Kommentaar

Afrikaans is 'n lewende taal (vir Jan Rap)

2013-04-09 Baie interessant. 

Vir Duitswester en Wouter oor Jodehaat

2013-04-09 Hello Jan,  Jy besef seker haat hoef nie rasioneel te wees nie en is die redes vir haat wat die persoon ook al aanvoer die redes is. Prestasie en afguns kan 'n rol speel maar is sekerlik nie die belangrikste oorsaak nie, maar wat sou dan we

Ooreenkomste tussen VSA, OZ, NZ en Kanada

2013-04-09 Jou kritiese sentimente t.o.v. Australie word klaarblyklik gedeel deur verskeie liberale Afrikaners. Ek verstaan hierdie perspektief nie regtig nie (verduidelik tog seblief), aangesien Australië 'n suksesvolle eerstewêreldland met 'n hoë l

Roger Scruton: Gentle Regrets

2013-04-09 Ja, Sien ook uit daarna om van sy wysbegeerte te lees.

Maggie Thatcher, die enigste ware man in die VK

2013-04-09 Geen kommentaar op wat jy skrywe nie, maar ja, Thatcher is nie meer hier nie en dit is verstommend om te dink hoe sy die toneel oorheers het in haar tyd. Die verbygaan van 'n era. 

Westelike Aandhemel gedurende 2013

2013-04-09 Panda Baie, baie dankie.  Dis indrukwekkend.  Groete Enjee

Werd om te hoor: Dr Mamphela Ramphela asook Julian Barnes

2013-04-09 Hello Cornelius,  Baie dankie vir die artikel en neem ek werklik kennis, dit was insiggewend, my oor het ook al 'n opmerking gevang waar van die probleme met haar uitgelig is, maar was daar nie baie detail in die gesprek op daardie stadium. 

Westelike Aandhemel gedurende 2013

Thomas 2013-04-09 Panda Dankie man - weereens uiters leersaam. Ek hou van die musiek. Net jammer sekere mense beskou dit alles as optiese ulisies! Groetnis Thomas

Paulus en sy bediening

2013-04-09 Hello Kobus,  Jy ken jou mos self darem beter as dit. Jy weet mos jy gaan vir baie rondtes, het julle nie 144 gehaal met die mane van Jupiter nie? Die opmerking besef jy sekerlik is tong in kies.  Ek het jou antwoord gelees en dit is logi

Charl le Roux: Die ganse mensheid op verskillende weë teen die Berg

2013-04-09 Cornelius, Dit is duidelik dat Wouter ’n teer puntjie by jou aangeraak het – nie omdat hy verkeerd is en jy reg nie  - nee-nee, omdat hy soos vele ander voor hom jou weereens uitgewys het (wel, op sy manier) as ’n ketter, daarv

Charl le Roux: Die ganse mensheid op verskillende weë teen die Berg

2013-04-09 Hello Cornelius,  Weereens moet jy intergeloof-dialoog verwar met die bestaan van 'n enkele waarheid.  Die waarde van intergeloof-dialoog word nie betwyfel nie en die ondersteun ek, die uitnodiging na die Moskee aan die Jood, of na die Ka

Charl le Roux: Die ganse mensheid op verskillende weë teen die Berg

2013-04-09 Gaan lees daardie brief van my weer, dit is veel meer ondersteunend as wat jy nou weer met, 'spu, nydigheid, kwets', alles volgens jou tekenend van ’n vete, en dan is daar weer die uitweg waarna jy gryp, die van 'algemene kennis'.  Met jou

George Claassen se poging om ’n joernalis stil te maak

2013-04-09 Hello,    Baie dankie Charl, die skakel van jou het die skakel gelewer en is ek in akkoord met jou stelling dat daar geen poging van Claassen was om Scholtz stil te maak nie en is hierdie vraag van Claassen so skerp soos kan kom:   

Fladder van die vlinder

2013-04-09 Trienie, die esoteriese betekenis aan skoenlappers, is om te transformeer. As kinders van die HERE, is ons hoop daarin om getransformeer te word in die volmaakte liefde en genade van ons almal se Skepper. Skoenlappers, of te wel vlinders, dra presies dies

Westelike Aandhemel gedurende 2013

2013-04-09 Pragtig, dankie Panda!

