Hello,
Vir die wat belang stel sal die volgende onderhoud van CBC se Eleanor Wachtel van Writers and Company 'n plesier wees en aan CBC 'n groot dankie vir die herhaling van hierdie onderhoud. Die onderhoud kan hier geluister word.
http://www.cbc.ca/writersandcompany/episode/2013/10/13/alice-munro-encore/
Baie dankie
Wouter
Naskrif:
Terwyl op die onderwerp van boeke in hierdie naweek se FT 'n kort fotoreeks oor biblioteke en kan dit hier gevind word.
http://www.ft.com/intl/cms/s/2/14b52be8-321a-11e3-a16d-00144feab7de.html#slide0

