Kommentaar

Ek en my voorvaders by die kampvuur 15000 jaar gelede

2013-05-10 Cornelius,    Die probleem is nie latere vertalings nie soos jy aangedui het nie, maar die voorkoms van die woord, 'god', in die 200 oer-woorde. Die lys is geplaas vir jou aandag en jy kan kyk of jy dit kan kry. Ek glo nie jy gaan dit kry nie,

Oor Christendom, judaïsme en mohammedanisme

2013-05-10 Wouter? Loer net saggies in - het toe gaan kyk of daar 'n man in die maan is... Lyk my iets het nou gewerk... STILTE 

"Juffrou" vs "Onderwyseres"

2013-05-10 Beste Teacher,   Ek kwalifiseer nie as 'n "polities-korrekte" of taalkundige nie.   Maar, ek dink tog as jy rustig agteroor gaan sit en logies daaroor nadink, jy hierdie ouer se punt sal insien.   Dis gewis verwa

Dink in Afrikaans of Engels

E. Delport 2013-05-10 Beste Jan Rap   In die lig van twee aanhalings ("Die agteruitgang kan slegs gestuit word deur mense soos ek en jy, die gewone alledaagse spreker van Afrikaans."  en  "Daar is duisende goed wat ons kan doen. Die belangrike

Reis deur die Bybel: 'n Resensie

2013-05-10 Baie dankie vir 'n gebalanseerde resensie.  

Afrikaanse byname

2013-05-10 Skrywe geniet. Dankie.

Kry jou vir koffie

2013-05-10 Oulik geskryf met wyse lewensles in. Dankie.

Onversoenbare ideologieë?

2013-05-10 Goeie dag Humphries,   Ek moet bieg dat ek jou bydrae 'n paar keer moes lees.   Dis werklik besonders midde die algemene redetwis so berug op die werf, en ongewoon daarby.   Ek sou egter berus in die feit dat Gert se toewy

Ek en my voorvaders by die kampvuur 15000 jaar gelede

2013-05-10 Wouter,   Kobus de Klerk sal een van die mooi dae 'n les in spirituele intelligensie by jou moet kom neem.   Dit gaan nie oor die inhoud van die bronne en skakels wat jy aanhaal nie, dit gaan oor wat jy daarmee probeer bereik - jou

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-10 Ek probeer gou weer. Daar was 'n fout in hierdie reaksie van my en ek het dit toe uitgevee en weer probeer plaas. LitNet dink seker nou al dat ek vergeet het om my pilletjie te vat. Hello BrandSmit Miskien moet ek gou my gat probeer 'cover' voordat iema

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-10 Hello George Ek het myself al klaar in die een voet geskiet hierbo en nou moet ek myself in die ander voet ook skiet. Jammer dat ek jou verkeerd geïnterpreteer het. Dis dalk een van daai dae dat dit beter is as ek my bek hou vir die res van die dag.

Ek en my voorvaders by die kampvuur 15000 jaar gelede

Angus 2013-05-10 Ja, die toring van Babel moes 'n warboel veroorsaak het: sommer die volgende dag praat elkeen 'n ander taal, seweduisend tale: Engels, Afrikaans, Zulu, Xhosa, Tswana, Khoi, Grieks, Latyn, Swahili, Eskimoos, Spaans, Portugees, Duits, Indo-Europees, Nederla

Ek en my voorvaders by die kampvuur 15000 jaar gelede

Angus 2013-05-10 Taalwetenskaplikes soek o.a. na diepere verwantskap tussen wêreldtale, maar die meeste woorde evolueer so vinnig dat hulle oorsprong nie verder as so vyfduisend jaar gelede nagespoor kan word nie. (Miskien dalk sover as negeduisend jaar terug.) Die

Ek en my voorvaders by die kampvuur 15000 jaar gelede

2013-05-09 Dis hoe ons weet dat Bildad die Shuhite die kortste ou in die Bybel was. Nehemiah die profeet was die tweede kortste.

