CBC Ideas: CS Lewis and The Inklings
2013-10-24 Indien 'n biografiese nota van my kant geoorloof is wil ek noem dat CS Lewis is in my bewussyn al van jongs af en nog steeds is die belangstelling van my kant af in CS Lewis nog sterk en het ek hom nooit ontgroei ni
Alice Munro: Nobelprys vir letterkunde - 'n onderhoud van CBC
2013-10-15 Vir die wat belang stel sal die volgende onderhoud van CBC se Eleanor Wachtel van Writers and Company 'n plesier wees en aan CBC 'n groot dankie vir die herhaling van hierdie onderhoud.
Pous Francis: A Big Heart Open to God
2013-09-23 Die enigste manier hoe sukses kan behaal word met voorspellings is om gereeld te voorspel.
Sit dit af ... Maar nie vir alles nie
2013-08-20 Maar wat wel 'n plesier is, is om reekse wat op DVD vrygestel is te koop en dit oor 'n naweek te kyk. Daarmee het ek die grootste deel van die jaar met Tony Soprano spandeer en is dit 'n reeks wat my sal bybly vir altyd.
Lincoln's Long Game: The morally painful road to slavery's end
2013-08-13 Hierdie naweek lees ek die volgende opstel uit ‘n publikasie waarop ek ingeskryf is en aangesien Lincoln se spook gereeld hier loop kan die volgende lig daarop gewerp word.
Wie besluit watter geslag?
2013-08-07 Waarna gesoek word is om weg te doen met die geslagsrolle wat die binêre van manlike / vroulike veronderstel.
Notas: London Sunday Times - "Diamonds ensure Mugabe is for ever"
2013-08-06 $800 miljoen vir so 'n arm land is 'n tragedie en is apart van die moontlike totale koste van $3000 miljoen aan omkoopgeld, teenoor 'n BBP van ongeveer $10 000 miljoen, maar kon dit nie bevestig word as die korrekte syfer nie sonder enige twyfel nie.
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
2013-08-05 Hiermee 'n kort geskiedenis van spiritualiteit.
Cornucopia 2: Korrektiewe verkragtig, Pous Francis & Desmond Tutu, Annelie Botes & Barack Obama en Margaret Atwood as 'n inleiding
2013-07-30 Vir 'n hele ruk nou al soek ek na 'n goeie artikel oor die epidemie van korrektiewe verkragting maar kon tot op datum nie 'n artikel spoor wat die menslike aspekte daarvan hier in Suid-Afrika bespreek nie.Indien 'n kat kon praat
2013-07-29 Hierdie was 'n man wat altyd aangevoer het hy weet nie, maar sekerlik meer geweet as die gemiddelde persoon in 'n leeftyd sal weet maar kon nooit die kat in sy lewe uitpluis nie ...
Ek het gesien: God says homosexuality is in ...
2013-07-19 Ek het gesien: God says homosexuality is in ...
Tanner lectures on human values: Why Animals Don’t Have Language?
2013-07-17 Wat wel bevestig kan word dat primate het wel ‘n duidelike kapasiteit vir begrip van die semantiese eienskappe van simbole, ten minste onder die toesig van die mens.
Tanner lectures on human values: "Morality and the Social Instincts: Continuity with the Other Primates"
2013-07-17 "Morality is a thin crust underneath which boil human passions that are invariably antisocial, amoral, and egoistic".
