Kommentaar

Jan Rap, my 'swak' taalgebruik?

Angus 2013-04-22 Beste Hans, Huh? Groete, Angus

Variëteite van ongelykheid

Jaco Fourie 2013-04-22 Beste Wouter, Jy is heeltemal reg.  Indien 'n stelling gemaak word, behoort dit ook gestaaf te kan word om deur enigiemand gekontrolleer te kan word indien die suiwer wetenskaplike pad gevolg wil word. Ek hou nie rekord van uitlatings en peilin

Woorde wat ontwikkel het uit die Internet

2013-04-22 Hello Brianvds & Angus,    Baie dankie vir die kommentaar en stem ek met 'gemorspos' asook met 'trollery', dit klink goed in Afrikaans en dit is hoekom my gevoel was dat 'memes' sal oorleef, weens die klank daarvan. Ek dink werklik oo

Hier is die wenner van Simple, Fabulous Lunchbox Ideas

KARIN 2013-04-22 Baie dankie vir die oulike boek wat ek gewen het. Daar is nie net idees in vir kosblikke nie, maar ook maklike en vinnige ligte etes. Van die resepte kan ook gebruik word by 'n vingerete of onthaal!

Nota: hoekom Geskiedenis?

Jaco Fourie 2013-04-22 Beste Chris, Ek het eintlik Wouter se vraag probeer be-antwoord, nl: "Waarom is dit nodig om  'n  STUDIE te maak van geskiedenis?"  My verweer was: " vir 'n klein persentasie van die bevolking wel, vir die meerderheid onn

Sam Woulidge's Confessions of a Hungry Woman

Karin 2013-04-22 Interessante titel (kom van die blog af). Die inhoud van die boek sal seker net so interessant wees! Nog 'n gehalte kookboek.

Is daar iets soos eiesoortige Afrikaanse humor?

2013-04-22 Om vandag geestig met die teenstrydighede rondom ons hier aan Mzansi te handel, kan jou in 'n japtrap voor die MRK laat land. Ek het nou die dag "If I were a Blackman", op die maat van Fidler on the roof se "If I were a Rich man", om d

Jan Rap, my 'swak' taalgebruik?

2013-04-22 Hans   Wat wou jy sê?   Enjee

Dans Dans Lisa oor Pyl en Boog

Karin 2013-04-22 Groot verskeidenheid Afrikaanse musiek op die oomblik beskikbaar!

Regter verstaan nie taaldiversiteit nie

Karin 2013-04-22 Ek was ook aanvaklik geskok deur die uitspraak - maar gaan dit nie dalk prakties wees nie? (PS ek is baie lief vir my taal) 

LitNet Akademies-resensie-essay: Izak de Vries oor Wolf, wolf

Karin 2013-04-22 Dalk moet ek my horisonne verbreed en dié een lees!

FW de Klerk en die Afrikaner

Jaco Fourie 2013-04-22  Beste Cornelius In Paul Kruger se dag was die Afrikaanse kerke wel die staatskerk, maar nieteenstaande, was godsdienstige verdraagsaamheid die orde aan die dag.  Paul Kruger het 'n intieme vriendskap met  bv. Jode,  (non-Christene)

Afrikaans (Engels geïnkorporeer)

Jaco Fourie 2013-04-22 Beste Varkspek Ek hou van wat jy skryf.  Inteendeel die Afrikaner Woordeboek is groter en ryker as die Engelse Woordeboek.  Afrikaans bevat albei Jaco Fourie

Antwoord op Angus se "sappige taal"

Hans 2013-04-22 http://vls.m.wikipedia.org/wiki/Vlaams_Belang Dalk internasionale belange vestig, sodat daar 'n daktaal gevestig word in daktaal en gebruike behou kan word, op internasionale vlak? Hans

Afrikaans (Engels geïnkorporeer)

Hans 2013-04-22 Klink my die Britte het 'n politieke vraagstuk begin aan Kaap, met vrygewige Portugese mulato's! Veral omdat Engelse vroue hul gedra asof hul in 'convent' is? Nou ja, van Riebeeck het op 6 April 1652, Engelse navigator Harry dié Strandloper ontmo

Woorde wat ontwikkel het uit die Internet

Angus 2013-04-22 Beste Wouter Baie dankie hiervoor. Ek is ook dankbaar bly dat ek nie die redakteur van WAT is nie. Die HAT wat ek nou die dag gekoop het, lyk alweer verouderd. Miskien lê die oplossing in elektroniese woordeboeke.

