Het Creedence Clearwater Revival dit nie soos volg nie:
I see the bad moon arising.
I see trouble on the way.
I see earthquakes and lightnin'.
I see bad times today ...
Net soos Amartya Sen 'n opstel van hom soos volg begin:
W B Yeats wrote on the margin of his copy of The Genealogy of Morals, “But why does Nietzsche think the night has no stars, nothing but bats and owls and the insane moon?”
Hello Panda et al,
Daarom het ek toe eerder binne gebly en vandag na die foto' gekyk nou dat ek dink dit is verby en ons almal nog hier is ...
Die Washington Post het hierdie foto's gepubliseer.
Baie dankie
Wouter


Kommentaar
Dankie Wouter
Groete
Panda
Indrukwekkende foto's
Dankie Wouter