Kommentaar

Invloede op Afrikaans

Angus 2013-04-17 Beste Herman Dankie vir hierdie skrywe. Ek sou baie graag nog meer van jou wou hoor. Dit lyk my die skryftaal kry dit dubbeld: nie alleenlik is daar tallose skryfprobleme nie, maar dit sit ook met die gesproke taal se probleme opgesaal.  

Jan Kees, waarteen word standaard Afrikaans gestandaardiseer?

2013-04-16 Dag Hans Goeie vraag maar een vir Die Taalkommissie om te antwoord - hulle bepaal immers grammatika- en spelreëls vir Afrikaans.  Dit kan ek jou nie met 100% sekerheid antwoord nie. En jy het gelyk, standaard Afrikaans en standaardnederla

Invloede op Afrikaans

2013-04-16 Netso Herman.  Mev Knaters se blatjang is skreeusnaaks. 'Sportgrounds' en 'Sports Gronde' is 'n tragedie. Dit is vir my snaaks dat omtrent niemand die aanmekaarskrywery kan baasraak nie; kyk maar na die oorgrote aantal briewe hier op SêNet. Hoe

Wouter se gebreinspoelde intellek (dalk) geantwoord?

2013-04-16 Hello Cornelius,    Wat is jou probleem?    Is daar geen twyfel in jou gemoed dat jy dalk verkeerd wees nie, is al wat daar is, hierdie sing en dans, harte en gevoel, en hoe goed jy is en hoe diep jou meegevoel is en hoe die wat ni

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

2013-04-16 Hello Chris   Daardie DVD het ek en het dit opgeraap die dag toe ek dit gesien het en dit al twee keer gekyk en sal dit maklik weer kan kyk.    Daardie reeks bevestig die diversiteit van die Christendom en wat met die beweging van Paulu

Afrikaans 'n lewende taal, vir Jan Rap

2013-04-16 Trienie, papier (virtule papier in hierdie geval) is geduldig.  Jy glo tog vir seker nie wat Angus geskryf het ten opsigte van daardie magdom tale waarvan Afrikaans nou sou opneem om aan te pas nie.

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

2013-04-16 Wouter,   In jou verwaande intellektualisme veronderstel jy die volgende omtrent my - Cornelius: Daar is een enkele waarheid, naamlik God, en dat ten spyte van die verskeidenheid in hulle verskille tog nog steeds funksioneer onder hierdie

Paulus en sy bediening

2013-04-16 Baie dankie Chris. 

Teen Cornelius

2013-04-16 Wouter,   ad nausium...   Ek projekteer nie persoonlike ervaring as verteenwoordigend van 'n groep se waarheid, en beweer nie dat die groep se waarheid in my hart is nie. Dis jou siek veronderstelling wat jy nou reeds te lan

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

2013-04-16 Hello Cornelius   Hopelik sal jy nog ontdek dat intellektuele argumente nie die skel is wat jy dit graag wil maak nie net soos jy sal leer dat jou 'ervaring' of wat jy aandik as 'empirie' nie geprojekteer word tot 'n waarheid wat die hele bestaan o

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

2013-04-16 Hello Kobus   Bogenoemde oortuig nog steeds nie, maar word dit verstaan dat dit is wat jy moet skryf as die rugsteen van jou argumente. Geen probleem daarmee nie en is dit verstaanbaar want dit is 'n pakket wat jy aanbied om jou argument te voltooi

Engels as hoftaal logiese voorstel …

Marius 2013-04-16 Dit gaan lekker wees om in die hof voor te kom, EK VERSTAAN NET GEEN WOORD ENGELS NIE, die norm is om net Afrikaans te verstaan wanneer dit sekere individue pas.

