Kommentaar

Maya, Sa is moertoe! Setsidifatsi in Verre Oosrand-hospitaal!

George 2013-05-06 Hans, daar is baie wat skuld het, maar solank as wat jy positiewe bydraes kan maak moet nie dat die negatiewe jou onderkry nie. Jou deernis (onder 'n hardegat uiterlike) het my ontroer. Dit klink so na niks, maar mag dit met jou goed gaan en moet nie jou

Vir Williams oor onder andere die middelklasse

2013-05-06 Doed ... Jozi is 'n befokte plek, en jy weet dit nie eens nie ... en ja korrke, baie miljoene stroom SA toe ... ons is tog die rykste land op aarde ... dis verstaanbaar ...

Swak Afrikaner-gene

George 2013-05-06 Francois, hierdie “uitteling” wat jy so aanbeveel. Jy skryf so asof dit iets nuuts is. Is dit nie 'n ding wat al lank op groot skaal uitgetoets is nie? Verklaar dit nie dalk jou teenwoordigheid nie? Jy weet so alles van alles, skynbaar

Die Gupta's

2013-05-06 Gupta is een van die rykste mense op aarde, dit beteken hulle het meer geld as die Wit Weste tesame ... en hulle verkies SA ... is hulle slim of wat!! Ek sou ook!!

Philip R Davies: Memories of Ancient Israel: An Introduction to Biblical History--Ancient and Modern

2013-05-06 Hello Duitswester,    Dit word so aanvaar en behoort dit darem duidelik te wees dat hierdie word nie gebruik om 'n oordeel te vel teen Israel nie en is dit slegs beperk  tot die bespreking  van die argumente soos dit bekend is te bes

Werkersdag in 'n onsekere tydperk

2013-05-06 Hello Jaco,  Kan daar volstaan word met hoe briljant jou voorstelle was en dit daar gelaat word. Dit is nie seker wat die eindbestemming van die bespreking gaan wees nie en om daardie rede sal ek maar bly my die Economist, Financial Times en verwa

Godsdiens sonder grense

2013-05-06 Angus, ek deel ook Psalm 82 spesiaal met jou ten einde miskien stof tot nadenke jou gedagte te laat:   82:1 'n Psalm van Asaf. God staan in die vergadering van die gode; Hy hou gerig te midde van die gode. 82:2 Hoe lank sal julle onregverdig

Godsdiens sonder grense

2013-05-06 Nee Angus, nie een van die name wat jy aanhaal, bedoel ons Skepper in enige redeverband nie. Dis almal bepaald sekere mitologiese figure. Die name wat ek eerbiedig, verwys spesifiek na ons Skepper in ander tale en kulture.

Godsdiens sonder grense

Angus 2013-05-06 Wys jou net wat die menslike verbeelding nie alles kan skep nie, om nie eens te praat van Zeus, Apollo, Horus, Ra en nog 'n swetterjoel ander gode nie.

Werkersdag in 'n onsekere tydperk

Jaco Fourie 2013-05-06 Wouter, Pleks om gedurig selektief ander se verslae (soos hierbo) deur vertaling vanuit Engels in Afrikaans te weergee, gee ons eerder 'n aanduiding dat jy die vermoë besit om onafhanklike voorstelle te kan maak. Jou gevolgtrekking in jou brief

Die Waarheid ... en wat Cornelius glo

2013-05-06 Die hartseer omtrent Kobus de Klerk se hardvogtigheid is die feit dat ek reeds male sonder tal verwysing na God in Bybels in ander tale, hier verduidelik het.   Tog sal hy met berekende reëlmaat sy versoeking herhaal, en ander meesleep in

Godsdiens sonder grense

2013-05-06 Verder: Die feit dat verwysing na God in ander tale en kulture anders as jou eie klink, behoort algemene kennis en vanselfsprekend te wees.   Ek het Die Bybel, en Ibhayibheli Elingcwele op my tafel by Genesis 1:1 omgeblaai.   Uit

Die stand van sake …

2013-05-06 ... ek het nog altyd gelag in Anton se konserte... ja selfs in Dozi, Steve Hofmeyer, Theuns Jordaan en Jaunita het my al laat glimlag...

