Kommentaar

In gesprek met ... Ena Jansen

Rentia 2013-03-20 Hierdie is so 'n fassinerende onderhoud met 'n merkwaardige vrou! Welgedaan

ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Velvet

Rentia 2013-03-20 Lyk my die figuur is heeltemal terug. Pragtige kuns!

Van Parys tot in die hartjie van Hillbrow

Rentia Bartlett-Möhl 2013-03-20 Haai Bibi. Ek is bly jy vind dit interessant! Ek hoor regtig graag jou kommentaar/ idees.

Genadedood: Die reg om te verskil

2013-03-20 Verskoning George - hierdie skrywe van jou het ek nou eers gesien en baie dankie daarvoor.    Soos dit is, drink ek daagliks, 10 pille in totaal 'n dag op drie verskillende tye, ontbyt, middag en aand.   'n Totaal nuwe ervaring. 

Die Wouter-kwessie: twee gebruike van lood

2013-03-20 Voetnota:  Daar was 'n lang ruk wat ek weg was van die webwerf weens persoonlike omstandighede en het my kragte eers hier in laat Januarie begin herstel.  Elders het ek aangedui wat my diagnose is vir die wat deur die lyne kan lees, al

Die Wouter-kwessie: twee gebruike van lood

2013-03-20 Voetnota:  Daar was 'n lang ruk wat ek weg was van die webwerf weens persoonlike omstandighede en het my kragte eers hier in laat Januarie begin herstel.  Elders het ek aangedui wat my diagnose is vir die wat deur die lyne kan lees, al

Lewe

2013-03-20 Hello CM,    Ek gee egter nie die liefde, op nie en glo nog daarin. Dit maak alles hier soveel beter.    Maar jou gedagte prikkels is stof tot nadenke   Baie Dankie   Wouter      

Vir Wouter Ferns oor die syfers

2013-03-20 Verkeerd oor 423 moorde 'n dag = wat omsit in meer as 140 000 moorde 'n jaaren selfs die nuwe syfer waarmee jy nou vorendag kom, 22000, is minder as die ampetlike syfer van 16000 wat deur die regering vrygestel is. 

Trienie en die plaasdiere

2013-03-20 Jou gebruiklike galbrakery sal jou niks baat ne, Chris - jy is vir die soveelste keer uitgevang dat jy kwaadwillig omgaan met gelowiges en die waarheid. Jou skakel weerspreek niks werklik wat ek weergee het nie. Jy noem my en Trienie al die name, maar

Die Wouter-kwessie: twee gebruike van lood

2013-03-20 Hello, Daar is veel om op te reageer, maar neem hierdie stelling:  Tegemoetkomend was Comestor nog nooit teenoor my nie, nog net 'n enkele keer na die korreksie van postering maar die venyn uit sy pen is sonder ophou.... Hy (Wouter) ve

Trienie en die plaasdiere

2013-03-20 Sjoe Kobus! Wens ek kan al soos jy skryf, maar hier is iets baie interessants omtrent die hele petalje. Ek het wel vir hierdie ouens toe teruggeskryf, 'n laaaang relaas. Oor die 2000 woorde waar ek op 'n ordentlike manier probeer verduidel

Die Wouter-kwessie: twee gebruike van lood

2013-03-20 Hallo Trienie, ek het sowaar as vet ook nie daardie brief van jou ontvang waarna jy hierbo verwys nie. Wat gaan aan? Ek plaas als wat ek kry. Stuur maar weer vir die gulsige webvoet-posbus en ek publiseer jou skrywe. Groete, Naomi M

Trienie en die plaasdiere

2013-03-20 KdK, jy maak dinge erger vir Trienie, nie beter nie. Niemand gaan beter dink van haar omdat sy nou die grootste liegbek en verdraaier van waarheid aan haar kant het nie. Ek kan net hoop dat sy nie val vir die "plannetjies" van 'n oneerlike proku

Die Wouter-kwessie: twee gebruike van lood

2013-03-20 Johannes,   Ek het ook aan Naomi genoem vanoggend dat my kommentaarbrief wat ek geskryf het, na die artikel: Nostalgiese geheuekiekie:kinderjare, nog nie verskein het nadat ek dit oor dieselfde tyd gestuur het. Intussen het ek haar gevra om di

Komkommer jou oor liefde

Big Luuks 2013-03-20 Baie nice.

Wouter, die intellek (vir almal met harte)

2013-03-20 Hallo Wouter,   Ek sien uit na jou antwoord.   Die uwe is self oorlaai en vra verskoning waar ek deesdae so aanhoudend nalaat.   Nietemin, jou opmerking omtrent Hans Dons de Lange, maak my nuuskierig. Ek wil jou egter wee

Van Parys tot in die hartjie van Hillbrow

bibi 2013-03-20 (o, dit is Bibi Burger, nie Slippers nie)

Van Parys tot in die hartjie van Hillbrow

Bibi 2013-03-20 Hey Rentia - dit is baie interessant en net die tipe ding wat my tans interesseer en waaroor ek probeer navorsing doen. Ek sien uit na jou volgende rubriek.

Onwetende weters

2013-03-20 Wouter Ferns: Die pad van ontwikkeling is vir die meeste mense onaanvaarbaar. Hulle gee voor dat hulle beter weet as dit. CM

Lewe

2013-03-20 Wouter Ferns. Baie dankie vir jou insig. Dit is 'n helderheid wat vir min beskore is, en skakel 'n lewenslange geworstel uit. CM  

Wie het al die olifante vermoor?

