van die bevindings.

Werkersdag in 'n onsekere tydperk

Wouter 2013-05-02 Die Internasionale Arbeidsorganisasie beraam volgens hulle kriteria dat 75 miljoen jong mense in die wêreld op soek na 'n werk is.

'n Les uit History Boys ...

Wouter 2013-04-30 Veel meer as wat die aanvanklike aanhaling van Trudge bevestig hierdie dialoog hoekom die toneelstuk so kragtig is.

Shlomo Sand: “The Invention of the Jewish People”

Wouter 2013-04-30 Sand dui ook aan dat indien sy tesis korrek is daar meer as 500 jaar gelede geen Franse mense, 'n Russiese volk, Italiaans mense of Viëtnamese mense was nie en dan aan die hand van daardie logika ook geen Joodse volksgebied nie.

Minimalisme & die sleutels tot die koninkryk

Wouter 2013-04-30 As hy reg is, het sy ontdekking 'n belangrike implikasie in langdurige argument in Bybelstudies en in Bybelse argeologie.

Herman Toerien: Presies waar staan die eertydse ridders teen apartheid nou?

Wouter 2013-04-30 "Hierdie bevestig ook dat dit moontlik is om die verlede net soos die hede te kritiseer en dat die hede nie die verlede ongedaan maak nie en morele kwytskelding van die verlede bied nie."

History Boys en vandag

Wouter 2013-04-23 Dalk is dit net my voorkeur, maar sonder geskiedenis, kan geen van vandag se debatte sinvol gevoer word nie.

Woorde wat ontwikkel het uit die Internet

Wouter 2013-04-19 Woorde wat ontwikkel het uit die Internet 

Nota: hoekom Geskiedenis?

Wouter 2013-04-19 Nota: hoekom Geskiedenis? 

Teen Cornelius II

Wouter 2013-04-19 Teen Cornelius II 

Thatcher: Terrorisme in konteks?

Wouter 2013-04-18 Weereens is die gevoel dat daar moet gesoek word na die oorsprong van Margaret Thatcher se denke in hierdie verband en  kan daar dalk gekyk word na 'n uittreksel uit 'n toespraak wat gelewer is na 'n bomaanval deur die IRA wat sy oorleef  het.

Variëteite van ongelykheid

Wouter 2013-04-18
Hierdie uit die bespreking van Scruton, wat tog weer dit in die lug laat hang, daar is die wat beter is en die res is nie beter nie ...

Margaret Thatcher: 'n Persoonlike oorsig en huldeblyk

Wouter 2013-04-18 Daar kan aangevoer word dat Thatcher Brittanje met fors in die moderne tyd in forseer het.

Teen Cornelius

Wouter 2013-04-16 Wat wel bevraagteken word om persoonlike ervaring dan te projekteer as verteenwoordigend van 'n groep se waarheid, en dat die groep se waarheid is, wat jy beweer in jou hart is.
Top