2013-04-10Hello,
Tot 'n groot mate is hierdie maar die gewone debat tussen "liberale" en "konserwatiewe" denke en kan dit aangevoer word dat dit huidiglik grootliks gebruik word om polemiek aan te blaas.
Geskiedkundi
2013-04-10Jan, Ek het darem nie bedoel dis net vreemde woorde wat in Engels opgeneem is nie, Engels verskil vandag heelwat van die ander Germaanse tale omdat sy grammatika en sinskonstruksie so baie verander het.
Die deursnee Engelsman praat waarskynlik nie sul
Jaco Fourie2013-04-10Beste Chris
Kortliks antwoorde op jou respons hierbo.
Jy skryf: "Jesus, so ver ek weet, verontagsaam telkens die streng INTERPRETASIE van die wet volgens die Fariseërs, nie die wet self nie]". Die Farriseers was absoluut wetties. Waa
francois williams2013-04-10Boeddha het geseg dat ALMAL is ons moeder...
Hoekom help jy nie die polisie dan uit nie?
Ek dog jy is 'n patrioot?
Word 'n poot, of dalk net 'n reservis as jy nie werklik die know how het nie... traai your best boet...
francois williams2013-04-10Maar wat van die vyandiggesindheid van die volk tov anderskleuriges?
In sommige areas het nog boggerol verander, veral nie tussen die ore van dikkop afrikanerosaurusse nie!
Looi hulle!
2013-04-10Hello,
Daar is nie veel wat ek wil byvoeg nie of oor kritiek of kommentaar lewer nie behalwe om 'n paar programme wat onlangs my rigting gekom hier te wil deel.
Die eerste een is van BBC Radio 4 se 'Start the Week':
Feminism: First
Panda2013-04-10Jan Rap,
Dankie, vir jou kommentaar en vrae. Brianvds het dit so mooi verduidelik dat ek eintlik niks hoef en kan byvoeg nie en soos hy uitgewys het, is ’n volmaan saans in die weste heeltemal onmoontlik. Gaan werk dit gerus vir jous
2013-04-10Wouter,
Jy sê "Dalk bewys dit hoe diep Christen denke die Westerse denke gevorm het en hoe die oormag van daardie denke doodeenvoudig aanvaar word".
Ek kan vir jou verseker dat niks 'doodeenvoudig aanvaar' word deur enige ware ge
2013-04-10George:
Moderne medisyne is 'n vreemde mengsel van moderne mirakels en absolute kwaksalwery. Almal behoort eintlik in groot diepte daaroor op te lees, en kry altyd 'n tweede, derde en vierde opinie, veral as duur en/of potensieël
2013-04-10Panda: Ek sou graag 'n foto van jou ruimtespieël wou sien! Jy kan dit altyd oplaai na 'n plek soos http://imgur.com/ en dan bloot die skakel plaas.
Jy is reg: Jupiter is op sy beste as hy vroegaand in die oostelike hemel is. Maa
Renet Rothman2013-04-10Goeiedag
Baie dankie vir die vraestelle
Ek is 'n matriek leerling en dit help baie met hersiening
Ek wil net graag weet wanneer sal die vraestelle van Nov 2012 en Maart 2013 beskikbaar wees
Baie dankie
2013-04-10Hello,
Dolf het klaar verduidelik hoe handig jy met die klitser is, met die voorbeelde deur hom uitgelig, ek kan ook weer een uitlig, soos hierdie een van jou:
Kon jy dalk 'n bietjie empirie daarby voeg, dan sou jy die eerbie
2013-04-10Hello,
F Marx, (Willie) is sekerlik korrek dat op sy ergste is dit hoe dit lyk, en is dit glad nie vreemd nie, dit is nie heeltemal 'normaal', maar dit ook nie onverstaanbaar nie, natuurlik, aangesien die meeste persone tweetalig is.
2013-04-10Trienie,
Ek is nederig dankbaar as iets tot eer van onse HERE, jou ook raak.
Skoenlappers, is sekerlik een van die mees besielende sinnebeelde in Godsdiens.
Die ongelukkigheid, sou 'n mens met geesdrif daarop wou u
Panda2013-04-10Barianvds — My poging om die PanSTARRS te sien was nie baie suksesvol nie. Ek dink die Noordelike Halfrond was hierdie keer bietjie voorgetrek.