Godsdiens sonder grense

2013-05-06 M Swart, dis die eerste keer in my lewe wat ek dit verneem... daar is eintlik 'n baie lang lys name vir YHWH in die OT na my wete... hier is onder meer twee skakels wat jou moontlik daaroor kan toelig: http://www.blueletterbible.org/study/misc/nam

Godsdiens sonder grense

2013-05-06 Dolf, soos ek reeds tot vervelens toe verduidelik het; ek het werklik vrede met wat ookal vir jou die enigste waarheid is... dis net hartseer hoe jy nes die Fariseërs, skrifgeleerdes, redetwisters en spiritueel intelligentes, jouself verhef oor ander

Philip R Davies: Memories of Ancient Israel: An Introduction to Biblical History--Ancient and Modern

2013-05-06 Dag Wouter en Chris, julle delf baie diep in die dinge, veel dieper as wat ek delf. Ek reken dat net soos die evolusie-bêkgevegte 'n mens laat struikel oor die heel eerste sin in die Bybel, net so kan sulke delwery my laat struikel oor baie ander b

Twyfel is die waarheid se skaduwee

2013-05-06 Karikature Menswees is 'n lewenslange geskarrel van wesens  wat mekaar wil oortuig dat hulle is wat hulle nie is nie. Vele dink dat hulle so belangrik is dat hulle vir ewig gaan leef.

Absa KKNK Kannas 2013

Karin 2013-05-05 Darem baie talent onder ons Afrikaanssprekendes. Baie geluk aan elkeen wat 'n toekenning ontvang het. Baie dankie aan die wat ook 'n bydrae lewer maar nie 'n toekenning ontvang het nie - hou aan met goeie werk!

Ek glo ...

2013-05-05 Baie waar Andrè... maar om in God, die almagtige lewende Skepper van al die realiteit om ons te wees, is genadiglik anders... mag God self hierdie werklikheid in jou hart bring... Namaste!

Ek glo ...

Sakkie 2013-05-05 Het so tydjie gelede hierdie stukkie raak gelees: And when you die? 06 January 2012, 08:10 - Sokobl I have read and listened to people argue about religion regarding this lifetime. It also know that a people believe that souls go to a particu

Godsdiens sonder grense

M Swart 2013-05-05 Jene, sulke hoogdawerende belydenisse klink Grieks. Kom ons maak dit eenvoudiger. Nommer een ,die ou Testament was geskryf deur mense vir wie die word 'EK' nie bestaan het nie.  Hierdie skrywers was hoogs intellegente geleerde profete wat alle gebeeu

Phil du Plessis (1944–2011): Jy onthou Phil, want jy kán nie anders nie

gerrit van staden 2013-05-04 baie baie ou vriend. luderitz

Philip R Davies: Memories of Ancient Israel: An Introduction to Biblical History--Ancient and Modern

2013-05-04 Hello Chris,    Baie dankie  vir die verwysing na die opstel van Davies, die het ek nou al klaar oorgedra na my Kindle vir permanente gebruik en so ook 'n opstel van Thomas Thompson wat op die meer letterkundige aspekte van die tekst

Angus Buchan en sy Mighty Men: Wilhelm Jordaan reageer

Neels Jackson 2013-05-03 Ek sou graag meer wou weet van die "lang en liggaamlik uitputtende sessies". Waar kom dié gedagte vandaan? Gemeet aan my ervaring van Mighty Men-saamtrekke kom dié gedagte bietjie vreemd voor.  

Verteerbare patriargie? Angus Buchan, die Mighty Men en manlikheid

Neels Jackson 2013-05-03 Dit lyk my na 'n goeie ontleding. Dit klop met die prentjie van Buchan soos ek hom leer ken het.  

Godsdiens sonder grense

2013-05-03 Cornelius, Net in kort – want ek wil nie oor-en-oor dieselfde argument/redenasie met jou hê nie – die volgende: Jy sê “Hy 'n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur 'n Man wat Hy aang

Werkersdag in 'n onsekere tydperk

2013-05-03 Hello Jaco,    Jy kan nou maar stop, ek het dit nie teen entrepreneurskap gehad nie, slegs dat die prent wat jy geskets het simplisties was. Gaan jy my nou aanhoudend oor die kop slaan met artikels wat entrepreneurskap bespreek.   