Oor Christendom, judaïsme en mohammedanisme

2013-05-09 Hello,    Hierdie is dalk heeltemal van koers af maar volg dit uit kritiek wat Richard Holloway op van Karen Armstrong se argumente gelewer het.    Holloway wil weet of Armstrong korrek is in haar stelling dat die essensie van

Manlike hoofskap?

2013-05-09 Hello Berdine Hier is iets wat snaaks is. Hoeveel keer het mens al gehoor dat Eva vir Adam verlei het reg aan die begin? Of soos jy dit stel: “Hierdie selfverheffing en onderwerping dateer terug van die eerste dag af toe Eva, Satan se raad gevolg h

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-09 Hello,   Hierdie is nie 'n direkte kommentaar op enige argumente hierbo nie. Grootliks omrede die argumente vir 'n intelligente ontwerper (Intelligent Design) dalk al holrug gery is hier en die meeste daarvan aan die meeste deelnemers hier bekend s

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-09 Panda: Ek stem saam met jou kritiek van Heese. Persoonlik glo ek daar is 'n antwoord op ieder en elke vraag waarmee die mens ooit in sy helderste oomblik vorendag kan kom. Sal ons in ons leeftyd al die antwoorde vind, kry of formuleer? Heel waarskynlik ni

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

george 2013-05-09 Chris, jy het my nota verkeerd geïnterpreteer. Ek sê vir Brand: "Gaan asb so voort en gee vir ons meer lig uit die Ooste!" Dit het slegs te doen met die feit dat BrandSmit hom nie in SA bevind nie maar op 'n eiland in Noordoos-Asi&eu

Die krag van ek weet nie

2013-05-09 Hello Jaco,    In verlede week se Economist en alhoewel dit 'n kleinigheid is dit is nie die Financial Mail wat ek lees nie maar die Financial Times en beskou ek dit 'n veel beter publikasie te wees al het die Financial Mail 'n rol in BDFM wat

Onversoenbare ideologieë?

Reusedwerg 2013-05-09 Baie dankie vir jou bydrae. Ek sit al lank en wonder hoe kan Afrikaner/Boere adel beskryf word. Afgesien van die wanpersepsie van die Afrikaner/Boer is daar adel onder ons. Ek ken mense wat kwalifiseer as adel onder die Afrikaner-gemeenskap. Jou ervaring

Politieke bewusmakingsbeweging

2013-05-09 Slim Wouter, die kaart en transport wetgewing wat rasseklassifikasie op boek geplaas het, is in 1913 geproklameer. Wie volgens jou clever Johnny bronne, was in 1913 aan bewind?

Ek en my voorvaders by die kampvuur 15000 jaar gelede

2013-05-09 Hello,    Dit is duidelik dat my vriend Cornelius nie die artikel gaan lees het nie, waarvoor ek wel die skakel geplaas het.    Die res van die artikel gaan aan soos volg:    In all, “proto-Eurasiatic” gave

Ek en my voorvaders by die kampvuur 15000 jaar gelede

2013-05-09 Hello Cornelius,    Geen respek waargeneem nie en so aanvaar. Hoe sal dit anders komende van jou my vriend. Maar ek vergewe jou.    Nou ja, dit is 'n probleem, die woord 'god' wat nie deel is van die 200 oer woorde nie, dit laat no

Ek en my voorvaders by die kampvuur 15000 jaar gelede

2013-05-09 Hello Raed-na Gael,    Ja, kan dit wees?    Dit sou nogal heel ironies wees en werd om oor te dink.    Die verweer is dat die vertakking in duisende tale het oor 'n tydperk geskied en nie soos dit in Genesis is nie, een

Politieke bewusmakingsbeweging

2013-05-09 Hello,    Nog steeds is Henn die pad byster en verontskuldig die Afrikaner van die onreg wat die Afrikaner aan die res van die burgers hier gedoen het onder die vaandel van nasionalisme. Daar kan nie 'n Afrikaner staat wees indien dit nie demo

Jan Rap, toe droom ek wragtag van jou!

2013-05-09 Varkspek! Sit jou skerp kind. Oulik geskryf.