George Claassen se poging om ’n joernalis stil te maak

George 2013-04-09 Dit lyk of ons hier 'n onderwerp beet het wat reaksie uitlok. Dis seker waarom daar webwerwe soos hierdie bestaan. Brianvds meen dat Scholtz hier swak gevaar het en die reaksie verdien wat hy van Claassen gekry het. As dit die volle verhaal was so

Afrikaans is 'n lewende taal (vir Jan Rap)

Reusedwerg 2013-04-09 Haai Angus. Ek kan in my kouse kak as iemand my groet met Haai of Hi. Jy het seker gehoor van  die seemeeu wat oor die see gevlieg het. Hy sien toe 'n Haai en skree Haai, Haai. Die Haai kyk toe op na hom en skree terug, Seemeeu, Seemeeu.

KKNK-terugvoer

Jaco Fourie 2013-04-09 Beste Wouter, Dankie vir jou twee response hierbo.  Ek het basies KKNK toe gegaan om plesier te soek, die dat ek die drie plesierige opvoerings hierbo genoem, uitgekies het.  Giliomee was eintlik 'n "after thought", my tyd daar&

Westelike Aandhemel gedurende 2013

2013-04-09 Daar is ook 'n program genaamd Stellarium, wat mens gratis van die internet kan aflaai, wat heel goed werk. Die PanSTARRS-komeet was van hier af sigbaar, maar ek hom misgeloop a.g.v. voortdurende wolkbedekking vir die paar dae wat hy sigbaar was.  &

Onrustigheid onder die volk

George 2013-04-09 Reusedwerg, jou waarneming is insiggewend. In die goeie ou tyd was daar twee verwysings na volk. In die een geval was dit die Afrikanervolk en dan sommer net volk of natives. Die vyandigheid teenoor wittes, waarna jy verwys is ontstellend. Dis maar 'n skr

Roger Scruton: Gentle Regrets

George 2013-04-09 Johannes, as ek dit mag sê jy het op stadiums vir ons persoonlike besonderhede gegee van redelik onbekende Engelse skrywers of sommer net Engelse, wat mens nie die hele tyd geboei het nie. Hierdie bekendstelling aan Scruton is om oor opgewonde te ra

PAULUS – Vir Chris

Jaco Fourie 2013-04-09 Beste Duitswester, Dankie vir jou onverwagse respons. Ek als ateis huldig  die siening dat elkeen kan glo net wat hy wil, maak nie saak hoe eienaardig sodanige geloof mag wees nie, want my oortuiging is dat alle gelowe in bonatuurlike wesens, e

Werd om te hoor: Dr Mamphela Ramphela asook Julian Barnes

2013-04-09 Wel Wouter,   Jy het duidelik ontkom aan al jou subjektiewe bronne en inligting uit die korpokrasie.   Jou onthutstheid bewys duidelik hoe erg jy gebreinspoel is.   Ek deel die volgende algemene kennis, spesiaal met jou:

Paulus en sy bediening

2013-04-09 Hallo Wouter, Alles wel met my, dankie, maar ek sal darem regtig nie sê ek is veglustig nie... eerder maar dat daar heelwat hier gesê word waarop ek behoort te weergee wat ek te wete gekom het. Ek dink daar is so effens verwarring tussen

KKNK-brief uit Oudtshoorn (30 Maart 2013)

Jaco Fourie 2013-04-09 HeHe Lloyd ou maat, Vir 'n joernalis raak jy omtrent emosioneel!  Net soos die verregses (eintlik gekkegrensers) in die blanke gemeenskap oor die verontreg aan "Boere" heul, moet jy, soos die geval met hulle,  maar met 'n knippie so

Charl le Roux: Die ganse mensheid op verskillende weë teen die Berg

2013-04-09 Wouter,   Jy het duidelik die spit iewers gebyt, en nou voer jy jou vete so totaal onthuts, net om te kwets.   Jy tik: "Kennis van God. Om te lewe volgens die wil van God. Om te hoop in God. Dit wat Cornelius dus

