Reusedwerg2013-05-07Ek sien waarop jy afstuur. Die Blanke Afrikaner is in elk geval in sy moer in. Die behoud vir sommige van die Blanke Afrikaners is die ekonomiese mag waaroor hulle beskik. Ongelukkig is dit ook aan die taan aangesien daar soveel druk op die sg "Afrik
2013-05-07Dag Wouter en Chris,
Ek wil dit graag duidelik maak dat ek hoegenaamd nie jul bespreking van die geskiedenis afskiet of aanvat nie. Daar is so baie boeke oor die onderwerp wat 'n reuse klomp erg uiteenlopende en selfs direk botsende 'feite" voorl&ec
lrb2013-05-07Rykste op aarde? Volgens Forbes is #1 Carlo Slim $74 Billion, #2 Bill Gates $67 Billion dan op #179 Johann Rupert $6.6, #182 Nicky Oppenheimer en die eerste Gupta op die lys is op #613 Desh Gupta, hy is ook die 21 rykste man in Indië. So ek weet nie
2013-05-07Beste Reusedwerg,
Ek't gewis ooreenstemming met meeste wat jy hier naam gee.
Bruin, is egter net so onnodig om Kaaps te beskryf, as wat wit nodig is om 'n Afrikaner te begrens.
Daar is baie wit Kaapses, nes daar bruin, en selfs swart Afrikaners i
2013-05-07Kobus de Klerk,
Nes jy seg; ekke [Cornelius] weet van beter om my te veel aan jou infernale spirituele intelligensie te steur.
Jammer dat ek dit moet herhaal; dit bly egter relevant in jou geharde anderhaat: Jou slimmigheid omtrent jou oneervolle
Jaco Fourie2013-05-07Reusedwerg.
Jy skryf: "Wat my opgeval het, was dat daar 'n dringendheid onder die bruin gemeenskap is om as 'n onafhanklike entiteit te funksioneer. (Tuisland?)" Die bruinmense het tot datum nooit eers die vaagste aanduiding gegee hull
2013-05-07Ek kan sweer dat ek 'n storie gelees het van Jakkals en Wolf wat stry oor die weerkaatsing in 'n poel water toe ek klein was. Jakkals sien 'n jakkals, en Wolf sien 'n wolf. Ek wens ek kan onthou hoe hierdie storie eindig.
2013-05-07Dankie Amandab,
in hierdie geval is die lesers wraggies magtiger as die skrywer! Daar identifiseer jy jou werklikwaar sinsnedes wat toevoeg tot my verhaal.
George2013-05-07Moenie die heer Uys te ernstig opneem nie. Hy en die tannie soek net aandag. As hy nie meer aandag trek nie het hy nie meer 'n inkomste nie.
Reusedwerg, jou verwysing na 'n politieke skolingsaksie laat my aan iets anders dink. Kort voor die NP sy laas
2013-05-07lilli_B,
Baie dankie vir die toeligting met die Woord. Die Woord is altyd meer as welkom en verkwikkend, net soos jy as gelowige ook is.
Maar jy sal jou dalk verbaas oor die agnostici wat Bybels en sake Gods oor die algemeen, aanbetref – h
2013-05-07Cornelius,
Ek kom al oor jare heen met jou aan oor jou verdraaiing van die Woord en ook van die waarheid in die algemeen. Net soos nou ook Jy is nie in staat om te kan sê Wie God werklik is nie want jy leef in die leuen. God, daarenteen, is Waarh
2013-05-07Beste Angus, ek kon seker vra dat jy jou stellinge moet bewys. Ek ervaar egter 'n bewustheid, nes jy, wat ook nog nie eens bewys is nie. Derhalwe sukkel die kriobiologie steeds om 'n warmbloedige lewende dier soos 'n hond of kat, wetenskaplik en klinies m
Maya2013-05-07
Ja, deesdae kan mens nie meer die "fat rats" van die "fat cats" onderskei nie. Miskien het ons meer "fat cats" nodig om die "fat rats" onder beheer te hou. -sug-
Maya
Hans2013-05-07
Francois Williams, mens is wat jy eet?
Daai jakkals en rot wat as skaaptjops gesmous word in China,
het dalk jou skryfsels beïnvloed?
Hans
2013-05-07
So 'n klompie jare gelede het ek uit die bloute 'n irriterende jeukerasie in my 'exhaust' opgedoen.
Na vele gesmekery en gedreigery kom ek uiteindelik by vroulief se dokter uit.
