2013-04-19Hello Comestor
Baie dankie vir die inset en die ekstra konteks geplaas, dalk is die woord 'n bietjie omvorm vir gebruik op die internet?
Die veronderstelling was egter dat memes nog nie heeltemal die pad na Afrikaans geloop het, ma
George2013-04-19Angus, jou verduideliking van komper is nie reg nie. Sanlam was die eerste maatskappy in Suid-Afrika wat met rekenaars begin het teen 1957. Toe was die maatskappy nog Afrikaans (niks in Engels mag aan die direksie voorgelê gewees het nie) en 'n comp
2013-04-19Die verskil tussen slim wees - intellektualisme - en intelligensie, is dat die intelligensie wel perke ken ('n variasie op die wysheid van Albert Einstein) ... gaan hierdie histeriese intellektualisme en eindelose spoeg en plak van die slim Wouter, ooit '
2013-04-19Dieselfde vervelige onsin... maar veral; "Die staat teiken jou nie, die krimineel doen en dit is 'n kardinale verskil" ... nou wonder ek of 'n Ingelse beeldpoetser en slimjannie soos Wouter, sou weet dat die staat dalk 'n verantwoorde
2013-04-19Jammer dat ek jou so moes verloor Jaco, maar begin weer bo en dan lees jy weer stadig deur... ek moet egter erken dat die trane my hier en daar ingehaal het, en dat my sinne nie so volledig is as wat ek sou wou nie byvoorbeeld: "dankie vir jul toewyd
Johannes Comestor2013-04-19Gene (Engels en enkelvoud) = Geen (Afrikaans en enkelvoud). Meme (Engels en enkelvoud ) = Meem (Afrikaans en enkelvoud). Genes (Engels en meervoud) = Gene (Afrikaans en meervoud). Memes (Engels en meervoud) = Meme (Afrikaans en meervoud). Dawkins se bedoe
ria2013-04-19Slaan my met 'n nat vis! Hoe kan iemand wat nie haar premies betaal het nie, dink dat die versekeringsmaatskappy haar gaan uitbetaal vir skade?
Lindsay2013-04-19I am so excited about this book, I've been following Sam's blog and love her writing. I had my best meal recently at Oep ve Koep in Paternoster, started with a watermelon, maasbanker bokkom and pickled onion salad followed by mussels flavoured with smoked
Jaco Fourie2013-04-19Wouter
Met alle respek en deernis. Beide 6 en 27 April het niks te make met enige SA se welvaart vir sy toekoms nie. Beide datums is suiwer geskiedkundige bakens van gebeure van die verlede wat herdenk word, eersgenoemde deur die vorige bla
Jaco Fourie2013-04-19'n Goeie rendisie. Ek het altyd van Margaret gehou, en selfs vandag glo sy was nie verkeerd nie. Britanje sou in elk geval nie die vervaardigingssektor kon ge-handhaaf het nie, nieteenstaande Thatcher nie. Britse produkte op die internasionale
johanna2013-04-19Ek hou van jou ''n Sitrus-somer', Magda.
Jy is in staat om mens totaal weg te neem uit die alledaagse lewe en dit was heeeeerlik om die vars suurlemoen-drankie te proe, die vreemde ritte mee te doen. Die einde van jou beskrywing is pragtig: "wegkr
Angus2013-04-19Beste Thomas
Is ek bly om weer van jou te hoor. Sterkte met die studies wat nog voorlê. Dit lyk my een van die dae sal ons moet doktor Thomas sê.
Groete,
Angus
2013-04-18Hello Jan
Agterspeen suig was dit defnitief nie en wil ek nie graag herhaal wat ek dink 'n ingeligte leser behoort te weet nie, maar sal dalk ook eerder 'n aparte brief skryf waarin die historiese verloop onder loep geneem word.
Ba
2013-04-18Hello
Aanvullend tot bogenoemde en was it doelbewus uitgesluit om die brief nie te lank te maak nie, wil ek graag die volgende aanvullende media plaas.
Elders is BBC Radio 4 se World Tonight, wat 'n spesiale program aangebied het g
2013-04-18Hello Kobus
Om te begin, baie dankie vir jou kommentaar.
Net 'n paar regstellings van my kant af ook.
Die verwysing na 'spirituele, spiritualiteit', staan, aangesien die res van my vorige antwoord dit duidelik gemaak
2013-04-18Vrolikes?? Wat 'n totale absurditeit?!
As dit dan moet, waarom die liewer die woorde 'hetero' en 'homo' gebruik nie?
