2013-03-22KdK, die volgende keer as jy kaalgat voor 'n spieël staan moet jy kyk of jy die vervaldatum kan sien, en dan onthou om dit agteruit te lees: Jy is nie meer 'n prokureur nie, en toe jy nog een was, geoordeel aan die "argumente" wat jy hier r
Angus2013-03-22Beste Cornelius,
Aangrypend! Ek bedoel, jou brief. Wat die strokiesprente betref: iets hier in my agterkop wonder of Steven L Baxter die titel van die boek nie ook van toepassing moet maak op sy "nadere toeligting" nie?
G
2013-03-22Trienie beskryf hoe sy die natuur ervaar, God wat met haar gesels. Ek, as ongelowige, ervaar die natuur heeltemal anders. Trienie se subjektiewe ervaring is presies dit, haar persoonlike ervaring. Watter reg het ek, en hoe vermetel sal dit wees omhie
2013-03-22Cornelius, jy sê deesdae gedurig jy is 'n sogenaamde 'eenvoudige' kind van die 'here'. Eenvoudig? so 'n tyd gelede het jy self erken dat jy 'n (problematiese) ''komplekse psige' het. Jou onophoudelike lastering, kettery en snert wat jy onder die her
Johannes Comestor2013-03-22Op 20 deser om 17:52 het Wouter hierbo geskryf: "Hierdie [is] my laaste kommentaar hieroor en sal die enigste kommentaar wees." Sedertdien is ses verdere kommentare deur Wouter hierbo gepubliseer. Hy moet sy sterre dank dat ons in die elekt
2013-03-22Helaas!... nogmaals gee Kobus de Klerk homself HOOG aan - en ja, nogmaals klim Kobus op Chris af..., af..., af..., - en soos altyd probeer Kobus de Klerk net weer, om met elke letter tot sy beskikking, almal buite sy kringetjie van infernale dienaars neer
2013-03-22Hallo Chris
Ja, jy is reg - Kobus de Klerk verwys lankal reeds na my, as 'n eenvoudige kind van die Here, as 'n brommer.
Die werf se ware Christen-gelowiges - Trienie Mahne, "Dolf",... tot by hul infernale hoëpriester Kobus
2013-03-21Hello,
Hierdie kom uit die Washington Post uit en wou ek dit al eerder geplaas het, maar kon nie die artikel van Francois spoor nie:
Dit gaan soos volg en bied 'n kaart wat die handel bevestig en die vraag van Francois beantw
2013-03-21Hello
Soos ek ook al gesoek het kon ek nie die opstel vind waarin die term "fortuna" bespreek word soos dit in die opstelle van Montaigne voorkom nie deur 'n bekende Amerikaanse vroulike literêre kritikus. Haar naam ont
2013-03-21Wouter, jy maak 'n fout deur nie die storie te lees nie; dit lees lekker en is interessant. Die 'bytende stekies' of 'stekende happies' soos mens maar onder die hoipoloi kry is kostelik.
Terloops, het jy Johannes se uitdaging aanvaar?
2013-03-21Hello
Soos alreeds aangedui is dit moeilik om nou twee jaar later te antwoord op die bewering gemaak deur Comestor dat die volgende skrywe van my bewys dat die boek nie gelees was nie:
Bogenoemde stelling word baseer op die volgende:
Johannes Comestor2013-03-21Jason, daar is sekerlik in sommige opsigte sin in wat jy skryf. Die bruines het, in 'n samelewing wat op suiwer kwantitatiewe gronde deur swartes oorheers word, dieselfde probleem as die wittes en Asiate, naamlik die afwesigheid van groep- of minderheidsr
2013-03-21Varkspek, dis nou interessante nuus. Nog so 'n geval is 'steak' wat oorspronklik van die Hollandse 'biefstuk' wat toe later net 'stuk' geword het en die Engelse het daarvan 'steak' gemaak. 'Coleslaw' is 'koolslaai' en ek het al gehoor Amerikan
2013-03-21Blabla ... boelkak ... SA se misdaadsyfers kom pragtig AF...die weste sin gaan OP ... hoeveel moorde per dag in die VSA???
Seker paar honderd reken ek. Dis tog die hoof kokkedoor van die weste ... vergelyk asb appels met appels, OZ en NZ en kanada TESA
2013-03-21God kan praat in die stilte van die natuur, maar ook in die storm van die donder. ‘n Oorvol hart sal Hom hoor. Sag, liefdevol en duidelik, skrywe Trienie en waarsku terselfdertyd " Kommentare hierna mag die haat vanaf die agnostikus toon, te
2013-03-21Eers beskuldig julle Trienie vals en gaan daarna oraloor op loop daarmee, asof sy 'n aartsbedrieër is, maar noudat julle op julle herrie kry daaroor, nou skielik is dit 'so what, ons is almal menslik, en dis nie asof sy gesteel of gemoor het nie' ...
