Kommentaar

Christendom, die oudste ware Godsdiens

2013-05-23 Sogenaamde fundamentaliste se geloofsekerheid en die onderhouding daarvan het absoluut niks te make met 'n geweldkultuur nie. Trouens, ware 'fundamentalistiese' Christengelowiges - ek en ander soos ek  word byvoorbeeld gereeld deur julle so geët

Levitikus 20 vers 13

lrb 2013-05-23 Chris, Jy is welkom om my af te kraak dit pla my regtig nie. Dit pla my slegs as mense wat ek respekteer my afkraak en dan ook net soms. Ek weet nie wie jy is nie en ek weet nie wat jy weet nie daarom is jou afkrakery nie van belang nie. Ek raak wel&nb

Frans Boot oor Moses en die Woord

F C Boot 2013-05-23 Kobus Jy probeer die Bybel gebruik  om die wetenskap verkeerd te bewys asof die Bybel 'n wetenskaplike handboek is en nie 'n geloofsboek  is nie. Ek glo dat as jy in die tyd van  Galileo gelewe het sou jy hom saam  met die Roomse k

My bure se boom

2013-05-23 Natuurlik is daar hoop, onthou dat G_d twee bome in die paradys gehad het. Jou keuse. Onthou ook dat die Messias gewaarsku het dat die onkruid tussen die graan groei, Mattheus 13;25, daar rond. Weer jou keuse. Die onkruid is oral rondom jou, herken

Soos 'n skaap na die slagpale

2013-05-23 Watter onbegrip, totale onbegrip, demonstreer jy, Chris. Is dit nie tragies nie... vir jou part.

Kortbroek Van Schalkwyk

lrb 2013-05-23 Ek kan nie verstaan dat iemand met enige mate van selfrespek in die ANC-regering kan dien nie. Dit sluit in beide Kortbroek en Hanekom. As ek 'n ANC-lid was sou ek my kop in skaamte in my hol opgedruk het.

Frans Boot oor Moses en die Woord

2013-05-23 As jy teruggaan sal jy sien dat ek sê die word 'copper' slegs eenkeer (Deut.8:9) voorkom in die Pentateug en dan in verwysing na die myn daarvan. Ek het geen aanspraak daarop gemaak dat die Israeliete dit self gemyn het nie. Jou vraag is

Swak Afrikaner-gene

Benjamin 2013-05-23 Hahahaha Jy hou nie baie van jouself nie ou perd. Lees bietjie jou skrywe.... Jy sal sien dat jy na jouself verwys. Shame

Die oorsaak van alles

2013-05-23 Beste Varkspek Jy slaan die spyker op sy kop! Ek dink tog die mens se aanteling gaan binnekort katastrofiese gevolge hê. Die vraag is net wanneer. Daar word reeds gepraat van superkieme, hongersnood, oorloë, waterskaarste ens. As individue ka

Frans Boot oor Moses en die Woord

2013-05-23 Chris, Jy sal wag totdat jy tot bekering kom en sodoende insig verkry in die Woord en die tendense daar. Wag dus maar gerus. Daar staan dat God hulle opdrag gegee het op 'n klipmes te maak vir besnydenis. As daar ander messe beskikbaar was vir d

Soos 'n skaap na die slagpale

2013-05-23 Berdine, gaan lees Joh. 18 & 19. Jy sal sien dat Johannes se Skaap eers ophou praat toe hy sterf. Hy kon eenvoudig nie sy mond toehou voor dit nie.

Frans Boot oor Moses en die Woord

2013-05-23 KdK, net met die verbeelding van 'n kleuter wat iets sien wat nie daar is nie sal die twee kolomme in jou skakel oor die Ipuwer perkament en die Bybel geharmoniseer kan word. Bewyse van die tien plae? Lawrence H. Schiffman is 'n briljante Dooie See dokum

Kaapse keuses

2013-05-23 Renee laat mens sommer lus kry om pad te vat Kaap toe! Dis 'n menslike storie, maar gewortel in ons land. Lekker gelees.