Ou omie in die winkel

2013-04-16 Ek belowe ek het wyd en syd gesoek vir 'n omie in 'n rooi en blou t-hemp by die viskoekie-afdeling van Pick n Pay se "bevore produkte"-yskaste ... maar helaas.  Hoop nie ek het jou té veel verontreg met die kiekie nie Varkspek. Na

Ou omie in die winkel

2013-04-16 Beste Varkspek,   Jy soek na Kol. Volgens oorlewering het daar op ‘n dag, 'n aantal perde vermis geraak.   Die eienaar her oral na hulle gesoek.   Die makste met die naam Kol, is eerste opgespoor.   D

Ou omie in die winkel

Varkspek 2013-04-16 Dankie vir al die reaksies, veral vir diegene wat die moed gehad het om van hulself te openbaar. Dis te veel om individueel op te reageer, ek bedank julle sommer so in die bondel.   Ek wil net sê, ek lyk glad anders as die oom in die fot

Ruimtespieël vir Brianvds

2013-04-16 Ja, daardie ander illusies wat jy noem is maklik om te bestudeer. :-)   Oor die volgende paar jaar sal Alpha Centauri A en B weer verder uitmekaar beweeg. Maar as ek nou reg onthou kan mens hulle nie met 'n verkyker onderskei nie. Met 'n grote soos

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

2013-04-16 Hello Wouter Die BBC dokumentêre program, 'A History of Christianity', van Dermaid McCulloch is 'n landmerk as dit kom by die ondersoek van hierdie onderwerp. As jy dit nog nie gesien het nie moet jy regtig 'n plan maak. Ek is seker dat jy dit bai

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

2013-04-16 Kobus de Klerk Jy tik: "Die kenner sal egter die motors se binnewerke nagaan en dadelik sien dat dit nie altyd dieselfde is nie, want dit het heeltemal 'n ander fabrikaat enjin en ratkas en aandrywing stelsel, hoewel die basiese vorm en kleur oore

Afrikaans 'n lewende taal, vir Jan Rap

Angus 2013-04-16 Beste Willie 'n Interessante vraag: hoe moet ons skryf? Taalkundiges sal jou goeie leiding hieroor kan gee.  My persoonlike mening is dit hang af vir wie jy skryf. As jy vir jou broer, of nooi of vrou skryf, sal jy noodwendig anders skryf as vir

Paulus en sy bediening

2013-04-16 Wouter, dankie vir jou antwoord. Ek het nog nie iets gelees van Neusner nie, maar wel ander boeke waar daar baie positief verwys word na sy werk. Chris

Afrikaans 'n lewende taal, vir Jan Rap

Angus 2013-04-16 Beste George Ek het oral in my briewe gesoek waar ek gesê het dat Afrikaans gevorm is deur aanraking met Zulu, Xhosa en Sesotho gedurende die tydperk 1652 tot 1700, maar kan dit nêrens kry nie. As ek die indruk geskep het, vra ek om verskon

Ruimtespieël vir Brianvds

Panda 2013-04-16 Branvds — Regstelling: Ek bedoel, die sterrebondel Omega Centaurus. Panda

Wie lieg waar?

2013-04-16 ... 'n strik waarin net 'n intellektueel, en ander wat slim probeer wees, sal omkom...

Wouter se gebreinspoelde intellek (dalk) geantwoord?

2013-04-16 Nee Wouter     Kom ons voeg daarby minstens ook jou taalvermoë (en miskien ook jou somme) wat lol.   Want sien, om gebreinspoel te wees, is sekerlik een argument. Jou voorspelbare en foutiewe veronderstellings gegrond op in

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

2013-04-16 Hallo Wouter Ek en jy het lang gesprekke oor Dermaid McCulloch gevoer - hoe hy as sekularis homself op teologiese geskiedkundige gebied waag en die gevolge daarvan.  Die feit dat McCulloch op 'n stadium in sy lewe sy broekspante op kerkbanke&nbs

Varkspek oor nuttige Engels

Hans 2013-04-16 Jan Rap, ek wens my ma was in Katolieke Engelse kloosterskool. Dalk was my Engelse woordeskat meer omvattend en my uitspraak baie beter. Hans

Ou omie in die winkel

Hans 2013-04-16 Varkspek, wanneer is die begrafnis? Dit sal seker in NG-kerk wees, waar 'n oneerlike predikante jou lewe vol gebreke gaan besing met lofrede, wat jou al vlerke gee? Ek dink jy moet weer besin oor lewe en einde van lewe. Die hiernamaals klink amper

Ruimtespieël vir Brianvds

Panda 2013-04-16 Brianvds — Die antwoord is ongelukkig negatief. Die 9x vergroting van my verkyker is klaarblyklik hopeloos te lig daarvoor. Wat baie duidelik in die omgewing waargeneem kan word, is die Juwele kis; die sterrebondel Alfa Centaurus en dan die dubbelst

Asara Wines on the Taste of Cape Town Festival

Karin 2013-04-16 Ons was verlede jaar by Taste of Joburg en Taste of Christmas. Dit was baie pret en ons sien uit na hierde jaar s'n.