Wouter, die demokrasie en pluralisme

2013-04-09 Ja, daar is algemene kennis - en dan is daar Wouter se inligting...   Wouter, jy tik:  "Dit is baie duidelik uit bogenoemde skrywe dat jy nie 'n idee het hoe die internasionale stelsel van banke werk nie, die nut van sentrale banke en

George Claassen se poging om ’n joernalis stil te maak

2013-04-09 Probeer hierdie skakel: http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2013/03/30/SK/15/30MrtBrief1p0.html

KKNK-brief uit Oudtshoorn (30 Maart 2013)

Jason Lloyd 2013-04-09 Jaco, kan ek jou asb. mooi vra: moenie probeer om namens bruin Afrikaanssprekendes te praat nie, want dit is Afrikaners wat bruines vertrap het (en nog steeds) en nou verwag sommige Afrikaners bruines moet saam met hulle in een koor sing om op swart Suid-

Ooreenkomste tussen VSA, OZ, NZ en Kanada

francois 2013-04-09 Die sg 'lucky country'...en die waarheid...OZ is niks meer as een reuse borrel opgeblaas deur 'n Chinees nie...en daai borrel kan enige oomblik ontplof soos die die Big Bang!!   Dan is OZ in die buitenste duisternis, want daar is GEEN ander industr

PAULUS – Vir Chris

2013-04-09 Hallo Jaco en Chris, nes jy, Chris, weet ek ook nie genoeg om alle dinge opslag te kan beredeneer nie. Del Tondo se werk is een van die wat ek oor die onderwerp van die vals apostel het. Dis 'n dik boek en verg baie naslaan in die Bybel, so dit vat tyd

'n Vuil spieël op 'n onderstebo wêreld

2013-04-08 Dis ongelukkig die waarheid wat jy hierbo beskryf. 'n Mens sou dink dat die jonger geslag met al die tegnologie en inligting tot hul beskikking, van beter sou weet. Maar dis nog steeds ongelooflik hoeveel onsin deur hulle geglo word. Dit sal nooit

Paulus en sy bediening

2013-04-08 Hello Kobus,    Ek hoop jy is wel, sekerlik is dit nog so, want daar is nog tonne veglustigheid in jou en is jy 'n bokser wat rondte na rondte aangaan.    Die bevestiging van Judaisme wat jy na verwys, is soos ek jou argumente onth

Anti-Joods : Die Westerse Tradisie

2013-04-08 Baie dankie Duitswester, ek sal weer met meer aandag hierdie in die media dophou en ook so in die lande wat jy uitlig. Hierdie tendens het ek al van gelees en dit verskyn gereeld op die radar, maar wil dit nou gestruktureerd ook dophou.    Bai

Werd om te hoor: Dr Mamphela Ramphela asook Julian Barnes

2013-04-08 Cornelius,    Die eerste deel is beslis nie subjektief nie en is daar geen verskuilde agenda nie. Hierdie is persoon wat besorg is oor die land en sy mense en daarom 'n verskil wil maak met haar beweging en verdien sy ondersteuning.  &nb

Vir Angus steeds oor lewende taal

2013-04-08 Hello,   Terwyl die olifante baklei, kry die gras seer.  Verskoon die volgende aanhalings in Engels maar as kommentaar op Matthew Engel was die volgende gepubliseer. Aan die woord is Grant Barrett .  (Radio ann

Charl le Roux: Die ganse mensheid op verskillende weë teen die Berg

2013-04-08 Hello,    Daar is sekerlik baie pogings wat die verskille tussen die gelowe ondersoek en is die een wat ek op hierdie stadium lees, 'Jewish-Christian Debates' deur Jacob Neusner & Bruce Chilton.   Dit begin deur drie vrae te vra en

Hahahaha, mal oor die feeks!

francois 2013-04-08 In Afrika vat ons nie kak van kabouters nie...sy sal haar orige handjies wat so steel vinnig verloor...
Top