Frans Boot oor Moses en die Woord

2013-05-23 KdK, ek wag natuurlik nog in spanning dat jy 'n voorbeeld gee van waar, wanneer (ooit!!) en hoe klipswaarde gebruik is as wapens teen oponente wat brons gebruik het. Klip oorleef by verre die langste in die argeologiese rekord. As daar daar klipswaarde ge

Frans Boot oor Moses en die Woord

2013-05-23 Chris, Jou verhaling van Herodotus bevestig net die kwessie van die klipmesse en swaarde wat deur die volk gebruik is, as selfs beter as die brons waarop jy so aandring, hulle sou gebruik het. Dit maak Herodotus se weergawe van wat werklik sou gebeur

Vernietiging en Christofobie

2013-05-23 Angus, Jesus het nie daardie woorde gespreek omdat hy arrogant of hoogmoedig was nie, maar juis omdat Hy liefhet. Hy het die volle prys betaal om die woorde wat Hy gespreek het, waardig te wees. Die skrif staan in Johannes 14:6 en dit lees: “J

Frans Boot oor Moses en die Woord

2013-05-23 Frans, Dit is mos bekend dat sekulêre wetenskaplikes enige rede sal soek om net die groot vloed te probeer verdiskonteer met hulle 'verklarings'. Soos jy, wat veel eerder hulle woord sal neem as die Woord van God Wie jy beweer, jy glo en dien, ma

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-23 Ag, kom nou, Brand, moenie nou die gesprek in 'n ander rigting wil trek omdat jy verleë is nie. Daar is absoluut niks verkeerd met die verwysing "vroutjie" nie en ek bedoel daar ook dan niks negatiefs mee, nie. Dit is 'n algemene verwysing

Grensoorlogstorie: My klein pop

Tina 2013-05-23 Trienie en Perdebytjie Hierdie storie is waar en selfs vandag nog skrik hy meer as normaal wanneer hy 'n harde slag hoor. Sy huis is ook erg beveilig en glo dis omdat die herinneringe van daardie gevaar nog steeds iewers binne sluimer. Maar hy bly nog my

Boekbekendstelling: Die SAW in die Grensoorlog 1966–1989

Deonn 2013-05-23 Sal graag meer wil hoor vasn die persoon wat al oorlewende was van 'n peloton wat deur SWAPO uitgewis was. Waar en wanneer het hierdie slagting plaasgevind?

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-23 Brand, jy mors jou goedgesindheid op hierdie karakter. Mors so 'n bietjie met hom en laat hom dan vlieg jy weet waarheen. Logiese en goedberedeneerde argumente kan nooit deur sy dik vel en kop kom nie. Ek het in my lewe nog nooit so 'n onsmaaklike verskyn

Kadootje voor mijn vrouwtje!

2013-05-23 Ek het my vrou en dogter gevra om dit te lees en ons stem almal saam met George.

Vernietiging en Christofobie

2013-05-23 Angus, ek hou van die hoofletter wat Trienie gebruik voor die woord 'Beraders'. So asof hierdie Bybel-bashers 'n titel het wat respek verdien.

Frans Boot oor Moses en die Woord

2013-05-23 Herodotus - The Histories, Bk II (86): "Mummification is a distinct profession. The embalmers, when.....The most perfect process is as follows: as much as possible of the brain is extracted through the nostrils with an iron hook.....; next the flank

By Chance the Cycladic People

2013-05-22 Hello Angus,    Na ek die vorige kommentaar gepos het, het ek aangegaan waarmee ek besig was. Ek is op soek na opstelle wat kritiek en ontleding bied van Dante se werk.    Hierdie na aanleiding weens 'n verwysing na Dante in gespre

My bure se boom

Reusedwerg 2013-05-22 Ek het jou brief gelees en dit kon netsowel ek gewees het. Ek weet hoe jy voel, was daar het die merke en hempie, met erge ondervinding gekoop. My ervaring deesdae is, hoe meer jy op die Hemelse Vader vertrou, hoe meer word jy deur Sy opponent aangeval en

Levitikus 20 vers 13

2013-05-22 Irb, ek kry so half die indruk dat jy jou NT baie selektief lees. Die NT is onlosmaakbaar gekoppel aan die OT as die vervulling daarvan. Jesus is die nuwe Adam wat sonder Eva die saak tussen God en mense kom regstel het. Dit sluit 'n menslike offer in, di