Die Waarheid ... en wat Cornelius glo

2013-05-03 Kobus, jou erns en die waarheid waarmee jy skryf waardeer ek diep, maar ek moet erken dat ek so pas verstik het soos ek lag in jou beskrywing van Cornelius se nuttige instrument. Deels oor ek nuut is hier op Litnet en nie soveel van kleur verwag het in jo

’n Bespreking van die Afrikaanse poësienetwerk sedert 2000

2013-05-03 ‘n Uitstekende en lofwaardige poging om waarde toe te voeg tot evaluasie van waardering van Afrikaanse poësie.  Dit kom neer op ‘n kwantitatiewe, objektiewe ontleding van lesers en kritici se (subjektiewe)  reaksies op (onlangs)

Die stand van sake …

Maya 2013-05-03 Wat is snaaks aan Anton Goosen?  Is hy nie 'n sanger nie?

Die stand van sake …

Hans 2013-05-03 Dalk voel jy veilig of het 'n verborge fetish? Regtig? Dis nie humor nie. Afrikaanse humor wissel van vaal tot banaal! Eiesoortig beslis! Hans

Ek glo ...

2013-05-03 As ek op hou om in 'n god te glo,  hou hy op om te bestaan.  As ek op hou om realisties te wees, bly die realiteit voortbestaan. 

Sam Woulidge's Confessions of a Hungry Woman

verushka ramasami 2013-05-03 Love love this book. Have entered so many competitions to win one. Best meal I ate was in London with friends at a north african place called Souk.fab music, mezze platters for sharing, belly dancers, hookahs, low seating with cushions everywhere. Love th

Sam Woulidge's Confessions of a Hungry Woman

Tamarin 2013-05-03 Definitely one of the best was the Fillet Camembert at Cynthia's Indigo Moon in Pretoria. Tender beef fillet covered with Camembert cheese and a red current and green peppercorn sauce. YUM!!

Bravo Cornelius Henn!

2013-05-03 Korrek gestel Jan: Dit laat 'n mens stom hoe veral Protestante organisasies, swyg oor die moord en doodslag op ons Afrikaners.

Philip R Davies: Memories of Ancient Israel: An Introduction to Biblical History--Ancient and Modern

2013-05-03 Hello Wouter Het hierdie van Philip Davies in die hande gekry. Dalk geniet jy dit: http://www.bibleinterp.com/articles/dav358019.shtml  

Philip R Davies: Memories of Ancient Israel: An Introduction to Biblical History--Ancient and Modern

2013-05-02 Hello Wouter Die gesprek word dalk verkeerdelik beskryf as 'n opsie tussen minimalisme en maksimalisme. Hierdie twee terme (aanvanklik nie bedoel as kompliment nie) beskryf uiterste opinies en soos met meeste dinge in die lewe lê die waarheid seker

Werkersdag in 'n onsekere tydperk

Jaco Fourie 2013-05-02 EEN VAN VELE SIENINGE mbt ENTREPRENEURSKAP UNITED NATIONS UNIVERSITY:  23 Mar 11   Global development is entering a phase where entrepreneurship will increasingly play a more important role. There are at least three reasons for this, ea

Respons op Wouter se huldeblyk aan Margaret Thatcher hiermee vervolg

2013-05-02 Jaco, op 'n punt van orde:  Daar KAN nooit so iets soos werkskepping wees nie; dis dieselfde as ewigdurende beweging.  Daar is net 'werkveroorsaking' en dit is die gevolg van goeie, korrupsielose bestuur en administrasie.  Eers dan is daar

Respons op Wouter se huldeblyk aan Margaret Thatcher hiermee vervolg

2013-05-02 Hello Jaco,    Tog 'n ekstra opmerking of twee.    Daar is geen renons van my kant af nie met jou respons nie, ten spyte van 'n paar 'cheap shots" van jou kant af .    Maar ek is nuuskierig, hoekom 'rent' jy? Is di
Top