Die krag van ek weet nie

2013-05-09 Hello Jaco,    Baie dankie vir die antwoord, hierdie is 'n antwoord waarmee ek in ooreenstemming is tot 'n groot mate aangesien dit soveel van die kwessies rondom die vraag van werkskepping ook nou aanspreek.    Die IMF moet dit ui

Groot stemme in gesprek by Spier tydens digtersfees

Celeste Fritze 2013-05-09 Is daar voorsiening gemaak vir enige aanlyngesprekke of -voorlesings? Met die  virtuele wonders van vandag sou mens sekerlik kon hoop dat soiets moontlik is?

Manlike hoofskap?

2013-05-09 O, hierdie is vir my baie snaaks.      Dit is die 'vrou' wat moet onderwerp, maar die MANNE kerm oor Trienie se "goue reël"... en geen vrou lig haar opinie nie.      Ek het in my lewe een ding geleer...

Ek en my voorvaders by die kampvuur 15000 jaar gelede

2013-05-09 Nogal né!, al die taal paaie, so lyk dit my, lei dus tog na Babel.   So uit die perd se bek !   Raed-na-Gael  

Twyfel is die waarheid se skaduwee

Rietha 2013-05-09 kaitangsou, het jy al gesien wat 'n biochemikus moet leer? Dis wiskunde, fisika, nog wiskunde en wetenskap als saamgegooi. Dan kom daar laboratoriums waarin eksperimente gedoen moet word wat darem definitief 'n effens hoër IK gaan neem om te vermag.

Manlike hoofskap?

2013-05-09 Hello Trienie Net om te wys dat ek nie met jou wil baklei nie: http://podacre.blogspot.com/search/label/Women Marc Goodacre is 'n historikus van die Nuwe Testament wat 'n paar idees het oor die rol van vroue in die NT wat jy dalk interessant mag v

Die tradisionele Christelike godsdiens en teologie in die greep van ’n verouderde paradigma: diagnose en prognose

phillip kuypers 2013-05-09 Wat ‘n verfrissende stuk werk.  Baie dankie.  How shall we now live?

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-09 Hello BrandSmit “Intelligensie” is 'n redelik gelaaide term en word nou al vir ten minste twee dekades geassosieer met “ontwerper” as daar gespekuleer word oor die enormheid en oorsprong van die kosmos. Vir die gelowige is dit nat

Hermann Giliomee: Het apartheid by die kerk begin?

Rietha 2013-05-09 Ja-nee. Ek verstaan niks van so "kerk" nie. Het daarin groot geword. Ons hoogs bejaarde ouers glo (soos die katolieke) aan die kerk. Dis altyd vir my so verstommend dat sulke intelligente mense so tradisioneel onbeholpe kan wees. Ek vermoed dit

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-09 BrandSmit Omdat geloof nie afhanklik is van bewyse nie, kan niemand natuurlik dit wat jy glo as verkeerd of ongegrond bewys nie. Dit is terloops, geloof se enigste houvas, maar juis daarom kan niemand ook sy spesifieke  geloof as die waarheid verk

Manlike hoofskap?

Hans 2013-05-09 Shame Trienie, so jy was/is in ongelukkige huwelik? Mens kwalifiseer jou eie stellinge en maak nie net veralgemings in openbare media nie! Onthou jou tent-fiasko, wat nes die Billy Graham revival gelyk het? Hans

Manlike hoofskap?

Hans 2013-05-09 Trienie, jy doen wanvoorstelling? Jy oortree die wet op gelykheid met jou teologie!!! Jy bevorder ook gesinsgeweld, want jou 'goue reëls' kom neer op oorkontrolerende gedrag! Dis waarmee res van gelowe se tradisies ook polisiemanne se lewe hel

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-09 BrandSmit, Ja-ja dit is so. Maar ek dink nie jy gaan die waarheid by mense en hul elkeen se eie wêreldsgerigte idees kry nie. Die ware waarheid (as ek dit so kan stel) kom van God alleen en Hy plaas dit in elk se hart. Ek het geen probleem met oop
Top