Jupiter is ook in die animasie in Taurus te sien alhoewel ek hom nie spesifiek geïdentifi
2013-04-10Hello Jaco,
Jammer om te hoor die gelukkies was so skraal en bied dit geen troos om aan jou te bevesitig dat my twee niggies daar was, nudge, nudge wink, wink.....
Dit is goed om te hoor dat darem nog 'n 'mate' van kritiek in sy ar
2013-04-10Jan Rap:
Panda skryf in sy inleiding dat die animasie bestaan uit 'n daaglikse blik op die westelike aanhemel vir die jaar. Hy wys ons dus elke aand, nie net een per maand nie. Die rede waarom die maan nooit vol voorkom nie is omdat ons hom hier
2013-04-10Dolf,
Jou onkunde is skreiend; geen mens op aarde aanbid 'n Boeddha nie!
Derhalwe, in al die kritiek wat ek al van oorlogshonde soos jyself moes verduur, blyk dit dat jy minstens nie meer my sogenaamde hutspot, as my eie maaksel beskou nie.
2013-04-10Wouter,
Na al jou neerhalende kommentaar hierbo, wys jy nog steeds nie hoe ek kamstig verskillende Godsdiens in 'n mengbak sit en te klits na my wense, en dan daarmee uitgaan en verkondig dat my ervaring sou bewys dat alles een is nie.
Di
2013-04-10En o ja Wouter, onder andere 'n bron - en deel van my beskouing hierbo, kan hier in Ingels gelees word ... laat weet maar gerus hoe min jy van RW Johnson, 'n politieke kommentator wat van jou verskil, dink ... Cornelius.
F Marx2013-04-10Hi Angus
Ek wil maar net sê ek is 100% in agreement met jou. Ek kop nie wat die outoppies se problem met Afrikaans is nie. Soos hulle anyway dit op skool leer is 'n complete joke. Niemand praat meer so nie en ek's nie eers so sure of hull
2013-04-10Sjoe Cornelius,
Nou praat jy op 'n vlak en gesindheid waar ek kan bykom en jou definitief sal terugantwoord. Ek is eerlik dat ek die woord "esoteries" se betekenis gaan opsoek het. Wat 'n openbaring! Plaas skryf jy oor die vlinde
Mari2013-04-10PROGRAMVERANDERING:
Marlene van Niekerk sal deelneem aan Gesprek I op Vrydag 10 Mei om 1.30nm.
Carolyn Forche sal deelneem aan Gesprek III op Saterdagy 11 Mei om 1.30nm.
2013-04-10Wouter,
Die inhoud van jou artikel eers daar gelaat - moontlik later verdere kommentaar.
Maar daar is 'n wanpersepsie wat uitstaan en die grondslag is vir baie ander wanpersepsies van agnostici wanneer hulle probeer kommentaar lewer op sake Gods e
2013-04-10Hallo Jason,
ek het empatie met jou frustrasie en stem saam dat dit op die oog af lyk of Gillomee se debat in alle waarskynlikheid op die Afrikaners se weergawe van die geskiedenis sou fokus. Al het ek die geleentheid gehad om dit by te woon, sou ek defn
2013-04-10Hello Jaco
Ek kan net saamstem met die volgende uitlating van jou: “Wat ek hier op SêNet wel oor beswaar het, is wanneer 'n beskuldiging teen iemand of iets gemaak word sonder logiese verduidelings om sodanige beskuldigings te staaf”.
2013-04-09Jy sê "Afrika is ons almal se Moeder". Watse soetsappige stront is dit? Hoe kan hy, die kontinent, nou almal se moeder wees?
Jy sê die " ... oorsprong van beskawing." Die enigstes wat iets in Afrika verma
2013-04-09Panda, dis bedonnerd! Jy's 'n yster!
Het jy een dag per maand gekies? Hoekom ek vra is omdat die maan elke keer in een van sy kwartiere is lyk dit my, daars byvoorbeed nie een volmaan nie.
Wat my ook opval is dat, soos die tekens van die sod
2013-04-09Daar is so hier en daar iets wat jy sê wat sin maak. Ben Gurion het op 'n stadium gesê Golda Meir is die enigste man in sy kabinet en ek reken Margaret Thatcher het meer mannemoed aan die dag gesê as 'n lang reeks manlike premiers.
2013-04-09Jy's reg; ek luister RSG. Ek kan nie Radio Pretoria hier opvang nie en ek wil nie na die Engelse en swart stasies luister nie; al daardie omroepers klink of hulle Ritalin nodig het, lawaaierig en oor-opgewonde. Ek luister so nou en dan Classic