En terloops, nie dat ek enigiets teen cool en weird het nie, maar in Afrikaans kan mens tog ook die woorde 'raar' en 'vreemd' gebruik
Thomas2013-04-18Angus
Ek is deesdae baie doenig met die studies (dit staan gelukkig nou einde se kant toe) en kry maar min tyd om deel te neem aan gesprekke op die Sê. Jou siening van Afrikaans stem 100% ooreen met myne en ek is ook al geroskam oor my Afri
Angus2013-04-18Jan
Volgens hierdie brief van jou, lyk dit vir my of jou trein ontspoor. Ek sal maar weer in 'n aparte brief dit beantwoord.
Groete
Angus
Rentia2013-04-18Dankie vir jou navrae, "Pikkewyn". Ons blog is tans onder konstruksie en ons is besig om te onderhandel om dit te herstruktureer en nuut te maak. Lees in tussen al ons gekeurde gedigte by Nuwe Skryfwerk: https://www.litnet.co.za/Category/nuwe-sk
ookmaarjohanna2013-04-18Prof Van der Elst fouteer deur aan te dring op suiwer Afrikaans. Tale verander van dag tot dag. Almal weet woordeboeke is taalgeskiedenis. Engels, Maleis, Bruin, Swart, almal het bygedra en dra steeds by tot wat Afrikaans vandag is en ons behoort dankbaar
2013-04-18Wouter,
Jou eie argument draai teen jouself – jy sê dat geen van die 'spirituele, spiritualiteit' nodig is om die verloop van tyd en tradisies te verklaar nie en dat 'n ingeligte en vakkundige buitestaander dit kan doen en heel akkuraat d
2013-04-18Boodskap op gedigteblog se blad:-
"Blad nie gevind
Ons is jammer, maar ons kan nie die blad vind waarna jy soek nie. Miskien sal die soekfunksie help."
Wat gaan aan?
francois@drakenstein.gov.za
Jaco Fourie2013-04-18Sekere taal puriste kan nie selfs internasionale woorde soos "taxi" en "gay" in die Afrikaanse taal aanvaar nie.
Dan Roodt, verwys na "gays" as "vrolikes" in sy rubriek oor hulle.
Jaco Fourie
George2013-04-17Angus, dankie vir jou reaksie, op my reaksie. Ek is meer as tevrede met jou tweede weergawe. Sou net graag wou sien dat iemand wat onlangs nog na die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans gekyk het, ons op die hoogte van die huidige stand van sake bring. Gro
Et12013-04-17Varkspek, Jy praat stront en jy weet dit! Pig bacon Joe tolks shit end joe nous it. (Het self nou sommer 'n groot skat aan ingels gegee.) Groetnis, Et1
2013-04-17Hannes,
Ek is nie seker wat jou rede tot betrokkenheid tov Spade Reen Kerk/Sending is?
Hul oorspronklike stigter, Tannie Frazer (as ek reg spel), wat my ouers meer geken het, hier in SA, het 'n unieke geloof op die been gebring, nl die sogenaamde B
2013-04-17Hello Cornelius
Is jy nie al moeg vir jou hart nie?
Jy vergewe my die volgende uit jou hart en die goeie mens wat jy is en ook omdat daar fout met my taalgebruik is. Hoe grootmoedig van jou om so mildelik te vergewe. Het jy n
2013-04-17Cornelius
Jou probleem is, jy is los en vas en kan nie vir jou stellings pa staan nie. Daarom dan, gaan ek weer probeer.
Hierdie verweer van jou kom nadat daar 'n verskeidenheid van artikels deur my geplaas is wat die stand van demokrasi
2013-04-17Dankie Johannes
Alhoewel ek nie self lidmaat van NGK is, en by ander betrokke is, glo ek dat die NGK nog groot nuus gaan word. Ek sien sy herstel in HERLEWING.
Waardeer jou artikel.
Trienie Mahne
Angus2013-04-17Liewe Trienie
My onderwyser het my geleer om liewe te sê as ek vir 'n meisie skryf. Hoop jy is nie 'n man nie.
Ek sê jou sommer nou, Jan Rap sal stuipe kry oor "cool" en "weird" in Afrikaans. Hyt sal dit sommer da
Angus2013-04-17Niemand vra Trienie om te glo nie. Sy kan mos self naslaan en self uitvind dat Afrikaans leenwoorde het uit Engels, Hottentots, Frans, Duits, Latyn, Sotho/Zulu/Xhosa, Portugees, Maleis-portugees, en selfs Japannees. Natuurlik is dit om aan te pas, te komm
2013-04-17Wouter
Lees eers weer my kommentaar in antwoord op jou vervelige sarkasme heelbo, stadig deur.
Neem dan jou belediging hierbo, en lees dit aan jouself waar jy in 'n spieël sit en kyk ...
Miskien kom daar 'n liggie iewers in jou eie gemoed aa