2013-04-03Interessant dat jy saam met Zuma stem waar hy die vergrype van die SwJ's uitwys. As jy glo dis westerse idees wat die SwJ's so flink implementeer is jy paternalisties en dus rassisties; jy gee te kenne dat hulle nie vir hulself kan dink nie of hoe?
2013-04-03Interessant Sooisie. Hierdie prinses is vir seker mal oor Europa en Amerika want goedere ter waarde van daardie miljarde sal sy nie kry in al die toiingrige winkeltjies SAAM in Afrika nie. Sy sal dit buitendien nie in Afrika kan doen nie want
2013-04-03Hello Johannes
Ek het eenkeer iets van Kant probeer lees. Hel, was dit 'n gesukkel, nie omdat hy nonsens skryf nie, natuurlik, maar eerder omdat hy 'n uiters onvriendelike skryfstyl het. My brein het eers gevries en toe in neutraal gegaan. Ek het die boe
2013-04-03Interessante beriggie.
Maar jy's uit voeling uit met wat hier aangaan. As 'n paar sakkerollrtjies in Frankryk jou laat dink die Weste is 'n misdaadparadys sal jy op jou knieë val, jou klere skeur, as op jou kop gooi en aanhoudend bid as jy a
2013-04-03Hello,
Leopold Scholtz, het hierdie artikel vandag in Beeld en is dalk werd om te lees, Tien jaar ná die inval in Irak, http://tinyurl.com/c8xv34t.
Nie al sy argumente hou vir my water nie, veral dat George W se redes niks anders as wra
2013-04-03Hello,
Verskoning vir die veelvuldige plasings, die doel was egter om die kwessies te onderskei en is hierdie die laaste om die verskillende kwessies volgens my ontleding te onderskei.
Chris word volkome ondersteun in sy bevraagtekening
2013-04-03Hello,
Aangesien die kwessies apart gehou moet word, word die opmerming van Charl nou bevraagteken:
"Dit is hierdie altruïsme, eerder as ateïsme, wat in baie opsigte met Jesus se prediking ooreenstem"
Hoe sal
2013-04-03Hello,
Sonder om nou op Cornelius se tone te trap moet dit uitgelig word dat die dryfveer van hierdie brief was om Kobus aan te spreek. Wie is die persoon wat hier volgens Cornelius die hele tyd besig is om boeke vol te skryf oor wat reg en verkeerd is,
2013-04-03Wat 'n kenmerkende oorreaksie, Chris.
Ek het gemeen jy verwys na latere geskrifte van Paulus, vandaar my opmerking. Uit jou tipiese bitsige aanmerking blyk dit dat dit nie is wat jy bedoel nie - of soiets - hoewel jy versuim om te verwys na ander ou
2013-04-03Hello Jan et al,
Kyk ook na die woord argument....hoe is dit verskillend van argument en tog word argument as volkome Afrikaans ervaar en aanvaar. Die uitspraak is al wat dit laat verskil.
Dit is 'n onbegonne taak om al die woorde in die
Angus2013-04-03En dan is daar sowaar agnostikusse wat nie in die paashaas glo nie. Wil jy glo! Myne was in elk geval baie lekker - ek hou van tjoklits.
2013-04-03Ons het al algar gesien hoe Cornelius die Woord verdraai om sy blertse en veral sy persoonlike aanvalle en verdagmakery hier en elders te probeer maak pas, maar jy is wrintie erger as hy, Duitswester.
Jy staan voor die spieël en aanhaal, want alle
2013-04-03Geen kommentaar, behalwe die volgende:"...die briewe van Paulus word beskou as heelwat vroër geskrifte as die Evangelies en die gevolgtrekking is dan dat die mitologiese Jesus van Paulus gehistoriseer is in latere geskrifte". Dit is my woor
2013-04-03Dit is wat moet uitgevind word en dit bevestig ook - hoe verskillend die idees oor die hiernamaals kan wees en dan 'n groot vraagteken agter dit plaas.
2013-04-03
Kobus, soos altyd kan jy aan geen gesprek deelneem sonder om nonsens te praat en mense te beledig nie. Jy hoort nie onder gelowiges nie en ek staaf dit hiermee;
Eksodus 20;15, Do not steal. 20;16, Do not give false evidence against your neighbour.
Eks
2013-04-03Vir diegene wat dit nog nie besef nie, soos Duitswester – hierdie is ’n openbare forum waar geen gaste is nie, maar algar, hy inkluis, gassprekers oor enige onderwerp wat op hierdie forum geopper word. Maar dit wys nou maar net weer watter arr
Angus2013-04-03Beste Jan,
Weer eens het jy dit mis. As iemand sing: "Jy moet baaisiekel ry dat jy kan mooi boude kry," dan is baaisiekel netso 'n Afrikaanse woord soos boude. As die Engelsman sê: "I like braaivleis," is braaivleis 'n E
2013-04-03Dag Cornelius,
en wat jy sê gaan nie ongemerk nie, G_d het aan Israel gesê, "Ek sal die seën wie jou seën en die vervloek wie jou vervloek"
Shalom
Duitswester
2013-04-02Hallo Wouter
Jy het nou die spyker mooi netjies op sy kop geslaan! Plaas laat jy dit lankal gesê het dan het jy my baie asem gespaar. Jy is heeltemal reg, dit is taalvermenging wat my so dwars in die krop steek; daar sê jy toe i
2013-04-02Hallo Wouter
Nee ek is nie seker nie. Hoe verduidelik ons dominee's dit; stem hulle saam met die pous? Wat sê die Imams en wat sê die Rabyne?
