Hello,
Die aanbieder van CBC Ideas, Paul Kennedy, beskryf Nelson Mandela as 'the founding father of the new South Africa' en aangesien hierdie die eerste keer is dat die program beskikbaar gemaak is vir die algemene publiek wil ek graag die nuus hier deel.
Die spesiale program kan hier geluister word.
Baie dankie
Wouter

