Lewer kommentaar op LitNet en wen Die uitsonderlike Snowflake versameling

  • 0

Lewer kommentaar op LitNet en wen boeke! Jy hoef nie in te teken om kommentaar te lewer nie.

Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 7 Maart 2013 tot 13 Maart 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking. Kommentare word gemonitor.

Die kommentaar wat gedurende hierdie tydperk getrek word, ontvang Die uitsonderlike Snowflake versameling met komplimente van Struik Lifestyle (Random House Struik).

Titel:Die uitsonderlike Snowflake versameling
Uitgewer: Struik Lifestyle (Random House Struik)
ISBN: 9781431702978

Klik hier om die boek by kalahari.com te koop.

  

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.
 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top