2013-05-17Varkspek,
A-nee-a-man. Het jou mamma jou nie geleer om jou hele bybel te lees nie? Of om ten minste ‘n storie klaar te vertel nie? Jy kan nie ophou waar Rooikappie vir wolf vra: “ Maar ouma, waarom is ouma se ore so groot?” – Si
Daan2013-05-17Vanwaar die afkeuring van die Wilhelmus in hierdie stuk? Dit is rerig een van die mooiste volksliede in die wêreld. En ek sê dit as 'n Nederlandse burger. Verder sê u: "Die Wilhelmus was al in 1813 ouderwets", terwyl
2013-05-17Die agnostici en ander ongelowiges en ketters gebruik die woord ‘fundamentalis’ as hulle na ’n ware Christengelowige verwys. Ons sien dit gereeld by hulle waar hulle hier kommentaar lewer.
Die Verklarende Handwoordeboek van die Afri
2013-05-17Middag Chris
Vir my gaan die om die vraag: "Wil ons steeds iets met die Christelike tradisie te doen hê en iets daarmee maak?" Daar is mense wat niks meer daarmee te doen wil hê nie en met 'n geruste hart daarvan wegstap. Dis goed s
2013-05-17Hello,
Hierdie steek ook vas van lank terug al:
“ACADEMIC politics are so vicious precisely because the stakes are so small.”
This observation is routinely attributed to former Harvard professor Hen
2013-05-17Hello Cornelius,
Hoe lank dink jy sal jy kan hou?
Hoe waar is dit ook dat dit altyd net 'n refleksie is?
Kan dit hoegenaamd aanvaar word dat bogenoemde sielkundige profiel en reaksies wat jy beskryf projekteer
2013-05-17Cornelius,
Jy is die spoor byster in die duister. Jy word vir niks verantwoordelik gehou nie, net uitgewys dat jou 'god' en 'goed' to 'n gryp na strooihalms is. Bring daardie linguistiese verwysing wat die woord 'god' herlei na 15000 j
2013-05-17Cornelius,
Hoe versoen jy bogenoemde repliek met die hondebrief van jou kant af, daar waar dit in die oog is, daar is jy vroom en goed, maar elders is jy maar nog steeds besig met jou ou truuks, let op na die 'wafferse KdK' met al die dubbe
2013-05-17Cornelius,
Ek waardeer jou erkentlikheid. Dit vat 'n MAN! (Verseker nie hond)
Daar is niks beters vir my dan 'n nederige gees asook 'n leersame gees. Dit spreek harder dan kennis.
Alhoewel ek ook nie aan 'n mengelmoes Godsdiens glo nie,
2013-05-17Na aanleiding van Ben Biggs se uitvoeringe eksposisie van gelowig wees en gered wees en Chris, ’n uitgesproke ateïs, sê kommentaar daarop, is dit nodig om die volgende aspekte uit te lig.
Ek stem saam met Ben dat alle mense wat in &r
2013-05-17'n Mens moet eers vasstel aan wie die skrywer die woorde rig. Hy skryf dit vir sy mense omdat hul 'n klein volk tussen talle ander vyandige volke is. Dit gaan dus oor seksuele suiwerheid en die kultusse van die tyd. 'n Mens kan sien dat dit uit die
lrb2013-05-17Ek steur my nie veel wat in die ou testament staan nie. Dit is maar 'n redelike vieslike boek, almal doodmaak maar spaar die virgins ens. Ek laat nie my kinders toe om dit te lees nie.
