2013-04-29Ha,ha,ha...
Dis okei Jaco...
Na jou braak elders oor my Voortrekkersentiment, het ek amper vir jou getik: KOM SOEN MY KAAL BOUDE...
Nou ja, ek sal nie regtig so 'n kans vat nie!
Nietemin Jaco, daar is baie waarvoor ek j
2013-04-29Kobus de Klerk,
Dis baie duidelik uit jou groot waan hierbo, dat jy ander se Godsdiens in terme van jou intellektualisme veroordeel.
In teenstelling tot jou intellektualisme, is die "binnewerke" van ALLE Godsdi
2013-04-29Heil die leser.
Na des is dit tog duidelik dat "Dolf" ,enige ordentlikheid teenoor hom in sy verbysterde anderhaat, sal uitbuit as swakheid.
Ek hoop Chris en Trienie, of enige ander lees sy verwaande m
2013-04-29Hello,
Lankal hier ek al geskryf die Henn is te handig met 'n klitser en 'n mengbak en is Dolf korrek om te wys hoe die Henn orals oor is.
Die sinkretisme links en regs maar ook apart volgens Hennen dan die nuutste,
&n
2013-04-29Cornelius,
Hoe lank gaan jy nog gebuk gaan onder jou minderwaardigheidsgevoel teenoor Kobus de Klerk? Hoe lank gaan jou haat teenoor hom en ware christelike gelowiges voortduur, wat nie jou sentiment deel deur Jesus Christus in te meng met ander godsdi
2013-04-29Hello Jaco et al,
Terwyl jy soek vir antwoorde op Wikipedia vir die kommentaar deur my geplaas, kyk ook of jy antwoorde vir die volgende kan kry, wat meer behels as net 'entrepreneurskap' en grond te vat van die karige 13% wat opsy gesit in
2013-04-29Hello Jaco et al,
Die Verenigde Koninkryk gelaat is 'n ekonomie met 'n merkwaardig laat-19de eeu stand van sake. Die Britse ekonomie ten minste vier duidelike suksesse geregistreer sedert 1979, sê prof John Van Reenen van die London&nb
2013-04-29Dolf, in jou onthutstheid dog blatant, blyk jy duidelik nie 'n lid van enige kerk, of Godsdiens te wees nie. Indien jy was, sou jy minstens katkisasie iewers ontvang het, en daar geleer het in welke mate die Evangelie met die dogma waarin jy sou dien, gem
Jaco Fourie2013-04-29HeHe!!
Cornelius Jy skryf:
"So, ons altwee is gay, so what? "... seg die een slimjannie vir die ander... tog, die een (Wouter) is wel 'n Ingelsman (totaal gebreinspoel deur die korpokrasie), (vir 'n Engels
Jaco Fourie2013-04-29Wow Wouter!
Jy toon net soveel emosionele uitbarsting soos 'n Henn!
Jy skryf oor my: "Ek verwag dat 'n De Klerk en 'n Henn 'n mens sal WANVOORSTEL. (Nou waar het ek jou wanvoorstel?). Jou eie WANVOORSTELLINGS (in jou 5de respons hi
2013-04-29The best meal I ever enjoyed was in the kitchen of a wine estate in Stellenbosch some 15 years ago, where we sat around a large square table looking onto an enormous hearth with a roaring fire. The delicious three-course meal was served with paired wines.
2013-04-29KORREKSIE
By my kommentaar hierbo van 2013-04-26 @10:44, die sesde paragraaf van bo af, staan daar
"Die kronologiese verloop van die werklike geskiedenis word júís eerbiedig met wat ek weergee. Kyk gerus maar net na die Christen
2013-04-29Uit Beeld:
Grondsweer bars oop
Harde woorde val tussen ANC, DA oor dié wetdeel
JAN-JAN JOUBERT
Vrydag 19 April 2013
Kaapstad. – Die politieke sweer oor grondbesit in Suid-Afrika het gister in die parlement o
2013-04-29Arme Cornelius,
Jou eie aanhaling waarmee jy 'n ander so graag wil bykom, weerspreek jou direk - kyk na die laaste deel daarvan.
Maar dit is omdat jy lippediens verrig aan die Naam van die HERE vir jou eie lasterlike en afvallige religieuse poespas
2013-04-29Cornelius,
Dit is nogal opvallend hoe jou gevoel/emosie/geloof wissel van die een end van haat na die ander van sogenaamde gevoelvolle liefde en so gaan dit heen-en-weer. Maar helaas, soos ek al voorheen vir jou uitgewys het, ek lees deur jou gebabbel.
2013-04-28
Jason, ek het jou meer as 'n maand gegee om te reageer. Jy het nie. Die gevolgtrekking is dat jy lief is vir jou eie stem en wanneer jy gekonfronteer word het jy nie die moed om jouself te verdedig nie.
2013-04-28"So, ons altwee is gay, so what? "... seg die een slimjannie vir die ander... tog, die een is wel 'n Ingelsman (totaal gebreinspoel deur die korpokrasie), wyl die ander miskien op sy beste ook maar net 'n hans-tsotsi in vandag se demokrasie kan
2013-04-28In hierdie sinnebeeld wat hy vir homself geskep het, volhou Kobus de Klerk toe tot op die einde toe met sy alom berugte godslasterlike hoë dunk van homself: "Die kenner [Kobus de Klerk] sal egter die motors se binnewerke nagaan en dadelik sien d
2013-04-28Hello Jaco,
Daar is slegs een korreksie en geen 'ge-backpedal' nie, soos jy graag sou wou aanvoer nie.