2013-03-20 Is die Sjinese wit? Wonder net, siende dat agter meeste SWART olifantskieters Sjinese sit wat die ivoor en ook renosterhoring smokkel. Duitswester

Piet Croucamp, waar val jy uit, Boet?

2013-03-20 Dis goed om jou weer raak te lees Reusedwerg, ek hoop nog van die ou staatmakers bring hul opinies terug.   Duitswester

Vir Adriaan oor sy Liefhebbers van Taal (en sommer vir Angus ook)

2013-03-19 Hallo George Dankie vir die teregwysing.  Ek is seker daar is nog talle foute waarop jy my gerus kan wys en doen dit gerus.  Jy is nie die eerste wat my op foute wys nie en dit is maar soos 'n ou leer, nooit te oud daarvoor nie. Hallo Adriaan

Perdebytjie, my tent in die tuin

2013-03-19 Beste Hans   Ek lees tog soms jou skryfsels.Jy het 'n anderster manier om na dinge te kyk.Dit sit my net af wanneer jy kru is,andersins geniet ek nogal jou skrywes,veral as daar 'n bietjie sagtheid deurskemer.   Ek verstaan die situasie met

Komkommer jou oor liefde

2013-03-19 Beste Jaques   Baie oulik geskryf!

Brendon Daniels en Die Boland Moorde

2013-03-19 Moet "Boland Moorde" nie "Bolandmoorde" wees nie?

Perdeby, lees nog my gekrabbel?

2013-03-19 Ag ou Hans   Jy bly maar 'n vreemde onverstaanbare mens.Jy hoef maar net gesê het die muise is 'n plaag.Ek het mos vir jou gevra of hulle is.   Die veld kom miskien na jou plek toe,maar eintlik het jy en ons almal die veld se plek geva

Jan Rap, skryf tog oor Promised Land?

2013-03-19 Die Wouter, is Wouter Ferns en nie Wouter De Wet nie waar Wouter De Wet se verbintenis met RSG strek terug na die dae toe die diens nog as Die Afrikaanse Diens bekend gestaan het.    In die jare sestig is hy dikwels genooi om volledige operas

Piet Croucamp, waar val jy uit, Boet?

2013-03-19 Hello,    Dit is jammer dat hierdie 'n onderwerp is wat die mense warm onder die kiewe laat, maar dit is nie 'n verskoning nie.    Reusedwerg wil egter weet,'of daar in die wêreldsgeskiedenis al een volk was wat 'n ander

Wie het al die olifante vermoor?

2013-03-19 In 1979, 'n goeie tien jaar of so nadat Europeërs uit Afrika padgegee het, was die kontinent se olifantpopulasie sowat 1,3 miljoen. Tien jaar later was minder as die helfte daarvan oor. Feitlik elke laaste een van daardie dooie olifante is deur Afrik

Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare

2013-03-19 Hello Chris,    Weereens volpunte vir jou manier van in diepte lees, net soos die menslikheid van jou opmerking vir my uitgestaan het die vergewensgesindheid daarvan. Ek het ook daardie ('Hier kom nog 'n mooi storie!) gelees maar die vuur

Vir Wouter oor demokrasie

2013-03-19 ... EN Wouter (synde jy so skerp is met jou Ingelse spreuke), hierso is nog een net sodat jy kan sien 'n Boer kan ook iets in die Kwien se taal plak: "Democracy is two wolves and a lamb voting on what to have for lunch." - Benjamin Franklin... e

Onwetende weters

2013-03-19 Die gevoel is dat die een nie water hou nie, aangesien dit twee tipes van onstaan gelyk aan mekaar stel en nie na regte so gedoen kan word nie.    Die ontstaan van mense kan gevolg word deur terug in evolusie te gaan en so die pad van ontwikke

Lewe

2013-03-19 Amen.    Dit is wat dit is, niks minder, niks meer, sonder dat die bestaan 'n doel het, die heelal en bring berusting vir die wat met daardie kennis kan leef.     Sien Camus vir nog 'n beskrywing daarvan.     

Vir Wouter oor demokrasie

2013-03-19 Wouter, wil jy wraggies voorgee dat die moord en doodslag op ons plase en in ons voorstede - die algemene verkragting en roof oral in ons land, 'n "kuns  van draaglike ontevredenheid" is wat deur die "regering" hier beoefen word?

Wouter, die intellek (vir almal met harte)

2013-03-19 Hello Cornelius,    Ek skuld jou 'n antwoord, maar is soos aangedui redelik vas nou weer met die projek waarop ek werk se uitrol en sal so gou moontlik reageer. Hopelik Donderdag.   Dit kan kru oorkom, maar ek het na Hans Dons de Lange

Interessante stukkies uit die argief (vir Yuri)

Maya 2013-03-19 Jan Rap, Yuri se probleem is, is dat sy linkerhand nie weet wat sy regterhand doen nie.

Chris Dippenaar, Trienie kan brood en visse voer

2013-03-19 Hans, ek is nie so seker soos jy dat dit kan werk nie. Soos jy dinge beskryf sal die hele bo-bedryf wil oorskakel na koerantverkope! Is daar genoeg mense wat koerant lees?

Wie het al die olifante vermoor?

2013-03-19 Dankie vir die agtergrond oor die oorsprong van die wit klawers van die klaviere. Wie sou dit nou ooit kon dink; Wittes wat olifante uitroei vir hul wit tande om die wit klawers te maak. Interessant. Ons wag in spanning vir die agtergrond rondom die swart

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 19 Maart 2013

Karin 2013-03-19 .Afgelaai en gaan sommer lekker lees!
Top