Hello Jan,
Natuurlik was die "blou moord", hiperbolies, maar dan, kan debat op enige ander terme geskied?
Natuurlik nie.
Die Kasparof bly my wen en speel ek nooit op die agtste vlak nie, wat myne toelaat en karring ek maar hier by vier rond.
Die wens bly egter om ’n hout skaakstel met die elektroniese onderbou te vind, aangesien ’n hout skaakstel van die mooiste goed is wat daar is.
Sterkte met die skilderye.
In Sjina lees ek jy kan geskilderde weergawes van al die ou meesters koop en daarvan soek ek.
Maar geniet beide aktiwiteite.
Baie dankie
![]()
Wouter