Groetnis
2013-04-02Vir enige iemand wat belangstel, die boek waarna Duitswester verwys en 'n hele klomp interessante artikels:
http://www.jesuswordsonly.com/books/16-freechaptersonline.html
2013-04-02Hello Duitswester & Cornelius,
Alhoewel ek myself 'n Nie-Jood is en dan nog ongelowig daarby, kan ek nie my bewondering vir die Joodse geloof beteul nie. Die geloof mag dalk as 'wetties' afgemaak word, maar dit poog om goeie omgang met
2013-04-02Dankie Trienie
Jou storie en foto's is pragtig! Ek stem saam met jou dat dit aaklig is om enige dier opgestop teen 'n muur te laat pryk. Ek is sommer dadelik vies as ek in so 'n plek kom. Dis sommer disrespekvol teenoor die eens pragtige dier, om op so '
2013-04-02Hello Jan,
Dan die gevale waar jy my direk aanspreek.
Hoe embarraseer jy my nou met jou aanmerking dat ek die klas wat oor die verskille tussen anglisismes en leenwoorde gegaan het misgeloop het.
Waar sou
Angus2013-04-02Jan, die hoogste en vernaamste funksie van taal is om verbaal te kommunikeer. Geskrewe taal is eintlik nie ? taal nie, maar slegs ? afdruk van die taal soos ? foto van iemand nie die persoon self is nie, maar slegs ? beeld daarvan. Daarby is die ges
2013-04-02Hello Jan,
Is jy seker van die liggaam wat heeltemal wegval?
Die argument is dat dit die liggaam is wat herrys en nie net die siel nie, soos verduidelik deur Pous Emeritus Benedict XVI.
Baie dankie
Wou
2013-04-02Hello Jan,
Indien daar net gefokus word op die vermenging van tale dan word dit verstaan. Dit verg seker nie veel van die persoon om hul taal suiwer te hou nie en is 'n redelike verwagting.
Geen argument dan verder van my kan
2013-04-02Hello Jan,
Daardie persoon wat nie geantwoord was nie, was jy, aangesien die voorbeeld gereeld deur jou gebruik word om kwansuis te sou bewys hoekom Suid-Afrika nie demokraties is nie. Die grondslag van daardie denke is in detail deur Van Z
2013-04-02Hans, ek gaan daai spesiale aanbod by Clicks opvolg!... maar dan weer; ek het nou die dag "'n man met 'n baard" in Boksburg ontmoet... moet erken, ek begin ook deesdae oorweeg om een te kweek wat ek oor my bors kan kam... Cornelius
2013-04-02Beste Hans, baie dankie vir jou gedagtes... ek sit self met wik en weeg tussen Richardsbaai se karavaanpark, en die Tankwa... dis net dat ek met 'n lewenslustige en gesonde kleuterdogtertjie geseën is, en dat ek tans nagte wakker lê en wonder;
2013-04-02Baie sinvol Wouter; baie dankie!... God het die Jode met 'n doel en deur al die millennia gevorm. God het hulle ook met 'n doel gekies om as 'n mens, daarin geopenbaar te word... hoe sou God se toegewyde dissipels hulself ooit kon voorstel dat hierdie son
2013-04-02Beste Chris,
Baie dankie vir jou belangstelling enersyds, en jou gewoonlik sinvolle kommentaar, andersyds.
Ek soek reeds jare lank na die regte verklaring vir die belewenis in my hart, bloot ter wille van die getuienis daarvan wat
2013-04-02Charl, waar kry jy daardie mooi prentjie van jou?... nietemin, ek het geheel ooreenstemming met jou daarin om nie ateïsme tot `n filosofie te verhef nie ... ek dink ook jy slaan die spyker netjies op die kop met jou gedagte; "Dit is hierdie altr
2013-04-02Beste Chris,
Baie dankie vir jou belangstelling enersyds, en jou gewoonlik sinvolle kommentaar, andersyds.
Ek soek reeds jare lank na die regte verklaring vir die belewenis in my hart, bloot ter wille van die getuienis daarvan wat
2013-04-02Dag Wouter,
Eerstens, my salutasies en respek. Jy het op 'n baie diplomatieke manier wysheid op die tafel geplaas.
Ek het nie Anthony Hecht gelees nie. Ek het baie briewe op die internet oor die onderwerp gelees, in beide rigtings van lojaliteit en ek h
2013-04-01Jaco
Hoe kan jy nou iemand se ouderdom koppel aan politieke sienings? My oorlede pa, natuurlik ouer as ek, het min of meer julle liberales se sienings gedeel. Max du Preez en Van Zyl Slabbert en Helen Zille is ook ouer as ek en ek's seker j