Teen Cornelius II

2013-04-22 Reg so Wouter     Jy het wel jou punte teen my op rekord gestel.   Ek onderneem om mettertyd (aangesien my dag ook beperk is), by elkeen uit te kom.   Ek voel tog na alles, dit my verantwoordelikheid is.   

Lewende Afrikaans vir Jan Rap

Angus 2013-04-22 Beste George Jy volg nie my verduideliking van absolute sinonimie mooi nie. Komputer, rekenaar en komper is absolute sinonieme. Die woorde het tog bestaan, kunsmatig of nie. Taal duld nie absolute sinonimie nie. Die meeste mense gebruik die woord reken

FW de Klerk en die Afrikaner

2013-04-22 Beste Jaco Jy slaan gewis die spyker op die kop in jou laaste paragraaf: Wat ek ook nie van jou kan verstaan nie, is dat jy 'n wêreldwye broederskap onder die sambreel van God (Christus; Allah; Boeddha; ens) wil bevorder, maar huldig terselfderty

Jan Rap en die nuttige Engels

2013-04-22 Jy is natuurlik reg, maar dit gaan in hierdie gesprek oor internasionale gebruik van Afrikaans versus Engels. Daar is honderde miljoene mense wat Engels as eerste taal het in die wêreld, teenoor 6.8 miljoen mense wat Afrikaans praat.

Nota: hoekom Geskiedenis?

2013-04-22 Hello Jaco Oor die verloop van die verlede sal mense maar altyd verskil. Dit is presies dit wat die verlede dinamies maak en waarde heg aan die hede en die toekoms. Jou "passie vir 'n vreedsame en welvarende Suid- Afrika vir al sy inwoners" sal

Piet Botha oor toer, die Lyzyrd Kings en die Karoo

Kobus Faasen 2013-04-22 Viva Piet!

Margaret Thatcher: 'n Persoonlike oorsig en huldeblyk

2013-04-21 Hello   Vir die wat die ekonomiese nuus volg is dit seker algemene nuus dat die 'Worl Bank' & 'IMF' se onlangse vergaderings tot 'n einde gekom het.. Christine Lagarde skets die toestand soos dit vandag daarna uitsien:    We ha

Margaret Thatcher: 'n Persoonlike oorsig en huldeblyk

2013-04-21 Hello   Aanvullend tot Jaco se reaksie en my eie is nog 'n reaksie nodig.    Soos my gewoonte is, vang ek gewoonlik Saterdag oggende op met die vorige Sondag se 'Sunday Shows' van die VSA, 'Meet the Press, Face the Nation, This Wee

Groot stemme in gesprek by Spier tydens digtersfees

Marius Millard 2013-04-21 Die deelnemer Hans van de Waarsenburg se land van herkoms word as Holland aangedui, terwyl dit dui op een van twee provinsies (Noord & Suid Holland) van die land NEDERLAND. Ek weet dat die "volksmond" self in die land self skynbaar nie hier

FW de Klerk en die Afrikaner

Jaco Fourie 2013-04-21 Beste Cornelius Die rede hoekom ek geen punt in jou argument hierbo kan raaksien nie is omrede jy FW (eintlik was dit PW en nie FW) se optrede teenoor die Engelse onder die Thatcher era vergeleke met die van Paul Kruger se optrede teenoor die Engelse.&

Trots Suid-Afrikaans vir Jan Rap

Angus 2013-04-20 Beste Hans Ek probeer regtig hard om te verstaan wat jy sê, maar gee moed op.   Wat is 'n daktaal, en wat wil jy sê met "Wat inheemsheid van Afrikaans betref, dis twyfelagtig tov sg daktaal of stamtaal van afrikaans, net naaste