“Uit met die broek, knieë op die bed en mik vir die da
2013-05-07Persvryheid is in 'n kopklem in die VK, en dis verstaanbaar na blou jarre se manewales van die sg joernaliste en korrupte polisie en politici lekka kop in een hol daar...mense is siek en sat om belieg en beswadder te worre...
In die VSA bestaan persvryhe
2013-05-07Mens moet ook ingedagte hou dat bittermin aangaan in NZ...daar is GEEN geld of werk nie...jy kannie verwag van verloopte afrikanerosaurusse om sommer netso the krepeer daar nie...dit terwyl die vleis in die potte van SA so blink nie...
Afrikaners is oo
2013-05-07Die grootste leuen is die leuen van die sg wetenskap...die wetenskap is net so vlietend en vol veranderings soos enigiets anders op aarde...elke dag het die sg wetenskaplikes 'n nuwe idee...en die nuwe idees vervang die ou idees...dus kan die vraag maklik
2013-05-06Hello Duitswester
Ek wil graag Wouter ondersteun en beklemtoon dat die kyk na Israel se geskiedenis met kritiese historiese en argeologiese metodes geensins die nasie van Israel 'n plekkie in die son ontken, en nog minder hulle aanspraak op die grondgebi
2013-05-06Skryf jy wat jy skryf voor of na jy jou riem gepluk het? Ek kan nie mooi uitwerk of dit te veel of te min bloed met suurstof na jou brein is wat die probleem is nie.
Jaco Forurie2013-05-06Jan
Skeppende kuns; werkskepping, ens dui aan dat iets ontstaan het wat voorheen nie daar was nie, soos in die geval van kuns, (letterkunde; beelde, skilderye, ens,). In die geval van werkskepping, 'n werk of werksgeleenthede wat voorheen nie daa
2013-05-06Hoe onsinnig: om te dink dat as 'n ware Kobus de Klerkgelowige soos byvoorbeeld "Dolf" na die God van Abraham verwys, hul in wese 'n ander God van Abraham in gedagte het as enige katoliek, Jood, of Moslem.
Derhalwe het geen sogenaamde "a
Jaco Fourie2013-05-06Wouter
Dit is jammer dat jy so 'n siniese houding inslaan om nou weereens 'n wanvoorstelling aan te kondig dat ek wil wen ten alle koste. Alles behalwe. As jy reg onthou, was dit jy wat my oor die entrepreneurskap oorspronklik aangeva
2013-05-06Hoe kan iemand jou kwalik neem as jy nie weet nie; wie weet alles? Selfs George Claassen, wat so hand om die blaas met 'die wetenskap' is, weet nie hoe Mariette Theunissen dit regkry om boodskappe van die anderkant te ontvang nie.
2013-05-06Beste George,
Die grootste stryd in enige Godsdiens op aarde, is die morele verwagting wat (veral deur buitestanders), daaraan geskep word.
Die werklikheid is dat Godsdienstiges gewoonlik veel meer as ongelowiges wat hulself ten volle verantwoordeli
FrancoisW2013-05-06Die sg probleme in SA kan alles in 2 sekondes opgelos word.
SA moet blitsig wegstap en losmaak van die korrupte Blanke Weste.
Ons moet saamstaan met ons Afrika broers en dan die wêreld betree ... die aarde is ons oester ...
2013-05-06Al wat hartseer is, is hoe almal onder jou leuens moet deurloop, Cornelius
En Paulus van ouds word ook nie gespaar nie.
Paulus het op geen manier gedoen wat jy voorgee hy gedoen het nie. Hy het op 'n altaar van die Grieke afgekom waarop
2013-05-06Hello,
Vir die wat dalk die debat volg, ek is besig om na 'n program van BBC te luister, 'The New Common Reader' en vermoed dat dit as aanvullend tot bogenoemde gesien kan word.
In daardie lig, beskou ek my dan as die 'common
francois W2013-05-06Ek hou van vrouens van ander rasse...hoe bruiner hoe beter!
Once you had chocs you will never look back!!
Gene begin in die kop my ou, en dan werk dit deur die lyf...alles begin in die kop...alles...
amandab2013-05-06My komplimente aan die skrywer. Ek het hierdie storie besonder baie geniet.
Ek hou van die tong in die kies, effe dubbelsinnige verwysings soos byvoorbeeld "Drie uur later [...] trek ek die stok uit (moontlike verwysing na die "pit
George2013-05-06Jan, my dogter het in 2009 in Mussina onderwys gegee. Die plek is oorstroom van Zimbabwiese vlugtelinge. Stel jou voor 'n pas gegradueerde van die universiteit af wat nie die eerste salaris wat sy in haar lewe ontvang kan trek nie - die banke staan toe va