Ou omie in die winkel

2013-04-16 Dag Varkspek, ek dink jy moet dit vir G_d vertel, ek dink Hy wag vir jou sedert jy as kind afgedwaal het. Hy het vir jou 'n boodskap gelaat in die gelykenis van die verlore seun. Lees dit. En daai ander gedig, "Ek slaan my oë op na die berge..

Ou omie in die winkel

2013-04-15 10 uit 10, Varkspek!

Nuwe FAK-sangbundel 'so akkommoderend as moontlik'

Emile van Zyl 2013-04-15 Wat was die oorspronklike liedjie waarop Osbraai op Kromdraai baseer is, asseblief?

PAULUS – Vir Chris

Jaco Fourie 2013-04-15 Beste Chris Die oorspronklike debat het gegaan oor die verwerping van Paulus se skrifte omrede hy die onderhouding van Joodse gebruike as onnodig beskou het.  Ek het volhou dat hy nie met Jesus teenstrydig was nie, hoofsaaklik omrede die serimonie

Ou omie in die winkel

George 2013-04-15 Varkspek, ek moet vir jou sê ek het voor die Tweede Wêreldoorlog die eerste lig gesien maar dit gaan nog goed. Om die waarheid te sê ek het 'n swaer wat in die groot droogte aangekom het (1933!) en ook nog goed aangaan. Ons moet net nie

Opleiding in SAP kry skuld vir wangedrag?

George 2013-04-15 Hans, ek is seker dit word min gedoen maar ons as gewone burgers, sonder vuurwapens, is vir ons veiligheid afhanklik van die Polisie en is werklik dankbaar vir die baie manne en vroue, wat in moeilike omstandighede hulle plig doen. Ek praat nou van din

Varkspek oor nuttige Engels

George 2013-04-15 Jan, eerlikwaar, ek dink jy kan jou punt maak sonder om onnodig hardegat te wees. Daar is tog ooreenkomste tussen ons. Ek was vreeslik in my skik toe ek 'n paar jaar gelede met 'n nuwe "browser" in Afrikaans op die internet kon kuier (weet no

Ou omie in die winkel

2013-04-15 Hello,    Aaanvullend tot 'n vorige opdatering, die bron van sekere van my idees, dit kom uit 'n opstel wat Saul Bellow se werk beoordeel het en word soos volg opgesom:    Bellow is nie 'n teoretikus nie. Hy is 'n romanskrywer wat

Afrikaans 'n lewende taal, vir Jan Rap

George 2013-04-15 Angus, ek dink jou geskiedenis feite is nie reg nie. Vir die tydperk 1652 tot 1700 is Zulu [Zoeloe], Xhosa en Sesotho nie ter sprake nie. Die Europeërs en Xhosas het eers sowat eenhonderd en twintig jaar na Van Riebeeck se aankoms kontak gemaak. Voo

Luna Paige gesels oor liedjieskryf

Jasper van Zyl 2013-04-15 Ek was nege jaar oud en krieketmal, in 'n bedompige houtvloerklaskamer in Upington, toe die juffrou die eerste hoofstuk van Elsabe Steenberg se Rooi Kanarie Hoepelbeen vir ons voorlees. Soos ek dit onthou, het die ander kinders aan die slaap geraak (dit w

Lesersindruk: Die Sneeuslaper

Renier Ebersohn 2013-04-15 Dis befok. Uiteindelik is die boek vir my oopgemaak.  Ek hoop om nog vele sulke artikels op LitNet te sien!
Top