Jan Rap en die nuttige Engels

Angus 2013-04-20 Nie volgens die jongste sensusstatistiek nie. Daar volgens is 6.9 miljoen mense se huistaal Afrikaans (13.5%), teenoor Engels se 4.8 mijoen (9.6%) Kyk hier:       http://www.southafrica.info/about/people/language.htm 

Antwoord op Angus se "sappige taal"

Angus 2013-04-20 Ek skryf weer vir jou 'n aparte brief, want ek glo nie hier is plek in hierdie Reageer/Post a comment vierkantjie nie.

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

2013-04-20 Hallo Wouter Ek dink ons twee het al lankal ooreengekom om te verskil en daarom is dit wat ek weergee, nie juis met die doel om jou te oortuig nie, maar om die rekord reg te stel. Jy maak die aanmerking dat ek nie hou by wat jy as vakkundig korrekte

Woorde wat ontwikkel het uit die Internet

2013-04-20 Sommige gewilde internetterme het inderdaad seker heeltemal goeie Afrikaanse weergawes, bv. "spam", wat mens seker ook gemorspos kan noem. So 'n woord sal hom dalk in die algemene spreektaal kan vestig. En 'n woord soos "trollery" (op

Woorde wat ontwikkel het uit die Internet

2013-04-20 Aanvullend tot die vorige kommentare:    "Richard Dawkins coined the term "meme" in his 1976 book The Selfish Gene as a shortening of the Ancient Greek term mimeme ("an imitated thing"). He designed his new word to sou

FW de Klerk en die Afrikaner

2013-04-20 Dag Cornelius, Saluut. Shalom Duitswester

Nota: hoekom Geskiedenis?

Jaco Fourie 2013-04-19 Beste Wouter Jy skryf: "Waarom is dit nodig om studie te maak van geskiedenis?"  Ek se: Vir die klein akademies gesinde persentasie van die bevolking miskien nodig. Vir die meerderheid, onnodig, inteendeel, kennis daarvan kan en het

Nig Maggie: Die Ystervrou

2013-04-19 Hello Reusedwerg et al   Die opstel was gerig aan beleidmakers en is soos verwag kan word, aangesien die skrywer 'n Lid van die Parlement in die VK is.   Dit is egter hierdie gedeelte wat ek glo volkome van toepassing is op van wat jy gesskr

FW de Klerk en die Afrikaner

2013-04-19 Hello Cornelius Jy is so regs soos kan kom. Is jy nie?  Maar bogenoemde is die duidelikste wat jy nog ooit jou standpunte formuleer het en dit waardeer ek. Baie dankie Wouter  

Margaret Thatcher: 'n Persoonlike oorsig en huldeblyk

2013-04-19 Hello Jaco   Aanvullend tot jou kommentaar dalk 'n paar ondersteunende opmerkings.    Die unies is dalk te sterk op hierdie stadium en trek ons swaar aan stakings en is dit nou die eerste opsie in onderhandelinge, in plaas van die laast

Margaret Thatcher: 'n Persoonlike oorsig en huldeblyk

2013-04-19 Hello,    Volgens my oordeel was die 'beste' program, die een van Nightwaves, maar dan ook al drie was baie goed aangebied, maar werk die skakel nie vir Nightwaves nie. Verskoning daarvoor, want ek toets dit altyd.   Die volledige skake

Variëteite van ongelykheid

2013-04-19 Hello Jaco   Baie dankie vir jou insig en die stof tot nadenke wat dit bied. Die datum van 27 April was vir my 'n datum wat moontlik op 'n nuwe begin kon dui, maar indien die wittes nie ingekoop het wat die dag betref nie, dan bewys dit ook dat all

Teen Cornelius II

2013-04-19 Hello Cornelius   Dankie vir die kommentaar, soos dit ook al mag uitsien daarna.----   Ek stap egter nou van die onderwerp af (wil jou nie langer met vervelige onsin opsaal nie) en was bogenoemde my laaste brief daaroor wat jou aanbetref.&nb
Top