2013-03-25Chris
Trienie het God se betrokkenheid in en by die natuur as 'n positiewe feit gestel net soos sy al die ander feite gestel het - en nie net as 'n persoonlike siening, soos sommige van die ander dinge wat sy ook noem, nie en jy het in soveel woorde be
2013-03-25Moleskine-boeke is onbekostigbaar duur. Jy kan min of meer dieselfde gehalte kry teen 'n fraksie van die prys. Ek vermoed dit is met Moleskine soos dit met klere is: jy betaal vir die etiket eerder as die produk self.
2013-03-25Francois: Dit is nie net wittes nie. Oor die afgelope 100 000 jaar of so het groot soogdiere op massiewe skaal uitgesterf waar Homo sapiens ook al opgedaag het. Die wittes was nie uniek in hulle uitwissingsmanie nie, hulle was bloot beter toegerus. E
francois williams2013-03-25Wouter Ferns...mens wil nie graag so 'n persoon se eerlikheid en integriteit betwyfel nie, en beslis nie sy intelligensie nie, MAAR wat anders kan ek doen wanneer ek die soort van suiwer snert lees?
Glo Wouter regtig dat die aanlanding van Witmense in
2013-03-25Hello Duitswester
Ek het nog altyd vermoed dat jy 'n baie interessante benadering tot Christenskap het. Ek sal regtig meer wil weet van hierdie minder as vleiende beeld van Paulus waarna jy verwys. Kan jy my 'n bietjie meer vertel of ten minste verwys na
Fanie Marais2013-03-24Ek hoor en luister Myra want dit is aan jou openbaar. In 1968 luister ek skepties na nog 'n "verkondiging" op die Kaapse Parade. Die lekeprediker antwoord my slim vraag oor sekerheid: Djy sien die first half van hierdie boek sê EK IS
2013-03-24
Jason, soos Johannes sê is daar heelwat leesbaarheid in jou skrywe. Of dit toeval is en of dit sò opsigtelik is moet jy maar oor besluit maar presies dieselfde het ons albei opgeval en genoop om te reageer.
'Ongemaklike en on
Jakkie2013-03-24Het nie die vorige stories van Triennie gelees nie. Met die begin lees het ek gewonder, Wat gaan hier aan? My afleiding sal ek vir eers vir myself hou met ingedagte daarvan dat sy soekend is. Wil wel noem dat ek nie die storie glo nie.
Destyds het twee s
Bokwerda2013-03-24Aan Wouter en ander
Dit val my dikwels op hoe kinderagtig baie van die kommentaar op die SêNet briewe is. As die waarhede nie maklik verteerbaar is nie raak die kommentators persoonlik en verval in slegsê en spottereny.
Ek gee
2013-03-24Hello,
Die siklus van kommentare hierbo verwys. In dit word 'n verskeidenheid van temas aangeraak. Die temas, sluit in Lincoln en die Amerikaanse Burgeroorlog, die stand van Zimbabwe en dan die onvermydelike onderwerp van die dood. Camus en Kafka sal
2013-03-24Angus, ek veronderstel dat jy bedoel dat Baxter sy "... the fact that only Jesus is truth" moet betwyfel, en nie sy oproep tot nederige verdraagsaamheid by gelowiges op grond daarvan nie.
Maar watter rede sou hy dan hê, logies of moree
2013-03-23Hello,
Dit sal waardevol wees om die nuuste verslag van Freedom House hier te plaas vir maklike toegang en word dit duidelik gestel hierdie is die werk van Freedom House en alle krediet behoort aan die instelling Freedom House:
 
2013-03-23Hello Jan et al,
Verskoning dat daar nie al eerder direk op die stellings in bogenoemde brief reageer is. Daar is wel Donderdag 'n antwoord aan LITNET gestuur wat die redes daarvoor aandui.
In die aanvanklike brief deur
2013-03-23Beste Angus,
Soos altyd; baie dankie vir jou belangstelling.
Jy kan sekerlik reg wees; wyl ek die voordeel van die twyfel op hierdie stadium aan Steven L Baxter sou wou gee, veral aangesien hy nêrens op rekord is waar hy
2013-03-23Hello,
Dit word aan die leser bevestig dat hierdie nie 'n poging tot protestasie is nie net soos met die skrywes wat oor die dood en fragmente gehandel het nie. Van die vorige siklus sal slegs twee van die kommentare as werklike repliek st
2013-03-22Eina!!
Ag nee Cornelius. Defnitief sien ek en jy die "Shekinah-glory" (Hebreeus) van God nie as dieselfde nie. Nog minder Hans.Ek weet ook nie of mens hierdie onderwerp op hierdie werf moet bespreek nie. Dit is baie indiepte en
2013-03-22Hello,
Julian Barnes is prominent in hierdie siklus en is die dalk nou 'n geleentheid om 'n onderhoud wat deur Writers and Co se Eleanor Wachtel's soos uitgesaai op 20/11/2011 met die lesers hier te deel.
