Kommentaar

Eenvoudige kinders van die Here

2013-03-27 Vir Cornelius: Jy verkies mos woordeboeke:   Definition of syncretism    noun   1.the attempted reconciliation or union of different or opposing principles, practices, o

Duitswester en die Christene

2013-03-27 Soos 'n sirkusapie voer KdK oor en oor dieselfde eentonige en vervelige toertjie uit en hou dan sy vuil handjie uit vir 'n muntstuk. Hierdie keer gee ek hom fokkol, en ek hoop Duitswester doen dieselfde.

Eenvoudige kinders van die Here

2013-03-27 Baie goeie kommentaar Chris....baie goed gestel.    Godsdienstiges is nie goed in die algemeen met pluralisme nie en hou vol om 'n enkele waarheid te projekteer op die geheel van die samelewing en is selfs die vrede tussen gelowiges op onseker

Vir Angus oor ’n lewende taal

2013-03-27 Hello,    Hello, die mag ek nie gebruik nie, maar Hallo soos voorheen vermaan.    Watdan  van Hi, waarmee menige e-pos en gesprek begin?   Aanvaarbaar of onaanvaarbaar?    Hierdie eindelose tirades oor die t

Edmund Gosse: Father and Son

2013-03-27 Hello,    My Penguin-weergawe is al jare terug tweedehands gekoop en is by ouers se woning, aangesien die meeste van my boeke daar is, tot ek eendag kan uitwerk hoe om dit hier te kry en plek te maak vir dit. Daarom is die Kindle so 'n wonderl

Hoe groot is die regte gaping?

jaco fourie 2013-03-27 As gay man, is my lewensvenoot 10 jare jonger as myself, en ja,  ek verkies ook van mans (nie die verwyfde soort nie, en ek is ook beslis nie verwyfd nie), om jonk, goed bedeeld en atleties gebou te wees.  Indien 'n ouer man aan laasgenoemde ver

Wouter, nostalgie gelees teenoor jou "art of bearable dissatisfaction"

2013-03-27 Hello Cornelius,  Baie dankie vir jou brief.  Om te begin eers die persoonlike kwessies wat jy na vore bring, 'naamlik dat jou persoonlike ervaring geminag word deur my' en 'my drang om mense se ervaring en belewenis intellektua

Geheuekiekies

jaco fourie 2013-03-27 Wow Jan! Nooit besef jy is so oud nie!  Nou verstaan ek hoekom jou politiek so verregs heul! Jaco Fourie

Duitswester en die Christene

jaco fourie 2013-03-27 Was ek nie 'n ateïs nie, en wel 'n Christen, is Kobus se argumente hierbo mbt tot die Christen se geloof in die Bybel, Paulus en die apostels, onbetwisbaar.  Ek stem.  Indien Duitswester homself as Christen wil voorgee, behoort hy nie die C

Duitswester en die Christene

2013-03-27 ... nes die berugte kritikaster en infernale godsdiensboef Kobus de Klerk (heeltemal besete in sy farisese ware Christengeloof), ook voorheen bepaal het dat selfs Katolieke, en die katolieke, nie Christene is nie... genadiglik het geeneen, enige van hierd

Wouter, 'lamentasie' oor Google se voordele ...

2013-03-27 Hello Hans,    Ek het het jou nou en verstaan jou stelling en wat die David Icke beterf, ek vind daardie man net te ickie.     Google is nie die ding nie, dit is slegs 'n onderdeel van die internet, 'n kragtige deel daarvan en is G

Vir Wouter oor demokrasie

2013-03-27 Wag, hier's dit Wouter: https://www.litnet.co.za/Article/wouter-nostalgie-gelees-teenoor-jou-art-of-bearable-dissatisfaction

Hier is die wenner van Kos in 'n kits vir volgehoue energie

2013-03-27 Heerlike verrassing. Baie dankie.