2013-05-17Varkspek, ek wed jou Moses het iets sterkers as water gedrink voordat hy die nodige inskripsie gemaak het. Die arme sensitiewe ou siel. As hy maar net geklop of geklap het teen die tent, soos enige ordentlike mens sou, sou hierdie versie dalk nooit in die
2013-05-17Hello Ben
Dis duidelik dat jy baie moeite gedoen het om jou punt te demonstreer uit die Bybel, en binne die konteks en waarheid van die Bybel maak dit sin. Die probleem egter, vir my, is die heel eerste pilaar, die vraag en antwoord wat jy verskaf, waaro
2013-05-17Of daar 65 jaar gelede so 'n Munisipale verordening in Pietermaritzburg was, sal ek nie weet nie. Maar: watter effek sou so 'n verordening op Mnr Double se eis gehad het? Sou dit "outomaties" beteken dat die eienaar van die
Kato Heyns2013-05-17Alhoewel ek dit nie kan bekostig om meer as een woord vir R100 te borg nie, wil ek graag verneem die woorde "flussies" en "snoesig" al geborg is. Indien nie, versoek ek dat die inligting asb aan my verskaf word. Dankie
william2013-05-17Lank voordat Jesus op die toneel verskyn het was daar 5 dosyn gode wat in stalle gebore was. Hulle moeders was maagde. Hulle het aan kruise gesterf en is begrawe en het op die derde dag opgestaan uit die dood. Dit is 'n ou storie en Konstantyn die grote e
2013-05-16Hello Svetlana
Ek kan nie vir jou 'n goeie antwoord gee vir jou situasie nie, ek weet, jy het nie gevra vir een nie, en as ongelowige kan ek ook nie vir jou bid nie. Tyd genees die meeste van die seer wat ons opdoen in die lewe, en dit maak ons
Ben Biggs2013-05-16Om aan Christus te behoort
Het u geweet - ’n Gelowige persoon is nie noodwendig ’n geredde persoon nie?
1 Korinthiers 1,21; Want aangesien in die wysheid van God die wêreld (mense) deur die wysheid God nie geken het nie, het dit
2013-05-16Hello Kobus et al,
Lennon & McCartney bygestaan deur Ringo Starr en George Harrison seg dit dalk die beste:
"All You Need Is Love"
Love, love, love.Love, love, love. Love, love, love.
There's nothing you can do that can't be done
2013-05-16Agge nee hel Wouter, jy meen jy gaan nou jou besonderse gawe om te interpreteer en jou spirituele intelligensie saamvoeg om so jou eie ware betekenis aan algemene kennis en die feite te bring; nes 'n wafferse KdK?
2013-05-16Wouter, voer self jou rede met voorbeelde van waar die saadjie 15000 jaar gelede geplant is... hoe kan jy my vir jou ongepaste aanhaling hierbo verantwoordelik hou?... derhalwe, gaan ook self die linguistiese erfenis van die mensdom na en vind uit waar di
2013-05-16Hello Kobus,
Ongelukkig was my internet aflyn vir amper die hele week en het eers vandag weer aanlyn gekom. Daar is werklik nie veel waarop ek nou kan op reageer nie, behalwe dat die liefde is onlosmaakbaar deel van die mens tesame met 'n v
2013-05-16Hello Cornelius,
Ek hoor daar is 'n gelag maar kon nie agterkom van waar dit kom nie. Soos die Engelse dit sou stel, 'I am good for a laugh'. Ten koste van my dan, maar is jy seker dat dit wel ek is wat uitgelag is.
Oordink d
2013-05-16Hello Jaco,
Verskoning vir my laat reaksie - my internet by die huis was af vanaf Saterdag en het eers vandag weer aangekom. Ek hoop daarom jy kry hierdie antwoord voor jy te besig raak.
Om te begin ek ken nie baie mense wat
Angus2013-05-16Beste Kobus,
Ek stem saam met jou; die Christendom was die eerste globale godsdiens, danksy die Rooms Katolieke kerk en Konstantyn wat dit op die Romeinse Ryk afgedwing het.
Angus2013-05-16Beste Dolf,
Jy sal meer vir die samelewing beteken as jy kommentaar lewer op my brief. Dis mos jou Christelike plig om die Woord te versprei en te verduidelik waar mense dit nie, volgens jou, reg verstaan nie.
Jou geplankslanery sê v
Jaco Fourie2013-05-16HeHe Kobus!
Jou uitgesproke Christentoon soos hierbo teenoor myself uitgespreek, moet seer sekerlik wees hoe jy Christus waarneem en wil naboots, en hoe jy dink Christus die mensdom sou aangespreek het.
Dat ek geskryf het: "Daar kan waarde gele
2013-05-16Hi Angus,
Nee-man, jy is onder 'n wanindruk. Jy sal opmerk ek het geen behoefte om jou Uiters beperkte kennis rakende sake Gods en ware geloof aan te vul nie, nee-nee, ek probeer maar net help sodat jy nie jou naam gedurigdeur met 'n plank slaa
Svetlana Smit2013-05-16Skei is nie altyd die beste nie. Besluit om eerder deur probleme te werk, jou leeu te ‘face’ (of die buffel soos Chris homself noem), oog-tot-oog kontak met jou lewensmaat te maak, en saam te besin oor Bybelse waarhede soos orde, gesindheid en