Wouter
IT spesialis. Woonagtig in Centurion.
Verhoed nie die kinders nie
Wouter
2013-06-18
Die geskiedenis van hierdie kwessie is gevul met stories van swaarte en hartseer van kinders wie se ouers nie erken word as ouers nie.
Waar is die mane van Jupiter?
Wouter
2013-06-14
HISTORY HAS IT that the four bright satellites of Jupiter were discovered independently by Galileo and the German astronomer Simon Mayer in the early seventeenth century.
Vir Cornelius
Wouter
2013-06-07
Dit is foto geneem 16 Februarie 2013, 'n week na my diagnose en terwyl ek op siekverlof was om aan te pas by die medikasie.
WNYC: How to create a engaging comments section
Wouter
2013-06-06
Die is glad nie 'n kommentaar op die werk wat hier gedoen word deur LITNET wat ons toelaat om hier te funksioneer nie en is daar geen kritiek nie en word dit slegs geplaas omrede ek dink almal hier sal dit waardevol vind aangesien dit is wat ons hier doen.
CBC Ideas: The Mandela Tapes
Wouter
2013-06-03
Die aanbieder van CBC Ideas, Paul Kennedy, beskryf Nelson Mandela as 'the founding father of the new South Africa' en aangesien hierdie die eerste keer is dat die program beskikbaar gemaak is vir die algemene publiek wil ek graag die nuus hier deel.
Garry Wills: Why Priests?
Wouter
2013-05-30
Die nuwe boek van Garry Wills, Why Priests? A Failed Tradition. Soos verwag kan word het die boek redelik oproer veroorsaak in sekere kringe maar kan dit in die algemeen aanvaar dat die storm is verby.
Seksuele misbruik ondersoek in kerk en samelewing
Wouter
2013-05-28
Onlangs was daar 'n vraag hier oor seksuele misbruik in die Rooms Katolieke Kerk en was daar 'n antwoord gebied deur 'n deelnemer hier maar het dit nie geslaag om dit werklik te antwoord nie, dit het as refrein gehad dat alle gelowe is geloof. Die hamer wat elke vraag as 'n spyker sien.
Nog meer Isaiah Berlin
Wouter
2013-05-28
Veel beter as om oor Berlin te skryf is om al die opstelle van hom te lees, dit is 'n opvoeding waarvan die waarde bo korale is.
Wagner 200
Wouter
2013-05-27
Vir die wat belangstel is 22 Mei 1813 'n belangrike dag met die geboorte van Richard Wagner in Leipzig en Wagner 'n persoon waaroor daar nog steeds debatteer word en is die donker skaduwee van Wagner nog steeds lank indien onlangse kritiek ter harte geneem word ...