Antwoord vir Francois oor sy opmerking van 15 deser

2013-03-27 Hello Francois et al,    Dit is hoekom misdaad per 100 000 uitgedruk die beter manier is om die stand van 'n land se geweld en misdaad te bepaal en ook hoe dit dan afwyk van 'n mediaansyfer. Heel hulpvaardig om menings te vorm oor hoe die land

Vir Wouter oor demokrasie

2013-03-27 Wouter, ek dink ons Webvoete is dalk klaar weg vir die Paasnaweek... die bydrae waarna ek verwys, sal miskien eers later geplaas word... nietemin, ek moes oorgaan tot 'n "volledige bydrae" oor die onderwerp, aangesien ons reeds ver weg van hierd

Wie het al die olifante vermoor?

2013-03-27 Hello Francois,    Intellektuele eerlikheid is 'n voorvereiste vir gesprek, maar dit moet uitgelig word dat jou inleidende brief 'n scenario geskets wat by nadere ondersoek op presies die teenoorgestelde gedui het. Dit is aan jou uitgewys en i

Vir Wouter oor demokrasie

2013-03-27 Hello Cornelius,  Waar sal ek die Wouter, nostalgie gelees teenoor..... kry.  In jou skrywes in hierdie siklus het ek reageer behalwe as ek dit misgekyk het?  Baie dankie Wouter

Skaam vir Ozzies ...

2013-03-27 O, en hou jy 'n register van al die duisende gevalle, of suig ons duim? En hier by ons? Skiet ons sportmanne sommer 'n vermeende inbreker? deur die deur, sommer vier skote! Boem-boem-boem-boem. Die Ozzies sal seker sê tipes Saffer. En ek neem aan Ba

Worstelhelde

2013-03-27 Hello Wouter, Daar kan slegs op feite gesteun word om nie te dwaal nie. Feite is die mens se enigste gereedskap in sy geregshowe om probleme op te los. Geen filosofiese redenasie is van enige nut om finaliteit te bereik nie. Ander se verdigs

Skaam vir Ozzies ...

2013-03-27 Ek weet een ding. Dis dat 'n ou met jou taalgebruik op 'n forum, miskien stadig moet wees om ander 'n gespuis te noem. En ek neem aan die Ozzies ('n nasie van krims) het net so baie korrupsie soos ons, en moorde, en polisie-geweld, en 'n prez met vier vr

Geheuekiekies 21 en 22

2013-03-27 Varkspek In Sunnyside het ek in 'n buitekamer by drie ou tannies loseer, in Jorissenstraat, skuinsoor 'n kafee.  Regoor die straat was nog 'n klomp studente wat by 'n tannie Joubert gebly het waar ek twee etes 'n dag geëet het.  Daarna is

Vir die wat glo …

Angus 2013-03-27 Beste Jan,  Iets het my gehinder i.v.m. jou brief, daarom maak ek dit weer oop, en toe sien ek wat dit is. Dit wil voorkom of jy nog nie mooi oor taal gedink het nie. (Let op, ek sê taal, nie Afrikaans nie.)   Jy sê: “

Geheuekiekies

2013-03-26 Ek onthou die assembly baie goed.  Ek en my vrou het Vrydae na werk op pad huistoe 'n kroegete daar gaan eet, spotgoedkoop en die stuk steak was net so groot soos dié van die Caffé (of is dit Café?) Italia daar onder in Proesstra

Maak van die ruimte in jou verhaal 'n wolkekrabber

Naomi Meyer 2013-03-26 Interessant, Rentia! Onthou dat ons een slag gesels oor al die Stellenbosche (wat sou jy sê is die meervoud van Stellenbosch ...?) in Theo Kemp se Skool ...

Kenia en Italië: 'n Beknopte vergelyking

2013-03-26 Wat was die oorspronlike argument, so dat die konteks verstaan kan word?  

Vir die wat glo …

2013-03-26 Nota:  Dit is juis geografiese verskille wat die oorsprong van verskillende tale soos dit ervaar word moontlik gemaak het.  Pidgen is hierdie land se voorland, watch en kyk, dit is around die corner ... 

