Die selfie van die jaar

  • 0

Hello,

Hierdie is tegnologiese tye waarin ons leef, met tweets, selfies, whatsapp en elke ander denkbare sosiale netwerk waaraan gedink word. Bogenoemde selfie bevestig dat die selfie is hier om te bly, soos Obama en Cameron en Helle Thorning Schmidt ook al gewys het, en amper elke profiel in Facebook. Is hierdie mos nie die "laer menslike staat" genoem nie. Ek dink nie dit is waar nie, maar gewoon die manier hoe ons "connect", http://www.youtube.com/watch?v=ilKcXIFi-Rc.

Wie is wie in die selfie:

Jennifer Lawrence, Channing Tatum, Meryl Streep, Julia Roberts, DeGeneres, Kevin Spacey, Bradley Cooper, Brad Pitt, Lupita Nyong'o and her brother and Angelina Jolie....In die hoek, skaars sigbaar, Jared Leto.

Baie dankie

Wouter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top