By Chance the Cycladic People

2013-05-22 Hello Angus,    Ek stem volkome saam met jou ek het die gedig ook al 'n paar maal gelees om sin te maak van dit en is dit so dat dit nie die gewone, begin, middel en einde het nie en die leser dan 'verward' laat, maar tog werk die gedig, daar

Frans Boot oor Moses en die Woord

2013-05-22 Kobus Sjoe nou gryp jy werklik na grashalms. Die 'Mariana Trench' is nie die gevolg van 'n groot vloed nie, maar wel:  Geology The Mariana Trench is part of the Izu-Bonin-Mariana Arc convergent boundary system that forms the boundary betw

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-22 Laat dit gaan, Kobus, jou grappies raak flou. En hoekom persoonlik raak met die "vroutjie" opmerking? Is dit hoe jy na jóú vrou verwys? Of is venynigheid die volgende stap van 'n man wat regtig nie eintlik meer veel het om te s&

Frans Boot oor Moses en die Woord

2013-05-22 Al wat die verwysings in die Pentateug na die gebruik van verskillende metale, insluitende yster, doen is om die teorie te ondersteun dat hierdie boeke eeue later eers geskryf is. Daar word al hoe meer aanvaar dat daar nooit 'n uittog was van di

Nuwe boeke by NB-Uitgewers

Karin 2013-05-22 Lekker - nuwe Afrikaanse boeke!  

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-22 Brand, Hoekom dan so inkonsekwent? Nou skielik is die ouens skielik sommer raaiers na jy gelees het wat ek sê... jy het mos niks daarvan vermeld toe jy aanvanklik die voorbeelde gedefinieer het nie... want daardie voorbeelde het ouens met ervarin

Frans Boot oor Moses en die Woord

2013-05-22 Chris, Net so terloops… Herodotus, die Griekse geskiedskrywer van ongeveer vyfde eeu v.C. waarop jy jou snert baseer, se integriteit word in twyfel getrek deur bykans al wat gerekende antieke geskiedskrywers en filosowe was – Cicero,

Levitikus 20 vers 13

lrb 2013-05-22 Die ou testament ja, nie die nuwe  nie. Soos ek voorheen gesê het die ou testament is 'n vieslike boek wat nie geskik is vir kinders om te lees nie. Ek kan nie verstaan hoekom die twee testamente gelyk geag word en saam die Bybel uitmaak nie.

Levitikus 20 vers 13

2013-05-22 Hello,    Chris baie dankie vir jou kommentaar en word dit opreg waardeer.    As vir die hoekom, Mr Bean in 'n vorige lewe as 'n Anglikaan in 'n komedieskets som dit dalk die beste op.   God’s like that. He hates poofs

Frans Boot oor Moses en die Woord

2013-05-22 Siestog Chris... arme jy. Jy raak so desperaat as jy so in die hoekie van onkunde moet sit, heeltemal uit jou liga uit... siestog. Ek bedoel dit nie as belediging nie. Tragiese is, jou grootste vyand dra jy met jou saam, daardie kanker van agnostisi

By Chance the Cycladic People

Angus 2013-05-22 Beste Wouter, Jare gelede het ek die Ciklade besoek, en as ek die geld gehad het, het ek Mykonos gekoop. Die Griekse mitologie het hier sy oorsprong, en die Cycladic people waarvan jy skryf, het mos gelewe in die tyd toe die Bybel geskryf is. Het die A

Frans Boot oor Moses en die Woord

2013-05-22 Chris, Die woord vir ‘brass’ is ook ‘nâchosheth’, wat vir daardie natuurlike rooikoper koper met die metaal elemente in, gebruik is – help jou dus steeds nie. Deuteronomium 8:9 is ’n verdere voorbeeld daarvan

Levitikus 20 vers 13

Angus 2013-05-22 Die Bybel is 'n immorele boek. Hoe het dit by die destydse sensorraad verbygekom? Seker maar ook nie gelees nie. 
Top