Ordentlikeheid het gemaak dat ek die gesprek 'aangenaam' genoem het - dit moet egter as onaangenaam bevestig word.
2013-04-27Dolf,
In die eerste plek kan ek myself glad nie voorstel hoe 'n mens hoegenaamd die reg het om aan 'n voor te skryf om suiwer Joods, Hindoe, Moslem, Rooms, Oosterse, Protestant,... of wat ookal te moet wees nie.
Chris het my dalk
Angus2013-04-27Beste Hans,
Ek weet nie wat jy bedoel met eufemisme nie. Ek verstaan dit as 'n versagtende taalgebruik, bv. ipv om te sê dat iemand gesteel het, sê jy hy het lang vingers. Miskien dink jy aan 'n disfemisme?
george2013-04-26implode = inplof. Het nie onlangs die Afrikaanse woord in druk gesien nie, maar het voorheen dikwels gelees van 'n ou, hoë gebou of die kragstasie se koeltoring wat met 'n inploffing vernietig is. Dit is natuurlike Afrikaans en klink glad nie "g
George2013-04-26In SA is die invorderingskoste vir tolpaaie buitensporig hoog. 'n Aantal vet katte word in die proses nog vetter gevoer. My groot beswaar teen tolpaaie is dat dit altyd onregverdig is teen sekere motoriste. Twee persone bly in verskillende voorstede ongev
2013-04-26
Bokwerda, jy is beslis nie 'n bokryer nie en dit was my afleiding oor jou insetsel mbt die 14's:-)
By my vraag oor wie die 'ons' is het ek tog ooglopend slegs daarop gedui dat 'ons' nie (noodwendig) met jou saamstem nie.
Jy maak vreemder en vr
George2013-04-26Beste Cornelius, jou hart is reg en dit is die belangrike een. Heelwat van ons sogenaamde kennis en sekerhede sal oor tien jaar al weer heelwat anders lyk.
Jaco, ek reageer net op een punt. Die Afrikaners het al die ondersteuning nodig wat ons kan kry
2013-04-26Hello Jaco,
Kennis geneem van bogenoemde veral die werklike redes vir die WVK aan die hand van jou skrywe. Daar kan nie voorgeskryf word aan jou wat jy moet voel nie en sal die brief nie poog om so te doen nie. Jy is skoongewas van alle sku
2013-04-26Hello Jaco,
Die laaste woord was joune soos ooreengekom en volstaan ek met bogenoemde en sal dalk later op die hoofwerf na die onderwerp terugkeer.
Baie dankie
Wouter
2013-04-26Chris,
Interessante opmerking, die van net die petrol wat ingegooi moet word. Dit vertel baie van jou/julle.
Wat jy maar net weer demonstreer is die onkunde dat die kar nie net op petrol sal funksioneer nie,maar dat die vergasser en die res van bran
Kobus Faasen2013-04-26Dis hoekom die slawemusikante altyd uitgeroep het: "Balke toe!" Afrikaans se standaard word gemeet aan die hoeveelheid sprekers, lesers en skrywers, ongeag geloof, Gelofte of ginnegapery.
Tjorts.
Kobus Faasen
Jaco Fourie2013-04-26Beste Cornelius
Die beste antwoord wat ek jou kan gee is.
Sien eerstens om na die welvaart van jou persoonlike belange, dan tree jy eerstens op soos enige ander indiwidu.
Tweedens. Voeg jou steun by diegene wat die beste kans
Jaco Fourie2013-04-26Vir almal hierbo
Ek kry maagkrampe wanneer ek die volgende lees:
"Die DA word deur 'n groot persentasie Afrikaners ondersteun, maar die DA probeer in die openbaar opsy staan van hierdie ondersteuners en sal weinig vir Afrikaans of Afrik
Jaco Fourie2013-04-26Beste Wouter
Die waarheids-en-versoeningskommissie, spesifiek deur die ANC aangevra was veronderstel om die verkeerd aan beide kante toe uit te wis. Dit blyk dat eintlik wat bedoel was, was dat swart terroristiese dade alleenlik vergewe moes word
Jaco Fourie2013-04-26Beste Wouter,
Dat jy geskryf het: "apartheid het DIREK hierdie ongelykheid veroorsaak”, skep jy hiermee die indruk dat voor apartheid was daar geen ekonomiese ongelykheid nie. Ek wou dit in perspektief stel dat monetere ekonomie
2013-04-26Chris,
Hahaha, ek stem saam....as mammie sulke taal gebruik dryf dit gewoonlik vir pappie dak toe. Seker waar die spreuk vandaan kom dat 'n neulende vrou soos 'n druppende "dak" is.
Sterkte
Dolf
2013-04-26Hello Wouter
Jy is reg, KdK sal altyd 'n gehoor hê vir sy weergawe. Die taktiek van apologete is om die gesprek in die toilet te hou met kort slagspreuke wat die gelowige fundamentalis sus in sy of haar geloof. Daar is die wete by apologete dat kon