Julian Barne
2013-03-22Dankie Hennie,
Ek het jou stuk oor genade geniet. Vernaam die gedeelte wat uitwys dat : "Uit hierdie waardering, ontstaan 'n natuurlike, spontane emosie wat dankbaarheid is, wat dikwels gevolg word deur vrygewigheid."
Woorde - so waa
2013-03-22Terwyl nou op die onderwerp van mense en gediertes, wat is dit met China en al die varke?
Almal ken hierdie verhaal:
Matthew 8:28-34 says, "When he arrived at the other side in the region of the Gadarenes, two demon-possessed
2013-03-22Die ou grote Kobus de Klerk (soos hy graag ook na homself verwys), braak elders die volgende: "En met hoogmoed het dit niks te make nie - wel met 'n wyse en opgevoede keuse om onsself nie spiritueel te bevuil om in die spreekwoordelike varkmis te gaa
2013-03-22A, Cornelius, onthou daardie eerste gebod!
Hierdie mengelslaai van gode kan net tot slegte spysvertering lei. Jy sien, mens moet eers konsensus bereik oor watter gode almal daardie EEN almagtige skepper vergestald, en net daar hervat die ba
2013-03-22Dankie Jan,
Alhoewel dit geen verligting bring nie, is die amptelike syfer 16000 moorde per jaar.
Selfs 16000 is verstommend wanneer dit vergelyk word met sommige lande wat so laag soos 500 moorde 'n jaar gaan met ongeveer di
2013-03-22Dankie Jan,
Alhoewel dit geen verligting bring nie, is die amptelike syfer 16000 moorde per jaar.
Selfs 16000 is verstommend wanneer dit vergelyk word met sommige lande wat so laag soos 500 moorde 'n jaar gaan met ongeveer di
2013-03-22Die moordsyfer is per 100 000 van die bevolking, so dit maak nie saak hoe groot die bevolking is nie. 20% van 100 is 20 en van 200 is dit 40. So alhoewel die een getal rekenkundig groter as die ander een is is dit nog steeds 20%. Compreh
2013-03-22Met respek tot enige eenvoudige kind van die HERE wat wel aan die een of ander problematiese, of komplekse psige ly, die volgende ook spesiaal aan Kobus de Klerk;
Kobus de Klerk, wyl jy jouself so ywerig probeer verhef in jou kammahof op die werf, en
2013-03-22Hello Cornelius,
Klink ook soos Freud se 'man is wolf to man'.
Vir die rekord daar is geen manier dat die aanhaling deur my van "kuns van draaglike ontevredenheid" so wyd strek of dit veronderstel as om m
2013-03-22KdK, mens moet elke keer vir jou 'n prentjie teken voor jy verstaan: Ek kan enige stelling maak en dit doen sonder om te lieg. Ek mag miskien regtig glo dat die mannetjie op die maan groen is. As ek dan sê dat die mannetjie op die maan groen is
2013-03-22Hello Oom Comestor,
Weg met oom en die aanhoudende kwetsing van kuberkabouter - dit is nie nice nie.
Het oom nie pligte in die huis om na om te sien nie?.
Voor die kuberkabouter vergeet, komplimente wat die Spaans betref:
2013-03-22
Dag Chris,
as jy daarvoor kyk sal jy dit raaksien.Die Christene sal jou nie eindeloos beledig en uitkryt nie. Dit is die mense wie die Tanakh ken en die woorde van Messias glo. Maar hulle is min.
Aan die ander kant is die groot getalle wat basuin
2013-03-22Chris, ek staan nie nakend voor die spieël om myself te bekyk nie... magtig, waarom doen jy dit met jouself?
Jy besef natuurlik hoe platkop en insigloos jou blerts hierbo jou maar net weereens openbaar as 'n spreekwoordelike leëkop. Maar dit
2013-03-22Wat 'n power poging, Chris. Jou woorde is duidelik - in jou kommentaar het jy nie 'n woord gepraat oor haar sogenaamde subjektiewe benadering of belewenis nie, maar jy het dit duidelik gestel dat jy geen leuen in enige iets wat sy geskrywe het, 
Anthony Wilson2013-03-22Dankie Jason vir 'n baie insigewende artikel. Jy raak aan 'n aantal waarhede hier en kom ons wees eerlik. Unies voel niks vir die gewone mense nie, want die is mos eintlik hulle targets. Die's wie geboelie word. Unies hoort nie in die onderwys en die rege