2013-03-21Hello,
Nog 'n beskuldiging wat nou geslinger word in hierdie rigting is die van 'fragmente' waarna verwys word.
Vreemd genoeg kan hierdie deelnemer dit nie as 'n belediging ervaar nie, alhoewel dit deur Comestor as een bedoel was.
Dit
2013-03-21Hello
Dit is ook nou opgemerk dat 'n nuwe skelnaam vir hierdie deelnemer gevind is deur Comestor, naamlik die term 'kuberkabouter'.
Hoe kan daarop reageer word.
Hier wend hierdie deelnemer hom tot Monty Python:
Some
2013-03-21Hello
Comestor skryf aanvanklik:
Sy (Wouter) weiering, tesame met sy valse bewering dat hy oor boeke van Godwin en Barnes geskryf het (sy erkenning 13.03.13 onderaan Geval Wouter 12.03.13), het my gebring by die gevolgtrekking waaro
Cathy Kotze2013-03-21'n Interessante artikel. Ongelukkig kan ek nie met alles saamstem nie. Indien mens emigreer omdat jy voel daar is nie vir jou 'n toekoms in Suid-Afrika nie, is integrasie in die nuwe land baie belangrik. Dis nodig om deel te wees van die kultuur van
Angus2013-03-21So van Afrikaans gepraat: my vrou het onlangs vir haar 'n nuwe motor gekoop; een van daardie Japannese gemorsies wat met 'n H begin. Nou die oggend raak sy knormoer onklaar: hy wou om de dood nie knor nie.
Johannes Comestor2013-03-21Ek het beweer Wouter het nie oor Godwin en Barnes geskryf nie nadat hy dit self erken het. Nou het hy opgespoor dat hy wel oor albei iets geskyf het. Maar ons destydse ooreenkoms was dat hy oor 'n bepaalde boek van Godwin en 'n bepaalde boek van Brink sou
2013-03-21George, is dit nie half tragies dat Christene soos KdK en Trienie 'n goue geleentheid hier verby laat gaan het om vir galbrakende ateïste soos ek te wys waarvan hulle regtig gemaak is. Trienie het 'n fout gemaak, so what, ons is almal menslik, en dis
2013-03-21Trienie,
My verwysing na jou skryfstyl was beslis nie as kritiek bedoel nie, maar om uit te wys dat jy weens tydsbeperking eerder meer detail aan jou hooftema verleen as aan die sekondêre inligting en daarom voer jy nie altyd met die lepel wann
2013-03-21Trienie, wat laat jou dink "die agnostikus" sou belangstel om te reageer op hierdie brief van jou? Dit klink nie vir my of jy lieg oor enige iets.
2013-03-21Hello Cornelius
Ek, my vrou en dogter het in die berg gaan stap, seker so 'n jaar of wat gelede. Die ou wat ons kar dop gehou het terwyl ons weg was, was Odneal. Dit was al laat in die dag toe ons terug kom by die kar en hy het gevra of ons hom huis
2013-03-21Hello Wouter,
Die woord 'liefde' het baie betekenisse, sommige baie wreed, maar ek verstaan wat jy sê.
Die werklikheid is wonderlik, as 'n mens dit kan beleef.
Baie dankie
CM
2013-03-21Hello Wouter,
Die woord 'liefde' het baie betekenisse, sommige baie wreed, maar ek verstaan wat jy sê.
Die werklikheid is wonderlik, as 'n mens dit kan beleef.
Baie dankie
CM
2013-03-21Chris, jy kan nou maar protesteer soos jy wil maar 'n gewese professionele man het jou as 'n "residensiële brommer" geêtiketeer en jy gaan lank sukkel om van al die mis ontslae te raak en weer skoon te kom.
Wat vir my interessant
2013-03-20"Aas" hier en "aas" daar?... siestog, hoeveel maal voorheen het hierdie oneervolle Satansadvokaat nie ander probeer neerhaal vir veel eerliker sinnebeelde as die van 'n Trienie Mahne nie... Trienie, jy het gewis die Duiwel aan jou kant
2013-03-20Trienie, jy het reeds jou eie soort gewetenlose en afbrekende waarde op die werf bewys. Jy is nes Kobus de klerk, besig met 'n soort van geloofwaardigheidsveldtog om jouself te eer. Jy mag dit dalk nie besef nie, maar ONS, is eintlik die belangstellendes