Vir die wat glo …

2013-03-26 Ek wil graag Angus se argument beaam, die idee van 'n taal sonder beweging en omvorming is net nie moontlik nie en is leenwoorde algemeen en wie het besluit wat die uitspraak van woorde moet wees, net so streeksgebonde verskille die norm is, sal dit versk

Worstelhelde

2013-03-26 Hello CM, Jy is sekerlik bekend met die werk van John Gray, professor emeritus en filosoof wat met die volgende insig kom en ook as 'n waarskuwing dien.  Die 'rede' sal nooit die oplossing kan wees om die argument tot 'n slotsom te bring

Edmund Gosse as literator

2013-03-26 Dit is hierdie stelling wat as verteenwoordigend van die inleidende skrywe beskou kan word en op uitgebrei wil word:  There is no such thing as a principle of taste, but only a variation of fashion" (K 141). "Human nature does not chan

aprioristies teleologies

2013-03-26 Beste Jacobus, dié met ervaring weet dis nog lank nie uitgeredeneer nie... Cornelius

Kenia en Italië: 'n Beknopte vergelyking

francois 2013-03-26 Wat 'n pot snot...as jy enige iets glo wat die Yanks seg, en ek bedoel ENIGE iets, dan is jy ver verby ou perd...

Vir Wouter oor demokrasie

2013-03-26 En daar is Afrika se demokrasie toe amptelik bankrot!... ja, IDASA is vandag gelikwideer!... lees self hier http://www.idasa.org/ (Wouter, lees ook die res van my kommentaar onder hoofde "Wouter, nostalgie gelees teenoor jou "art of bearable

Vir die wat glo …

FW 2013-03-26 Geduldig wees Jan, baie binnekort in die hemel sal jy al die Afrikaans kan praat wat jy kan hanteer...onthou got selwers is 'n Afrikaner omie...

Worstelhelde

2013-03-26 Wouter, intellektualisme is die hart van alle dogma wat soveel harteloosheid in die wêreld meebring; dit, wat die feitlikheid van empirie minag (soos onder meer suiwer gerefereer in: 'Life of Pi' deur Yann Martel)... Namaste! Cornelius.

Skaam vir Ozzies ...

francois 2013-03-26 Luister ou, ek seg duidlik daar : Dis elke jaar se ding aanhoudend!! Daar is nog derduisende sulke soortgelyke gevalle, en dis slegs onder sportslui!! Jy weetie waarvan jy praat nie knaap ... die Ozzies is 'n nasie van krims en gespuis ... kort en

Wie het al die olifante vermoor?

2013-03-26 Hello,  Die stryd oor wie is die slegste gaan voort, die Weste, Sjina in die ooste, of Afrika in die middel.  Soos alreeds gesien wil Francois die gedurige doodmaak van die olifante op die wit westerling plaas. Neem egter kennis dat hierdie

Wie het al die olifante vermoor?

francois williams 2013-03-26 Dis toe soos ek gevrees het ... die gesprek word nou weggedwing vanaf die ramp wat die Blankes was regoor die wereld heen vir die plaaslike diereryk en die plaaslike bevolkings...na...varke in China toe!! Jaaaa, dis nou een ding waarvan jy NOOIT die Blan

Vir die wat glo …

2013-03-26 ... Jan, en wyl ons vir mekaar oor ons taal op die senders sit en tik, het Oom Morkel van Tonder vanoggend in die rype ouderdom van 89 op 26 Maart 2013, gesterf. Morkel van Tonder was een van die reuse in die uitdra van Afrikaans oor Suid Afrika se rad

Vir die wat glo …

2013-03-26 Ai Jan, en daar vergeet ek toe om my mees geliefde radiostasie met jou te deel ...  http://radioveritas.ndstream.net/wmplayer.htm ... Radio Veritas is die rede waarom ek in die eerste plek in radio luister - hoe lief ek ookal vir onse taal en Voo

Sameswering en die olie in Irak

2013-03-26 Hello George, Duitswester et al,  Daar is baie redes om nie van die Amerikaners te hou nie, waarvan die oorlog in Irak sekerlik een van die belangrikstes is.  Die vraag oor die Dollar versus die Euro as die reserwe geldeenheid is 'n m
Top