Lewer kommentaar op LitNet en wen boeke! Jy hoef nie in te teken om kommentaar te lewer nie.
En hierdie week se wenner van Simple, fabulous lunchbox ideas deur Leanne Katzenellenbogen is: Karen Behrens. Baie geluk!
Met komplimente van Random House Struik.
Titel: Simple, fabulous lunch box ideas deur Leanne Katzenellenbogen
Uitgewer: Random House Struik
ISBN: 9781432301514
Klik hier om die boek by kalahari.com te koop.
Klik hier vir die volgende wenboek.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.



Kommentaar
Baie dankie vir die oulike boek wat ek gewen het. Daar is nie net idees in vir kosblikke nie, maar ook maklike en vinnige ligte etes. Van die resepte kan ook gebruik word by 'n vingerete of onthaal!